SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.44 número2Luther's moral synthesis: Occamism, Christian mysticism and the idea of beingAn ecclesiological model for the ministry of reconciliation in a socio-political context índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


In die Skriflig

versão On-line ISSN 2305-0853
versão impressa ISSN 1018-6441

In Skriflig (Online) vol.44 no.2 Pretoria Jan. 2010

 

ORIGINAL RESEARCH

 

'n Prakties-teologiese perspektief op die handeling van kerklike besluitneming: Praktykteorie

 

A practical-theoretical perspective on the act of making ecclesiastical resolutions: Theory for praxis

 

 

F.W de Wet; F.P. Kruger

Skool vir Kerkwetenskappe, Potchefstroomkampus, Noordwes-Universiteit, POTCHEFSTROOM. E-pos: fritz.dewet@nwu.ac.za ferdikruger@mweb.co.za

 

 


OPSOMMING

In 'n voorafgaande artikel het die navorsers die problematiese praksis rakende kerklike besluitneming ontvou deur te verwys na 'n gebrekkige verrekening van die manier waarop menslike voorkeure en denkraamwerke (antroponome elemente) besluitnemers, sonder dat hulle altyd daarvan bewus is, kan oorheers in hulle beroep op die leiding deur die Woord en Gees (teonome elemente). In hierdie opvolgartikel word gepoog om veranderingstrategies op praktykteoretiese vlak te besin oor maniere waarop die kompleksiteit van die verhouding tussen Goddelike en menslike elemente (asook die hermeneutiese kompleksiteit wat in Skrifberoep ter sprake kom) in die besluitnemingsproses gevisualiseer kan word. Die doel van die praktykteoretiese merkers sou wees om aan besluitnemers 'n klankbord te gee om te kan onderskei hoe 'n besluit, wat op die oog af teonoom bepaald lyk, tog deur oorheersende antroponome faktore kan radikaliseer in polarisasie. Na die oordeel van die navorsers is die hart van 'n veranderingstrategie waarin gepoog word om disintegrerende gesindhede en standpunte te oorkom, geleë in die versoenende krag van die evangelie van genade in Christus Jesus. Waar mense hulle deur die Gees van Christus laat lei, word besluitneming gewillig onder leiding van die Gees geplaas sonder dat die Skrif misbruik word om die eie standpunt te verabsoluteer of die Skrif te relativeer.

Kernbegrippe: kerklike besluitneming, praktykteorie (veranderingstrategie), verhouding tussen teonome en antroponome


ABSTRACT

In a preceding article the researchers unfolded the problematic praxis concerning ecclesiastical resolution-making by referring to insufficient accountability with respect to the way in which human prejudice and desire (anthroponomic elements) can (unconsciously) dominate the mind in calling upon Scripture and guidance of the Spirit (theonomic elements). In this follow-up article we try to propose a strategy for change by developing a praxis theory for ways in which the complexity of the relationship between divine and human elements in the resolution-making process (and especially with respect to the hermeneutical complexity involved in calling upon Scripture) can be visualised. Our purpose with this praxis theoretical exercise will then be to provide people involved in the resolution-making process with beacons with a view to discerning what may on the surface look like a theonomically determined resolution, but what might in fact be resolution that will eventually radicalise in polarisation due to dominating antroponomic elements. The researchers assess the heart of a strategy for reversing the disintegrating factors in the attitudes and viewpoints of resolution makers into integration to lie in the reconciling power of the gospel of grace in Jesus Christ. Where people willingly place themselves under die guidance of the Spirit of Christ the process of resolution-making will be a balanced process without absolutising or relativising Scripture.

Key concepts: ecclesiastical resolutions, praxis theory (strategy for change), relationship between teonomic and anthroponomic


 

 

“Full text available only in PDF format”

 

 

Geraadpleegde bronne

BISSHOFF, J., MULLER, J. & VOS, C.J.A. 2001. Kerklike leierskap in die een en twintigste eeu. Praktiese teologie in Suid-Afrika, 16(2):33-56.         [ Links ]

CILLIERS, J. 1996. Die uitwissing van God op die kansel: ontstellende bevindinge oor Suid-Afrikaanse prediking. Wellington: Lux Verbi.BM.         [ Links ]

CILLIERS, J. 2000. Die genade van gehoorsaamheid. Wellington: Lux Verbi.BM.         [ Links ]

COETZEE, C.F.C. 2006. Calvyn en die eenheid van die kerk. Acta theologica, 26(1):16-35.         [ Links ]

DE KLERK, B.J. & JANSE VAN RENSBURG, F.J. 2005. Preekgeboorte. Potchefstroom: Potchefstroomse Teologiese Publikasies.         [ Links ]

DE WET, F.W. 2005. Om in die gees te begin en in eie krag te eindig: die noodsaak van 'n Skrifgefundeerde prakties-teologiese pneumatologie. In die Skriflig, 39(3):505-527.         [ Links ]

DE WET, F.W. 2007. Die funksie van pneumatologiese prediking in 'n gepolariseerde kerklike lewe. In die Skriflig, 22(1):1-22.         [ Links ]

DE WET, F.W. & KRUGER, F.P. 2010. 'n Prakties-teologiese perspektief op die handeling van kerklike besluitneming - verkenning en normatiewe gesigspunte. In die Skriflig, 44(1):1-25.         [ Links ]

DEIST, F. 1982. Sê God so? Kaapstad: Tafelberg.         [ Links ]

DEIST, F. 1986. Kan ons die Bybel dan nog glo? Pretoria: Van Schaik.         [ Links ]

GROENEWALD, E.P. 1986. Handboek Bybelse geskiedenis. Pretoria: NG Kerkboekhandel.         [ Links ]

GUNNINK, J. 1989. Preaching for recovery in a strife-torn church. Grand Rapids: Eerdmans.         [ Links ]

HEFER, H. 2009. Kan 'n sinode die Here verkeerd hoor? Die Boodskapper: 225, 16 Okt.         [ Links ]

HEITINK, G. 1993. Practical theology: history, theory, action domains - manual for practical theology. Grand Rapids: Eerdmans.         [ Links ]

HERHOLDT, S.J. 1995. Tweede Sondag na Pase. (In Burger, C.W., Müller, B.A. & Smit, D.J., reds. Verdere riglyne vir Paas, Hemelvaart en Pinksterprediking. Wellington: Lux Verbi.BM. p. 124-130.         [ Links ])

HEYNS, J.A. 1982. Teologiese etiek. Kaapstad: Nasionale Boekdrukkery.         [ Links ]

JANSE VAN RENSBURG, F.J. & KRUGER, S.F. 2008. Leer die Bybel self verklaar. Vereeniging: Christelike Uitgewersmaatskappy.         [ Links ]

JOHNSTON, G. 2001. Preaching to a postmodern world: a guide to preaching for twenty first century listeners. Grand Rapids: Baker.         [ Links ]

JOUBERT, S. 2003. God se roepstem en hoe moderne pelgrims daarop antwoord. Vereeniging: Christelike Uitgewersmaatskappy.         [ Links ]

KRUGER, F.P. 2002. Prediking en gesindheidsverandering: 'n prakties-teologiese studie in die lig van Hebreërs. Potchefstroom: PU vir CHO. (Th.D.-proefskrif.         [ Links ])

KRUGER, F.P. & VENTER, C.J.H. 2002. Prediking en die gesindheid van hoorders: basisteoretiese perspektiewe vanuit Hebreërs. In die Skriflig, 36(4):573-591.         [ Links ]

KRUGER, F.P. & VENTER, C.J.H. 2003. 'n Homileties-empiriese ondersoek van prediking en gesindheidsverandering. In die Skriflig, 37(3):461-483.         [ Links ]

KÜNG, H. 1995. Christianity: it's essense and history. London: SCM.         [ Links ]

LANDAU, R. 1981. "Komm Heiliger Geist du tröster wert." Gestaltungen des Heiligen Geistes. Evangelische Theologie, 41(3):187-211.         [ Links ]

LARSEN, D.L. 1989. The anatomy of preaching: identifying the issues in preaching today. Grand Rapids: Kregel.         [ Links ]

LINDNER, H. 1994. Kirche am Ort: eine Gemeindetheorie. Stuttgart: Kohlhammer.         [ Links ]

LISSACK, M. & ROOS, J. 2000. The next common sense: the e-manager's guide to mastering complexity. London: Brealy.         [ Links ]

LOUW, D. 2005. Die ratwerke van die menslike siel: oor volwassenheid en lewensvaardighede. Stellenbosch: Sun Press.         [ Links ]

MELLODY, M. & THERON, J.P.J. 2006. Faithful servants in the house of the Lord: critical reflections on congregational management as stewardship. Praktiese teologie in Suid-Afrika, 21(3): 105-121.         [ Links ]

PIETERSE, H.J.C. 1985. Verwoording en prediking. Pretoria: NG Kerkboek-handel.         [ Links ]

PRINS, J.M.G. 2000. Die godsdienstige houdings van kerklike betrokke tieners. Praktiese teologie in Suid-Afrika, 15(1 ):82-100.         [ Links ]

SILVA, M. 1987. Has the church misread the Bible? The history of interpretation in the light of current issues. Grand Rapids: Zondervan.         [ Links ]

SMIT, A. 1995. Nuut gedink oor leierskap in gemeentes. (In Burger, C., Hendriks, J., Van der Merwe, M. & Smit, A., reds. Gemeente en bediening: nuut gedink oor leierskap in gemeentes - die begeleiding van 'n Christelike gemeenskap. Wellington: Lux Verbi.BM. p. 1-134.         [ Links ])

SMIT, C.J. 2008. Is 'n kerkorde nie kragtens sy aard strydig met die werking van die Heilige Gees nie? In die Skriflig, 42(3):393-408.         [ Links ]

STANDER, H. 2003. Om jou Bybel beter te verstaan. Vanderbijlpark: Carpe Diem.         [ Links ]

STOFFELS, H. 1999. Soms kom ik als een hartlike mens over: een onderzoek naar inspirerend leiderschap onder pastores van de Samen-op-Wegkerken. Nijkerk: Callenbach.         [ Links ]

VAN DER WALT, B.J. 2009. Probleme rondom die verklaring van die Bybel in die gereformeerde teologie: 'n Christelik-filosofiese besinning. In die Skriflig, 43(1):1-27.         [ Links ]

VAN PELT, J.W. 1999. Pastoraat in trinitarisch perspectief: de samehang tussen trinitarische en antropologische aspecten in het pastoraat. Heerenveen: Groen.         [ Links ]

VAN ROOY, H.F. 1997. Moet jy nou praat of swyg? Gedagtes na aanleiding van Spreuke 26:4-5. Rede gelewer tydens die promosieplegtigheid van die Teologiese Skool Potchefstroom. (Ongepubliseer.         [ Links ])

VAN WYK, J.H. 1995. Gevare en uitdagings vir die gereformeerde teoloog vandag. Rede gelewer tydens die promosieplegtigheid van die Teologiese Skool Potchefstroom. (Ongepubliseer.         [ Links ])

VANHOOZER, K.J. 2005. Lost in interpretation? Truth, Scripture and hermeneutics. Journal of the Evangelical Theological Society, 41(1):89-114.         [ Links ]

VOS, C.J.A. 1996. Die volheid daarvan (1): homiletiek uit 'n hermeneuties-kommunikatiewe hoek. Pretoria: RGN.         [ Links ]

WIARDA, T. 2003. The Jerusalem Council and the theological task. Journal of the Evangelical Theological Society, 46(2):233-248.         [ Links ]

ZIJLSTRA, W. 1989. Op zoek naar een nieuwe horizon: handboek voor klinische pastorale vorming. Nijkerk: Callenbach.         [ Links ]

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons