SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.42 issue2 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


In die Skriflig

On-line version ISSN 2305-0853
Print version ISSN 1018-6441

In Skriflig (Online) vol.42 n.2 Pretoria Jan. 2008

 

ORIGINAL RESEARCH

 

Is die idee van 'n kerkorde nog kerklik byderwets?

 

Is the idea of a church order still relevant for the modern church?

 

 

C.J. Smit

Skool vir Kerkwetenskappe, Potchefstroomkampus. Noordwes-Universiteit. Potchefstroom. E-pos: neelssmit@lantic.net

 

 


OPSOMMING

Die vraag is of 'n kerkorde nog enige betekenis vir die kerk van ons tyd kan hê. Behoort die kerkorde gemoderniseer te word om in 'n moderne tyd in te pas? Is die idee van 'n kerkorde nog hoegenaamd haalbaar vir die kerk in ons tyd?
Waar kom die idee van 'n kerkorde vandaan? Hierdie artikel toon aan dat die konsep van 'n kerkorde uit die Skrif kom, uit die Ou- en die Nuwe Testament. Deur die kerkgeskiedenis was daar altyd die gevaar dat waar die kerkorde van minder belang geag is, die kerk se voortbestaan self in gevaar gekom het.
Die regte vraag is wat die kerkorde nie behoort te wees nie en wat dit wel behoort te wees. Hierdie artikel bevind dat die kerkorde geen selfstandige gesag het nie. Die kerkorde moet nie as 'n kerkwet hanteer word nie. Trouens, die kerkorde behoort slegs die rigtingwyser na die Woord van God te wees. In homself het die kerkorde geen gesag nie. Die kerkorde is slegs 'n bedienaar van die gesag van die Woord. As sodanig is 'n Skrifgebonde kerkorde onontbeerlik vir die bestaan van die kerk, ook die kerk van ons tyd. Die aard van sodanige kerkorde is nie om die dienste van die kerk te skep nie, ook nie om die voortbestaan van die kerk daar te stel nie, maar om die kerk se taak om die Woord te verkondig te beveilig én om die wese van die kerk in sy ordelike voortbestaan as die volk van God in hierdie wêreld te beveilig.


ABSTRACT

The question is whetherchurch ordercould be of any significance for the church of our time. Should the church order be modernised to fit the church of a new millennium? Is the concept of a church order at all still feasible for the modern church?
Where does the idea of a church order come from? This article shows that the concept of a church order originated from the Scriptures, the Old and the New Testaments. Throughout church history there was always the danger that where the church order became insignificant, the existence of the church itself came under threat.
The real questions are what a church order ought not to be and what it ought to be. This article determined that the church order has no independent authority. The church order should not be rendered as a church law. In fact, the church order should be only the principle-bearing pointer to the Word of God. In itself the church order has no own authority. It is only a servant of the authority of the Word. As such a Scripture-bound church order is indispensable for the existence of the church, also the church of our time. The nature of such a church order is not to create the services of the church, nor the essence of church being, but to ensure the task of the church to proclaim the Word of God and to protect the solemn being of the church in its orderly existence as the people of God in this world.


 

 

“Full text available only in PDF format”

 

 

Geraadpleegde bronne

BARTH, K. 1958. Church dogmatics. Vol. 4, part 2. Translated by G.W. Bromiley. Edinburgh: Clark.         [ Links ]

BOUWMAN, H. 1970. Gereformeerde kerkrecht. Deel 1. Kampen: Kok.         [ Links ]

BROUWER, A.M. 1937. De kerkorganisatie der eerste eeuw en wij. Baarn: Bosch & Keuning.         [ Links ]

BRUNNER, E. 1939. Das Gebot und die Ordnungen: Entwurf einer protestantisch-theologischen Ethik. Zürich: Zwingli.         [ Links ]

CALVYN, J. 1956. Institutie of onderwijzing in de Christelijke godsdienst. Uit Latyn vertaal deur A. Sizoo. Delft: Meinema.         [ Links ]

COERTZEN, P. 1991. Gepas en ordelik - 'n teologiese verantwoording van die orde vir en in die kerk. Pretoria: RGN-Uitgewers.         [ Links ]

DE JONG, P.Y. 1967. The genius of reformed church polity. Glenside: Reformed Ecumenical Synod.         [ Links ]

DU PLOOY, A. le R. 2005. Kerkeenheid, kerkverband en kerkskeuring. Die Kerkblad: 18-20, Maart.         [ Links ]

GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. 1980. Kerkorde van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika, soos gewysig deur verskillende sinodes. Potchefstroom: Calvijn Jubileumboekefonds.         [ Links ]

HOVIUS, J. 1962. Het verband tussen onze belijdenis en onze kerkorde. Sneek: Weissenbach.         [ Links ]

JANSEN, J. 1923. Korte verklaring van de kerkenordening. Kampen: Kok.         [ Links ]

JONKER, W.D. 1965. Om die regering van Christus in sy kerk. Pretoria: Unisa.         [ Links ]

KO kyk GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA.

KOEHLER, L. & BAUMGARTNER, W. 1958. Lexicon in Veteris Testamenti Libros. Leiden: Brill.         [ Links ]

KUYPER, A. 1909. Encyclopaedie der heilige Godgeleerdheid. Deel 3. 2e dr. Kampen: Kok.         [ Links ]

MILNER, B.C. 1970. Calvin's doctrine of the church. Leiden: Brill.         [ Links ]

MONSMA, M. 1967. The new revised church order commentary: a brief explanation of the church order of the Christian Reformed Church. Grand Rapids: Zondervan.         [ Links ]

MULLER, P. 2002. Die postmoderne gelowige. (In Muller, P., red. Die Nuwe Hervorming. Pretoria: Protea Boekhuis. p. 19-37.         [ Links ])

NAUTA, D. 1971. Verklaring van de kerkorde van de Gereformeerde Kerken in Nederland. Kampen: Kok.         [ Links ]

NEDERLANDSE GELOOFSBELYDENIS. 1976. (In Die Psalmboek. Wellington: NG Kerk-Uitgewers.         [ Links ])

NGB Kyk NEDERLANDSE GELOOFSBELYDENIS

PLOMP, J. 1967. Beginselen van reformatorish kerkrecht. Kampen: Kok. (Kamper Cahiers, nr. 4.         [ Links ])

RIDDERBOS, H. 1971. Paulus: ontwerp van zijn theologie. 2e dr. Kampen: Kok.         [ Links ]

RUTGERS, F.L. 1890. De geldigheid van de oude kerkordening der Nederlandsche Gereformeerde Kerken. Amsterdam: Wormser.         [ Links ]

SADLER, T.H.N. 1979. 'n Pleit teen reglementering van die kerkreg. Die Kerkbode, 131(18):564-565.         [ Links ]

SMIT, C.J. 1984a. God se orde vir sy kerk - 'n beskouing oor kerkorde. Pretoria: NG-Kerkboekhandel.         [ Links ]

SMIT, C.J. 1984b. Tot lof van die kerkorde ... in sy dienskneggewaad (1). In die Skriflig, 18(71):37-44.         [ Links ]

SMIT, C.J. 1985. Kerkreg en kerkorde in die lig van God se orde vir sy kerk. Potchefstroom. PU vir CHO. (Th.D.-proefskrif.         [ Links ])

SMIT, C. J. 1987. Kerkreg en kerkorde in diens van kerkregering: oorsig oor 'n beskouing. In die Skriflig, 21(82):17-27.         [ Links ]

SMIT, C.J. & VORSTER, J.M. 2000. Die GKSA en sy Gereformeerde identiteit - kan dit behou word in 'n postmoderne gemeenskap? In die Skriflig, 34(4):515-533.         [ Links ]

VAN DEN BERG, M.R. 1969. De gekerkerde kerk. Amsterdam: Buijten & Schipperheijn.         [ Links ]

VAN DER LINDE, G.P.L. 1981. Kerkreg. Deel 1. Klasdiktaat van die Teologiese Skool, Potchefstroom, PU vir CHO. (Ongepubliseer.         [ Links ])

VAN DER LINDE, G.P.L. 1983. Die kerkorde: 'n verklaring van die Gereformeerde kerkorde. Pretoria: T.G. van Wyk.         [ Links ]

VAN DER WALT, J.J. 1976. Christus as Hoof van die kerk en die presbiteriale kerkregering. Potchefstroom: Pro Rege.         [ Links ]

VAN'T SPIJKER, W. 1972. Goddelijk recht en kerkelijke orde bij Martin Bucer. Kampen: Kok. (Apeldoornse Studies, nr. 3.         [ Links ])

VORSTER, J.M. 1999. 'n Waarskynlike bedieningsmilieu vir die GKSA in die dekades na 2000. In die Skriflig, 33(1):99-119.         [ Links ]

WEHRHAHN, H. 1956. Kirchenrecht und Kirchengewalt: Studien zur Theorie des Kirchenrechts der Protestanten auf lutherischer Lehrgrundlage. Tübingen: Mohr.         [ Links ]

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License