SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.44 número2Theocracy: Views on Calvin and the Confessio Belgica, art. 36 - a contribution to an important debateLuther's moral synthesis: Occamism, Christian mysticism and the idea of being índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


In die Skriflig

versión On-line ISSN 2305-0853
versión impresa ISSN 1018-6441

In Skriflig (Online) vol.44 no.2 Pretoria ene. 2010

 

ORIGINAL RESEARCH

 

Die Belydenis van Belhar en die ekumene teen die agtergrond van die Drie Formuliere van Eenheid

 

The Confession of Belhar and ecumenism against the backdrop of the Three Forms of Unity

 

 

A. le R. du Plooy

Skool vir Kerkwetenskappe, Potchefstroomkampus, Noordwes-Universiteit, POTCHEFSTROOM. E-pos: dries.duplooy@nwu.ac.za

 

 


OPSOMMING

In hierdie artikel word die Belydenis van Belhar vanuit kerklike en teologiese hoek krities ondersoek. Die besondere vraag wat behandel word, is of hierdie belydenis in die gereformeerde kerklike wêreld naas die Drie Formuliere van Eenheid as 'n vierde (ekumeniese) belydenisskrif aanvaar en bygevoeg behoort te word. Agtereenvolgens word gefokus op die ontstaan en inhoud daarvan, die teologiese en kerklike reaksie in die NG Kerkfamilie, asook die reaksie in die gereformeerde ekumeniese wêreld. Laastens word 'n kritiese evaluering daarvan gemaak en enkele opsies ten opsigte van die plek daarvan in die gereformeerde ekumeniese wêreld met die oog op die toekoms. Die konklusie van die artikel is dat dit ten opsigte van die teologiese en dogmatiese gehalte, inhoud en styl nie met die Drie Formuliere van Eenheid vergelykbaar is nie, geweldig omstrede is, en nie waarde tot die bestaande belydenisskat van die gereformeerde kerke in die wêreld toevoeg nie. Dit bied ook nie 'n aanvulling ten opsigte van beweerde verwaarloosde geloofswaarhede nie.

Key concepts: apartheid, confession, confession of Belhar, ecumenism


ABSTRACT

This article focuses on the Confession of Belhar and investigates from an ecclesiastical and theological perspective the question whether this confession should be accepted and added as a fourth confession to the existing Three Forms of Unity. The following aspects are addressed: the origin and content of the Confession of Belhar, the ecclesiastical and theological reaction within the family of Dutch Reformed Churches as well as in the reformed ecumenical world. A critical analysis of the content is made and evaluated, and in conclusion attention is given to a few options with regard to the place of the Confession of Belhar in the reformed ecumenical world in the future. A comparison between the Three Forms of Unity and the Confession of Belhar shows a definite difference in quality. The Confession of Belhar is not of a similar standard with regard to the theological and doctrinal content and structure of the Three Forms of Unity, and does not add quality or neglected faith-related value to these existing creeds.

Kernbegrippe: apartheid, belydenis, belydenis van Belhar, ekumene


 

 

“Full text available only in PDF format”

 

 

Geraadpleegde bronne

BAVINCK, H. 1930. Gereformeerde dogmatiek. 4e deel. Kampen: Kok.         [ Links ]

BOTHA, J. 1998. Belhar - 'n staf om vandag en more mee te gaan. (In Botha, J. & Naude, P. Op pad met Belhar. Pretoria: Van Schaik. p. 39-56.         [ Links ])

BRITZ, R.M. 1998. Belhar verskil van ons belydenisskrifte. Die Kerkbode, 160(14):13.         [ Links ]

BUCHSEL, H.F.M. 1968. Katallasso in the NT. (In Kittel, G., ed. Theological dictionary of the New Testament. Vol. 1. Trans. by G.W. Bromiley. Grand Rapids: Eerdmans. p. 255-259.         [ Links ])

CALVYN, J. 1991. Institusie van die Christelike godsdiens. Boek 4. Vertaal deur H.W. Simpson. Potchefstroom: Calvyn Jubileumboekefonds.         [ Links ]

CHRISTIAN REFORMED CHURCH. 2009. Belhar Confession. http://www.crca.org/pages/belhar.cfm. Datum van gebruik: 2 Feb. 2010.         [ Links ]

CLOETE, G.D. & SMIT, D.J. 1984. 'n Oomblik van waarheid: opstelle rondom die NG Sendingkerk se afkondiging van 'n status confessionis en die opstel van 'n konsepbelydenis. Kaapstad: Tafelberg.         [ Links ]

CRC see CHRISTIAN REFORMED CHURCH

DE BEER, J.M. 2008. Die missionêre waarde van die Belharbelydenis vir die NG Kerk: instrument tot inheemswording. Pretoria: Universiteit van Pretoria. (Ph.D.-proefskrif.         [ Links ])

DE BEER, J.M. & VAN NIEKERK, A.S. 2009. Die missionêre waarde van Belhar en die NG Kerkfamilie se herenigingsgesprek. Nederduitse gereformeerde teologiese tydskrif, 50(1 & 2):50-65.         [ Links ]

DE GRUCHY, J.W. 1984. Barmen: symbol of contemporary liberation? Journal of theology Southern Africa, 47:59-71.         [ Links ]

DE KLERK, P.J.S. 1954. Gereformeerde simboliek. Pretoria: Van Schaik.         [ Links ]

DE VILLIERS, J. 2010. NGK praat oor eenheid met sy susters. Rapport: 9, 31 Jan.         [ Links ]

DIE DRIE FORMULIERE VAN EENHEID. 2003. (In Psalmboek van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika. Paarl: NG Kerkuitgewers. p. 5-109.         [ Links ])

GROSHEIDE, F.W. 1959. De tweede brief aan de kerk te Korinthe. Kampen: Kok. (Commentaar op het Nieuwe Testament onder redaksie van S. Greijdanus en F.W. Grosheide.         [ Links ])

JONKER, W.D. 1993. Die moderne belydenisbeweging in Suid-Afrika - en Calvyn. In die Skriflig, 27(4):443-461.         [ Links ]

KLEYNHANS, H.J. 2009. Kerkbegrip, belydenis en kerkorde in die kerk-herenigingsproses van die NG Kerkfamilie in Suid-Afrika. Bloemfontein: Universiteit van die Vrystaat. (Ph.D.-proefskrif.         [ Links ])

NAUDE, P. 2003. "A gift from heaven": the reception of the Belhar Confession in the period 1982-2000 and its ecumenical significance today. Nederduitse gereformeerde teologiese tydskrif, 44(3 & 4):407-420.         [ Links ]

NAUDE, P. & PRATT, D. 2003. South speaks to South: a New Zealand response to the kerygma of Belhar. Nederduitse gereformeerde teologiese tydskrif, 44(3 & 4):421-432.         [ Links ]

NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK. 1990. Handelinge van die algemene sinode. Pretoria: NG Kerk.         [ Links ]

NGK kyk NEDERUITSE GEREFORMEERDE KERK

RCA see REFORMED CHURCH IN AMERICA

REFORMED CHURCH IN AMERICA. 2007. Belhar Confession: experts from ecumenical presentations. 2002-2007. http://www.rca.org/Page.aspx?pid=4075 Date of access: 1 Feb. 2010.         [ Links ]

SMIT, D.J. 2009. Die belydenis van Belhar: ontstaan, inhoud, resepsie, rele-vansie. Ongepubliseerde notule van Tussenkerklike Raad van 3-4 November 2009.         [ Links ]

STRAUSS, P.J. 2004. Die teologiese en morele regverdiging van apartheid en 'n status confessionis. Acta theologica supplementum, 6:102-108.         [ Links ]

STRAUSS, P.J. 2005. Belydenis, kerkverband en Belhar. Nederduitse gereformeerde teologiese tydskrif, 46(3 & 4):560-575.         [ Links ]

STRAUSS, S.A. 1997. 'n Teologiese beoordeling van die Belharbelydenis. Ongepubliseerde referaat gelewer by geleentheid van predikante-konferensie, Augustus 1997 in Bloemfontein.         [ Links ]

TKR kyk TUSSENKERKLIKE RAAD

TUSSENKERKLIKE RAAD. 2009. Ongepubliseerde notules van TKR van 24-25 Februarie en 3-4 November 2009.         [ Links ]

VAN DER MERWE, R.M. 2010. Die konkretisering van eenheid in 'n plurale en gebroke ekumeniese eenheid - 'n gereformeerd-kerkregtelike beskouing. Potchesfstroom: Noordwes-Universiteit. (Ph.D.-proefskrif.         [ Links ])

VORSTER, J.M. 1998. Die belydenis van Belhar in dogma-historiese perspektief. In die Skriflig, 32(4):469-486.         [ Links ]

WEBLOG NORMAN Viss. 2009. De Belhar-belijdenis. http://normviss.wordpress.com/2009/06/19/de-belhar-belijdenis/ Datum van gebruik: 2 Feb. 2010.         [ Links ]

WIKIPEDIA. 2008. Belydenis van Belhar. Wikipedia.org/wiki/belydenis van Belhar Datum van gebruik: 20 Jan. 2010.         [ Links ]

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons