SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.42 número4 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


In die Skriflig

versão On-line ISSN 2305-0853
versão impressa ISSN 1018-6441

In Skriflig (Online) vol.42 no.4 Pretoria Jan. 2008

 

ORIGINAL RESEARCH

 

Oor die Bybel, Bybellees en etiek: In gesprek met Gerrie Snyman

 

On the Bible, Bible reading and ethics: In debate with Gerrie Snyman

 

 

J.H. van Wyk

Navorser: Skool vir Kerkwetenskappe, Potchefstroomkampus. Noordwes-Universiteit. Potchefstroom. E-pos: amievw@intekom.co.za

 

 


OPSOMMING

Dit lei geen twyfel nie dat Gerrie Snyman met sy jongste boek navorsing gelewer het wat van eksistensiële worsteling getuig met vrae wat oor die Christelike geloof, die Bybel en Bybelverstaan handel. As voorbeeld van 'n misverstaan van die Bybel verwys hy herhaaldelik na apartheid, die vrou in die amp en homoseksuele persone. Hy bepleit 'n totale herverstaan van die Bybel waarin deeglik rekening gehou word met onder andere die Bybelskrywer, die konteks van die skrywer, die konteks van die eerste lesers en die konteks van die moderne leser. Die klassieke manier van Bybellees is uitgedien en moet laat vaar word ten gunste van 'n meer kritiese omgang met die Bybel. Die skrywer van hierdie artikel ondersoek die vraag of Snyman hom nie hiermee dalk skuldig maak aan 'n naïewe vorm van rasionalisme en relasionisme nie.


ABSTRACT

Without doubt Gerrie Snyman produced a book which attests to an existential grappling with questions about Christian faith, the Bible and understanding of the Bible. The author refers to apartheid, women in office and homosexual persons as examples of misunderstanding and misuse of the Bible. He advocates a reinterpretation of the Bible in which the authors (of the Bible), the context of the authors, the context of the first and the context of the modern readers be taken into account fully. The classic way of reading the Bible is outdated and should be exchanged for a more critical approach to the Bible. The author of this article investigates the question as to whether Snyman is not guilty of a naïve form of rationalism and relationism.


 

 

“Full text available only in PDF format”

 

 

Geraadpleegde bronne

BAVINCK, H. 1929. Gereformeerde dogmatiek. Dl. 3. Kampen: Kok.         [ Links ]

BERKHOF, H. 1990. Christelijk geloof: een inleiding tot de geloofsleer. Nijkerk: Callenbach.         [ Links ]

BUITENDAG, J. 2006. Coming in from outside: a crucial event in the history of ecumenism of the Nederduitsch Hervormde Church. HTS teologiese studies, 62(3):787-817.         [ Links ]

BUSCH, E. 1976. Karl Barths Lebenslauf: nach seinen Briefen und autobiographischen Texten. München: Kaiser.         [ Links ]

CARROLL, R.P. 2000. (South) Africa, Bible, criticism: rhetorics of a visit. Journal of theology for Southern Africa, 108:39-53.         [ Links ]

CRAFFERT, P.F. 2002. Wat sê die Bybel regtig oor ... die hel? Pretoria: Unisa.         [ Links ]

D'ASSONVILLE, V.E. 1993. Dit is Totius: J.D. du Toit 1977-1953. Lynnwoodrif: Marnix.         [ Links ]

DAWKINS, R. 2007. The God delusion. London: Bantam/Black Swan.         [ Links ]

DE GRUCHY, J.W. & DE GRUCHY, J. 2004. The church struggle in South Africa. 25th Anniversary edition. London: SCM.         [ Links ]

DE KLERK, W. 1998. Die vreemde God en sy mense. Kaapstad: Human & Rousseau.         [ Links ]

DEIST, F.E. 1986. Kan ons die Bybel dan nog glo? Pretoria: Van Schaik.         [ Links ]

DEIST, F.E. 1991. The Bible in discussion: three recent South African publications on Scripture. Hervormde teologiese studies, 47(4):930-949.         [ Links ]

DEIST, F.E. 1994. Ervaring, rede en metode in Skrifuitleg: wetenskaps-historiese ondersoek na Skrifuitleg in die Ned. Geref. Kerk 1840-1990. Pretoria: RGN.         [ Links ]

DU PREEZ, M. 2004. Helen Zille oor skole, godsdiens en Tony Leon: politiek. Insig, 15(194):20-22.         [ Links ]

DU TOIT, A.B. 2007. Maar die grootste hiervan is die liefde - oor homoseksualiteit in Romeine 1. (In Vos, C. & Human, D., reds. Liefde is die grootste: oor erotiek en seksualiteit. Pretoria: Protea Boekhuis.         [ Links ])

DU TOIT, J.D. 1941. Die Bybel is die Woord van God. Stellenbosch: Pro Ecclesia.         [ Links ]

DURAND, J.J.F. 1976. Die lewende God: wegwysers in die dogmatiek. Pretoria: N.G. Kerkboekhandel.         [ Links ]

DURAND, J.J.F, 2005. Doodloopstrate van die geloof: 'n perspektief op die Nuwe Hervorming. Stellenbosch: Rapid Access.         [ Links ]

DURAND, J.J.F. 2007. The many faces of God: highways and byways on the route towards an orthodox image of God in the history of Christianity from the first to the seventeenth century. Stellenbosch: Sun Press.         [ Links ]

GAUM, F., red. 2004. Gesprekke oor ... die opstanding van Jesus uit die dood. Kaapstad: Ex Animo.         [ Links ]

GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA, 1942. Handelinge van die 27e sinodale vergadering van die Gereformeerde gemeentes in Suid-Afrika. Aliwal-Noord.         [ Links ]

GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA, 1988. Handelinge van die drie en veertigste nasionale sinode: die Gereformeerde Kerke in Potchef-stroom: Suid-Afrika. Potchefstroom.         [ Links ]

GKSA kyk GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA

GREIJDANUS, S. 1946. Schriftbeginselen ter Schriftverklaring en historisch overzicht over theorieën en wijzen van Schriftuitlegging. Kampen: Kok.         [ Links ]

HEYNS, J.A. 1973. Brug tussen God en mens: oor die Bybel. Pretoria: NG Kerkboekhandel.         [ Links ]

JONKER, W.D. 1977. Christus, die Middelaar. Pretoria: NG Kerkboekhandel.         [ Links ]

JONKER, W.D. 1981. Die Gees van Christus. Pretoria: NG Kerkboekhandel.         [ Links ]

JONKER, W.D. 1998. Selfs die kerk kan verander. Kaapstad: Tafelberg.         [ Links ]

JORDAAN, G.J.C. 2004. Gereformeerde teologie in die spervuur tussen fundamentalisme en anti-fundamentalisme. (In De Boer, A. & d'Assonville, V.E., jr., reds. Ad fontes: historiese, teologiese en wetenskaps-filosofiese studies binne reformatoriese kader. Festschrift vir Ludi Schulze. Acta theologica, supplementum 5.         [ Links ])

JORDAAN, J. 2007. Homoseksualiteit: 'n Skrifgefundeerde perspektief. Vereeniging: CUM.         [ Links ]

KENNEDY, P. 2006. A modern introduction to theology: new questions for old beliefs. London: Taurus. KÖNIG, A. 2001. Fokus op die 300 geloofsvrae wat mense die meeste vra: 'n verwysingsgids vir elke huis. Wellington: Lux Verbi.BM.         [ Links ]

KÖNIG, A. 2002. Ek glo die Bybel - ondanks al die vrae. Wellington: Lux Verbi.BM.         [ Links ]

KOOLE, J.L. 1966. Bijbelse bezinning. (In Bavinck, H. et al. Christendom en oorlog: gereformeerde stemmen over het oorlogsvraagstuk. Kampen: Kok.         [ Links ])

KUITERT, H.M. 1974. Zonder geloof vaart niemand wel: een plaatsbepaling van Christendom en kerk. Baarn: Ten Have.         [ Links ]

LOMBAARD, C. Wit, waaghalsig en welwillend. Kerkbode, 11, 8 Feb 2008.         [ Links ]

MALAN, G. 2000. Bultmann se ontmitologiseringsprogram herwaardeer. Hervormde teologiese studies, 56(4):1107-1118.         [ Links ]

MALAN, G. 2008a. Om die Bybel (beter) te verstaan. Pretoria: Sentik.         [ Links ]

MALAN, G. 2008b. Boekbespreking. Hervormde teologiese studies, 64(2): 1106-1108.         [ Links ]

McGRATH, A. 2005. Bruggen bouwen: over het effectief doorgeven van het Christelijk geloof. Vert. door M.J. Stengholt. Kampen: Voorhoeve.         [ Links ]

MOLTMANN, J. 1989. Wat is theologie? De weg van de theologie in de twintigste eeuw. Baarn: Ten Have.         [ Links ]

MOLTMANN, J. 2008. A broad place: an autobiography. Minneapolis: Fortress.         [ Links ]

MOSALA, I.J. 1989. Biblical hermeneutics and black theology in South Africa. Grand Rapids: Eerdmans.         [ Links ]

MÜLLER, J. 2006. Opstanding. Wellington: Lux Verbi.B.M.         [ Links ]

MULLER, P., red. 2002. Die Nuwe Hervorming. Pretoria: Protea Boekhuis.         [ Links ]

NÜRNBERGER, K. 2002. Theology of the Biblical witness: an evolutionary approach. Münster: Lit Verlag.         [ Links ]

PELLENCIN, A.L. 2007. Ateïsme: die saak teen God. Pretoria: Publiself.         [ Links ]

POTGIETER, J. 2007. Homoseksualiteit: 'n Skrifgefundeerde perspektief. Vereeniging: CUM.         [ Links ]

POTGIETER, P.C. 1990. Skrif, dogma & verkondiging. Kaapstad: Lux Verbi.         [ Links ]

ROTHUIZEN, G. TH. 1969. Aristocratisch Christendom: over Dietrich Bonhoeffer. Kampen: Kok.         [ Links ]

SCHUTTE, P.J.W. 2006. The resurrection of Jesus: what's left to say? Hervormde teologiese studies, 62(4):1513-1526.         [ Links ]

SEEBERG, R. 1964. Text-book of the history of doctrines. Vol. 1. Grand Rapids: Baker.         [ Links ]

SMIT, D. 2006. Neem, lees! Hoe ons die Bybel hoor en verstaan. Wellington: Lux Verbi.BM.         [ Links ]

SNYMAN, G. 2006. Homoseksualiteit en tydgerigtheid: 'n etiek van Bybellees? In die Skriflig, 40(4):715-744.         [ Links ]

SNYMAN, G.D. 2007. Om die Bybel anders te lees: 'n etiek van Bybellees. Pretoria Griffel Media.         [ Links ]

SNYMAN, S.D. 2006. Help Levitikus 18:22 en 20:13 die (NG) kerk in die debat oor homoseksualiteit? Old Testament essays, 3:968-981.         [ Links ]

SPANGENBERG, I. 1998. Perspektiewe op die Bybel: God se Woord in mensetaal. Pretoria: Van Schaik.         [ Links ]

STRUWIG, E. 2005. Fynskrif: dié dinge wat die kerk nie wil hê jy moet weet nie. Parklands: Whynotbooks.         [ Links ]

VAN DE BEEK, A. 1998. Jezus Kurios: de Christologie als het hart van de theologie. Kampen: Kok.         [ Links ]

VAN DE BEEK, B. 1994. Van verlichting tot verduistering? Theologen vanaf 1800. Nijkerk: Callenbach.         [ Links ]

VAN DER DUSSEN. P.E. 2006. Kerk van Christus - waarheen? Reformasie teenoor transformasie. Lyttelton: Rotsvas.         [ Links ]

VAN DER WALT, S.J. 1989. Die roeping van die kerk ten opsigte van etiese vraagstukke in die samelewing met toepassing op uitsprake van sinodes van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika. Potchefstroom: PU vir CHO. (Th.D.-verhandeling.         [ Links ])

VAN DER WATT, J., JOUBERT, S., DU RAND, J. & NAUDÉ, P. 2002. Hoe lees ons die Bybel? 'n Soeklig op die rol van die Woord en hoe om dit te vertolk in hedendaagse tye. Vereeniging: CUM.         [ Links ]

VAN DEVENTER, H.J.M. 2005. "In die begin oor vertrekpunte en die verstaan van tekste. Koers, 70(4):749-773.         [ Links ]

VAN HUYSSTEEN, W. & DU TOIT, B. 1982. Geloof en Skrifgesag: 'n analise van die Skrifgesagprobleem na aanleiding van die rapport "God met ons". Pretoria: NG Kerkboekhandel.         [ Links ]

VAN NIEKERK, A.A. 2005. Geloof sonder sekerhede: besinning vir eietydse gelowiges. Wellington: Lux Verbi.B.M.         [ Links ]

VAN NIEKERK, A.A. 2007. Oor tradisie, hermeneutiek en wetenskap: mistastings in Sakkie Spangenberg se lesing van Geloof sonder sekerhede: besinning vir eietydse gelowiges. Nederduitse Gereformeerde teologiese tydskrif, 48(3 & 4):674-685.         [ Links ]

VAN RENSBURG, F.J. 2006. Die tydgerigtheid van die Bybel en die etiek van Bybellees: respons op die artikel van Gerrie Snyman. In die Skriflig, 40(4): 745-769.         [ Links ]

VAN WYK, J.H. 1989. Die Woord is waardevol: 'n dogmatiese besinning oor die reformatoriese Skrifbeskouing. Potchefstroom: PU vir CHO.         [ Links ]

VAN WYK, J.H. 1993. Homo Dei: 'n prinsipiële besinning oor enkele mensbeskouings, waaronder dié van Calvyn. In die Skriflig, 27, Supplementum 1.         [ Links ]

VAN WYK, J.H. 1994. Boekresensie. In die Skriflig, 28(4): 679-693.         [ Links ]

VAN WYK, J.H. 1998. Etiek in eenvoud: gesprekke oor morele vraagstukke. Potchefstroom: Potchefstroomse Teologiese Publikasies.         [ Links ]

VAN WYK, J.H. 2001. Etiek en eksistensie - in koninkryksperspektief. Potchefstroom: Potchefstroomse Teologiese Publikasies.         [ Links ]

VAN WYK, W.C. 2008. Die Bybel in konteks. Die Hervormer, 101(6):7        [ Links ]

VEENHOF. J. 2005. Vrij gereformeerd. Verzamelde artikelen bezorgd door Dirk van Keulen et al. Kampen: Kok.         [ Links ]

VELEMA, W.H. 1997. De verhoudingen van openbaring en ervaring toegespits op de ethiek. In die Skriflig, 31(1 & 2):107-121.         [ Links ]

VERGEER, W. 1993. Teologie en kenteorie: 'n reaksie op die artikels van Gerrie Snyman. In die Skriflig, 27(4):563-582.         [ Links ]

WENTSEL, B. 1998. De Heilige Geest, de kerk en de laatste dingen: de kerk als het saamhorige volk Gods. Kampen: Kok. (Dogmatiek deel 4B.         [ Links ])

WENTSEL, B. 2006. Hij-is-er-bij: handboek Bijbelse geloofsleer. Deel 2. Kampen: Kok.         [ Links ]

WEST, G.O. 1991. Biblical hermeneutics of liberation: modes of reading the Bible in the South African context. Pietermaritzburg: Cluster.         [ Links ]

ZAHRNT, H. 1967. Wachtend op God: de Duitse protestantse theologie in de twintigste eeuw. Utrecht: Ambo.         [ Links ]

 

 

1 Na aanleiding van die boek van Gerrie Snyman (2007). Dit val op dat daar die afgelope dekades, vanuit verskillende gesigspunte, uitgebreid oor die Skrif-vraagstuk in Suid-Afrika besin is (vgl. onder andere Heyns (1973); Van Huyssteen & Du Toit (1982); Deist (1986; 1994); Mosala (1989); Van Wyk (1989); Potgieter (1990); West (1991); Spangenberg (1998); König (2002); Nürnberger (2002); Van der Watt et al. (2002); Smit (2006); Malan (2008a)). Vergelyk ook Van Niekerk (2005:35-53).
2 Onder rasionalisme verstaan ek daardie filosofiese sisteem waarvolgens aan die menslike verstand die hoogste waarde toegeken word om fundamentele waarhede te ontdek. Onder naïewe rasionalisme word verstaan dat hierdie kenteorie op onkritiese, onderdeurdagte (en meestal onbewuste) wyse hanteer word en dat daaraan in elk geval 'n meerwaarde toegeken word, bo die standpunt dat God Hom aan die mens openbaar.

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons