SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.43 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


In die Skriflig

On-line version ISSN 2305-0853
Print version ISSN 1018-6441

In Skriflig (Online) vol.43 n.3 Pretoria Jan. 2009

 

ORIGINAL RESEARCH

 

Kan die GKSA na 150 jaar beskou word as 'n stagnante kerkgemeenskap? Ekumenies beoordeel

 

Should the RCSA after a period of 150 years be considered as a stagnated church community? Evaluated from the point of view of ecumenicism

 

 

C.J. Smit

Skool vir Kerkwetenskappe, Potchefstroomkampus. Noordwes-Universiteit. Potchefstroom. E-pos: neelssmit@lantic.net

 

 


OPSOMMING

Die vraagstelling is of die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (GKSA) as 'n geïsoleerde en derhalwe 'n stagnante kerkge-meenskap gesien moet word. Hierdie vraag word beantwoord deur die ontwikkeling van die GKSA ten opsigte van ekumeni-siteit na te gaan, nadat die term "eqkumenisiteit" qSkriftuurlik en histories ontleed is. In drie fases van 'n halfeeu elk in die bestaan van die GKSA blyk uit die Handelinge van sinodes dat hierdie kerkgemeenskap vanaf hulle ontstaan in 1959 'n besonder hoë premie op ekumeniese verhoudings geplaas het. Hierdie ekumeniese verhoudings met ander gereformeerde kerke wêreldwyd is deurentyd gerig op ontwikkeling tot kerk-eenheid.
Die gevolgtrekking word gemaak dat die GKSA hulleself nie as 'n kerkgemeenskap beskou wat alleen en uitsluitlik oor die waarheid van die Woord beskik nie. Kerklike isolasie, en derhalwe kerklike stagnasie, is klaarblyklik nie deel van die GKSA se agenda nie; trouens, isolasie is aantoonbaar deur die GKSA op grond van die Woord bestry. Die dryfveer om kerkgemeen-skappe in eenheid saam te snoer, in die binneland én die buiteland, was van vroeg af deel van die GKSA se kerk-beskouing.
Tog is daar 'n opvallende leemte wat aangemerk moet word. Die betekenisaspek wat Jesus aan die begrip "oqikoumené" qtoevoeg (Matt. 24:14), naamlik die verkondiging van die evangelie aan "aql die nasies" qin die "hqele wêreld" q("oqikoumené")q met die oog op die "tqoekomstige wêreld" q(Heb. 2:5) is nie genoeg-saam beklemtoon nie, maar in betekenis eintlik verskraal.


ABSTRACT

The question is whether the Reformed Churches in South Africa (RCSA) should be considered as an isolated and thus a stagnated church community. To answer this question the development of ecumenicism in the RCSA should be traced. This could only be done after an examination of the Scriptural and historical meaning of the term "eqcumenicism".q From the acts of the synods of the RCSA it is very clear that during the three phases of half a century each in the existence of the RCSA, from 1859 onwards, a very high premium was put on ecumenical relations. The goal of these ecumenical relations was always pointed out as church unity.
In this contribution the conclusion is made that the RCSA does not see herself as a church community who disposes exclusively of the truth of the Word. Church isolation - and therefore church stagnation - is clearly not part of the RCSA's agenda; on the contrary, church isolation was always firmly contested by the RCSA on the basis of the Scriptures. The incentive to bring together churches of reformed origin, in the interior and abroad, was always part of the RCSA's view on what the church really stands for.
However, there is a significant deficiency that should be noted. The specific meaning that Jesus adds to the concept "oqikoumené" q(Matt. 24:14), namely the proclamation to "aqll the nations" qof the whole world ("oqikoumené")q regarding the world to come (Heb. 2:5) is not sufficiently emphasised but in actuality it is downplayed.


 

 

“Full text available only in PDF format”

 

 

Geraadpleegde bronne

BERKOUWER, G.C. 1976. The church. Grand Rapids: Eerdmans.         [ Links ]

BOSCH, D.J. 1992. Transforming mission: paradigm shifts in theology of mission. Maryknoll: Orbis.         [ Links ]

BRONKHORST, A.J. 1960. Oecumene, oecumenish. (In Grosheide, F.W. & aVan Itterzon, G.P., reds. Christelijke Encyclopedie. Bd. 5. 2e hers. dr. Kampen: Kok. p. 243.         [ Links ])

CALVYN, J. 1972. Uitlegging op den eersten en tweeden zendbrief van Paulus aan de Corinthiërs. 2e dl. Vert. deur A.M. Donner. Kampen: De Groot.         [ Links ]

CALVYN, J. 1992 [1559]. Institusie van die Christelike godsdiens. Potchefstroom: CJBF.

DU TOIT, S., ed. 1959. Eeufees te Rustenburg. Potchefstroom: P.H. Drukkery.         [ Links ]

GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. 1862. Handelingen van de eerste algemeene sijnodale vergadering der Gereformeerde Kerk, van de Zuid-Afrikaansche Republiek, den Oranje Vrijstaat en de Kaap-Kolonie in Zuid-Afrika. Kaapstad: Solomon.         [ Links ]

GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. 1866. Handelingen van de derde algemeene synodale vergadering der Gereformeerde Kerk, van de Zuid-Afrikaansche Republiek, den Oranje Vrijstaat en de Kaap-Kolonie in Zuid-Afrika. Kaapstad: Solomon.         [ Links ]

GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. 1873. Handelingen van de vijfde algemeene synodale kerkvergadering samengesteld uit al de Gereformeerde gemeenten van Zuid-Afrika. Kaapstad: Solomon.         [ Links ]

GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. 1876. Handelingen van de zesde algemeene synodale kerkvergadering samengesteld uit al de Gereformeerde gemeenten van Zuid-Afrika. Kaapstad: Solomon.         [ Links ]

GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. 1879. Handelingen van de zevende algemeene synodale kerkvergadering samengesteld uit al de Gereformeerde gemeenten van Zuid-Afrika. Kaapstad: Solomon.         [ Links ]

GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. 1904. Handelingen van de veertiende algem. synodale kerkvergadering samengesteld uit al de Gereformeerde gemeenten van Zuid-Afrika. Burgersdorp: De Stem.         [ Links ]

GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. 1913. Handelingen van de zeventiende algemene synodale vergadering van de Gereformeerde gemeenten van Zuid-Afrika. Pretoria: Van der Reyden.         [ Links ]

GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. 1916. Handelingen van de achttiende algemene synodale vergadering van de Gereformeerde gemeenten van Zuid-Afrika. Pretoria: Van der Reyden.         [ Links ]

GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. 1920. Handelinge van die twintigste algemene sinodale vergadering van die Gereformeerde gemeentes in Suid-Afrika. Bloemfontein: Nasionale Pers.         [ Links ]

GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. 1924. Handelinge van die een-en-twintigste sinodale vergadering van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika. Bloemfontein: Nasionale Pers.         [ Links ]

GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. 1927. Handelinge van die twee-en-twintigste sinodale vergadering van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika. Bloemfontein: Nasionale Pers.         [ Links ]

GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. 1930. Handelinge van die drie-en-twintigste sinodale vergadering van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika. Potchefstroom: Die Weste.         [ Links ]

GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. 1933. Handelinge van die vier-en-twintigste sinodale vergadering van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika. Potchefstroom: Die Weste.         [ Links ]

GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. 1936. Handelinge van die vyf-en-twintigste sinodale vergadering van die Gereformeerde gemeentes in Suid-Afrika. Potchefstroom: Die Weste.         [ Links ]

GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. 1939. Handelinge van die 26ste sinodale vergadering van die Gereformeerde gemeentes in Suid-Afrika. Potchefstroom: Die Weste.         [ Links ]

GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. 1942. Handelinge van die 27ste sinodale vergadering van die Gereformeerde gemeentes in Suid-Afrika. Potchefstroom: Die Weste.         [ Links ]

GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. 1945. Handelinge van die 28ste sinodale vergadering van die Gereformeerde gemeentes in Suid-Afrika. Potchefstroom: Die Weste.         [ Links ]

GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. 1946. Handelinge van die 29ste sinodale vergadering van die Gereformeerde gemeentes in Suid-Afrika. Potchefstroom: Die Weste.         [ Links ]

GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. 1949. Handelinge van die 30ste sinodale vergadering van die Gereformeerde gemeentes in Suid-Afrika. Pretoria: V&Ra.         [ Links ]

GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. 1952. Handelinge van die 31ste sinodale vergadering van die Gereformeerde gemeentes in Suid-Afrika. Pretoria: V&Ra.         [ Links ]

GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. 1955. Handelinge van die 32ste sinodale vergadering van die Gereformeerde gemeentes in Suid-Afrika. Pretoria: V&Ra.         [ Links ]

GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. 1958. Handelinge van die 33ste sinodale vergadering van die Gereformeerde gemeentes in Suid-Afrika. Potchefstroom: Herald.         [ Links ]

GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. 1961. Handelinge van die vier-en-dertigste sinodale vergadering van die Gereformeerde Kerk in Suid- Afrika. Potchefstroom: Herald.         [ Links ]

GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. 1967. Handelinge van die ses-en-dertigste sinodale vergadering van die Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika. Potchefstroom: Herald.         [ Links ]

GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. 1970. Handelinge van die sewe-en-dertigste sinodale vergadering van die Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika. Potchefstroom: Herald.         [ Links ]

GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. 1979. Handelinge van die veertigste sinode te Potchefstroom. Potchefstroom: Herald.         [ Links ]

GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. 1994. Handelinge van die vyf-en-veertigste nasionale sinode te Potchefstroom. Potchefstroom: Herald.         [ Links ]

GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. 1997. Handelinge van die ses-en-veertigste nasionale sinode te Potchefstroom. Pretoria: V&Ra.         [ Links ]

GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. 2000. Handelinge van die sewe-en-veertigste nasionale sinode te Potchefstroom. Pretoria: V&Ra.         [ Links ]

GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. 2003. Handelinge van die agt-en-veertigste nasionale sinode te Potchefstroom. Pretoria: V&Ra.         [ Links ]

GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. 2006. Handelinge van die nege-en-veertigste nasionale sinode te Potchefstroom. Pretoria: V&Ra.         [ Links ]

GFK kyk KONVENT VAN REFORMATORIESE KERKE IN SUIDER-AFRIKA

GKSA kyk GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA

GOOSEN, G. 1993. Bringing churches together - a popular introduction to ecumenism. Revised and enlarged ed. Geneve: WCC.         [ Links ]

KERSTEN, G.H. 1961. Kerkelijk handboekje. 2e dr. Utrecht: De Banier.         [ Links ]

KONVENT VAN REFORMATORIESE KERKE IN SUIDER-AFRIKA. 1998. Grondslag en funksionering van die Konvent van Reformatoriese Kerke in Suider-Afrika. (Ongepubliseer.         [ Links ])

KONVENT VAN REFORMATORIESE KERKE IN SUIDER-AFRIKA. 2008. Conventus reformatus: dokumentebundel saamgestel by geleentheid van die Konvent se tiende bestaansjaarviering. (Ongepubliseer.         [ Links ])

KÜNG, H. 1978. The church. London: Search.         [ Links ]

NIJENHUIS, W. 1959. Calvinus oecumenicus - Calvijn en de eenheid der kerk in het licht van zijn briefwisseling. Gravenhage: Nijhoff.         [ Links ]

PELSER, P.J. 1976. Die roeping tot sigbaarmaking van die katolisiteit van die Kerk. Potchefstroom: PU vir CHO. (Th.D.-proefskrif.         [ Links ])

SAAYMAN, W.A. 1980. Unity and mission - a study of the concept of unity in ecumenical discussions since 1961 and its influence on the world mission of the church. Stellenbosch: University of Stellenbosch. (D.Th. dissertation.         [ Links ])

SMIT, C.J. 2006. Ekumenisiteit as 'n Skrifgefundeerde raamwerk vir kerklike eenheid - ook op die gebied van sendingwerk. In die Skriflig, 42(2):89-115.         [ Links ]

SMIT, C.J. 2009. Die GKSA en ekumenisiteit - kerkeenheid oor die wêreld heen. (In Vorster, K. et al., red. Uit Dankbaarheid - 1959-2009. Pretoria: V&Ra. p. 139-147.         [ Links ])

SNYMAN, W.J. 1977. Nuwe en ou dinge. Potchefstroom: Pro Rege.         [ Links ]

TKR kyk TUSSENKERKLIKE RAAD

TUSSENKERKLIKE RAAD. 2004. Grondslag. (Ongepubliseer.         [ Links ])

WEST, C.C. 1971. The power to be human: toward a secular theology. New York: Macmillan.         [ Links ]

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License