SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.43 número3 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


In die Skriflig

versión On-line ISSN 2305-0853
versión impresa ISSN 1018-6441

In Skriflig (Online) vol.43 no.3 Pretoria ene. 2009

 

ORIGINAL RESEARCH

 

Die korrespondensie van J.J. Venter met H.A.L. Hamelberg: Ontleding van 'n sendingbeskouing

 

The correspondence of J.J. Venter with H.A.L. Hamelberg: An analysis of a view of mission

 

 

P.H. Fick

Skool vir Kerkwetenskappe, Potchefstroomkampus. Noordwes-Universiteit. Potchefstroom. E-pos: Rikus.Fick@nwu.ac.za

 

 


OPSOMMING

Die kwessie oor sendingbeskouing het van tyd tot tyd opslae gemaak in die Suid-Afrikaanse kerkgeskiedenis. Dit was ook die geval in die Gereformeerde Kerk in die Oranje-Vrystaat gedurende die negentiende eeu. Dit blyk duidelik uit die 1879 tot 1881 korrespondensie van J.J. Venter met H.A.L. Hamelberg, die destydse konsul-generaal van die Vrystaat in Nederland. Venter skryf aan hom oor sy teleurstelling met ds. Dirk Postma, die eerste predikant van die Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika. Volgens Venter is hulle mislei: hulle het vir 'n leraar gevra, maar 'n sendeling gekry. Venter se siening van die sending was gegrond op 'n eienaardige siening oor die leer van die predestinasie: hy glo slegs aan sending wanneer die voorwerpe van sendingwerk vrugte van uitverkiesing vertoon. Venter skryf aan Hamelberg, 'n "stamgenoot" eerder as 'n geesgenoot in die godsdienstige sin van die woord. Hierdie feit, tesame met sy briefwisseling, verraai die eintlike rede vir sy sendingbeskouing en dit word duidelik in hierdie arikel aangetoon. Hoewel sy eie werk sprekend is van 'n Piëtistiese "Busskampf", kom sy sendingbeskouing eerder ooreen met 'n ortodoksie-aandrang vir 'n verband tussen kerk en staat. Transkulturele sending is vir hom dus ondenkbaar tensy daar bewyse is van 'n verandering in die ander kultuur.


ABSTRACT

The controversy regarding the view of missionary work has recurred in South African church history from time to time. This was also the case in the Reformed Church in the Orange Free State during the nineteenth century. It becomes apparent from the 1879 to 1881 correspondence of J.J. Venter with H.A.L. Hamelberg, the then Consul-General of the Free State in the Netherlands. Venter wrote to Hamelberg about his disappointment with the reverend Dirk Postma, the first minister of the Reformed Church in South Africa. According to Venter they had been misled: they had asked for a preacher and got a missionary instead. Venter's view of mission is based on a peculiar view of the doctrine of predestination: he approved of missionary work only if the fruit of election becomes apparent in the lives of the objects of the missionary work. Venter wrote particularly to Hamelberg, a "fellow-tribesman" more than a religious think-alike. This fact, as well as the correspondence reveals Venter's actual view on the doctrine of predestination and it is clearly shown in this article. Although Venter's own writings speak of a Pietistic "Busskampf", his view of mission is rather in line with orthodoxy's insistence on a structural link between church and state. Cross-cultural mission was therefore unthinkable, unless there is proof of a change in the other culture.


 

 

“Full text available only in PDF format”

 

 

Geraadpleegde bronne

BEYER, J. 1865. Journaal, gehouden van Nederland naar Zuid-Afrika (Algoa- baai). Kaapstad: Solomon.         [ Links ]

BOETTNER, L. 1972. The reformed doctrine of predestination. Philadelphia: Presbyterian & Reformed Publishing.         [ Links ]

BOSCH, D.J. 2007. Transforming mission: paradigm shifts in theology of mission. New York: Orbis.         [ Links ]

BRAIN, J. & DENIS, P., eds. 1999. The Catholic Church in contemporary Southern Africa. Pietermaritzburg: Cluster.         [ Links ]

DE KLERK, P.J.S. 1923. Kerk en sending in Suid-Afrika. Amsterdam: Van Bottenburg.         [ Links ]

DU TOIT, A. 1983. The myth of the Calvinist origins of Afrikaner nationalism and racial ideology. The American historical review, (88)4:920-952.         [ Links ]

GERDENER, G.B.A. 1934. Geskiedenis van die Nederduitse Gereformeerde Kerke in Natal, Vrystaat en Transvaal. Kaapstad: Nasionale Pers.         [ Links ]

GEREFORMEERDE KERK. 1863. Handelingen van de tweede algemeene synodale vergadering. Kaapstad: Solomon.         [ Links ]

GEREFORMEERDE KERK BURGERSDORP. 1960. Gedenkalbum by geleent- heid van die eeufees. Potchefstroom: Potchefstroom Herald.         [ Links ]

GEREFORMEERDE KERK REDDERSBURG. Notuleboek 1859-1871. Potchefstroom: Kerkargief, Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika. Boek 1.1.1.         [ Links ]

HAMELBERG, H.A.L. 1952. Die dagboek van H.A.L. Hamelberg 1855-1871. Uitgegee en toegelig deur F.J. du T. Spies. Kaapstad: Van Riebeeck-Vereniging.         [ Links ]

HOFSTEDE, H.J. 1876. Geschiedenis van den Oranje-Vrystaat, in verband met eene korte geschiedenis der aangrenzende kolonien, vooral der Kaapkolonie. 's Gravenhage: Thieme.         [ Links ]

MALAN, J.H. 1929. Die opkoms van 'n republiek; of, Die geskiedenis van die Oranje-Vrystaat tot die jaar 1863. Bloemfontein: Nasionale Pers.         [ Links ]

MALAN, S.F. 1982. Politieke strominge onder die Afrikaners van die Vrystaatse Republiek. Durban: Butterworth.         [ Links ]

MEDINA, J.A.O. 1957. An analysis of the missionary methods of the Puritans. The Americas, (14)2:125-134.         [ Links ]

MULLER, H.P.N. 1907. Oude tyden in den Oranje-Vrystaat. Leiden: Brill.         [ Links ]

ODENDAAL, A.A. 1970. Die Nederduitse Gereformeerde sending in die Oranje-Vrystaat (1842-1910). Stellenbosch: Universiteit van Stellenbosch. (D.Th.-proefskrif.         [ Links ])

ORANJE-VRYSTAAT. 1868. Notule van die volksraad van die Oranje-Vrystaat. Volledig met alle bylae daarby. Kaapstad: Argiewe, publikasie-afdeling.         [ Links ]

POSTMA, D. 1905. De geschiedenis van de stichting en ontwikkeling der Gereformeerde Kerk in Zuid Afrika. Paarl: Paarlse Drukpers.         [ Links ]

POSTMA, D. 2008. Dagboek van Dirk Postma. Uitgegee en toegelig deur Wim Vergeer en Janet du Plooy. Pretoria: V&R.         [ Links ]

SPIES, F.J. DU T. 1941. Hamelberg en die Oranje-Vrystaat. Amsterdam: Swets & Zeitlinger.         [ Links ]

SPOELSTRA, B. 1963. Die doppers in Suid-Afrika 1760-1899. Kaapstad: Nasionale Boekhandel.         [ Links ]

SPOELSTRA, B. 1968. Venter, Jacobus Johannes. (In De Kock, W.J., red. Suid-Afrikaanse biografiese woordeboek. Deel 1. Kaapstad: Nasionale Boekhandel. p. 844-846.         [ Links ])

SPOELSTRA, B. 1999. Sending vir kerk of koninkryk? Sendinggeskiedenis van die GKSA. 1869-1994. Potchefstroom: Potchefstroomse Teologiese Publikasies.         [ Links ]

VAN DER WESTHUIZEN, H.G. 1969. Die aanvanklike houding van die Nederduitsch Hervormde Kerk ten opsigte van sending histories-krities nagegaan. Pretoria: Universiteit van Pretoria. (D.Div.-proefskrif.         [ Links ])

VAN RENSBURG, A.P.J. 1953. "Koning Kobus" is met ghries gesalf. Die Huisgenoot, 38(1654):21-23.         [ Links ]

VENTER, J.J. 1856. Bekeringstuk. Band V. Potchefstroom: Argief van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika.         [ Links ]

VENTER, J.J. 1875. Wat is Waarheid? Bloemfontein: Oranjevrystaatsche Nieuwsblad.         [ Links ]

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons