SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.42 número1 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


In die Skriflig

versión On-line ISSN 2305-0853
versión impresa ISSN 1018-6441

In Skriflig (Online) vol.42 no.1 Pretoria ene. 2008

 

ORIGINAL RESEARCH

 

Reëling van die Gereformeerde predikant se diens - 'n arbeidsregtelike of 'n interne kerklike aangeleentheid?

 

Regulation of a Reformed minister's office - a labour law or internal church matter?

 

 

J. SmitI; A. le R. du PlooyII

ISkool vir Kerkwetenskappe, Potchefstroomkampus. Noordwes-Universiteit. Potchefstroom. E-pos: johannes.smit@telkomsa.net
IISkool vir Kerkwetenskappe, Potchefstroomkampus. Noordwes-Universiteit. Potchefstroom. E-pos: 10055878@nwu.ac.za

 

 


OPSOMMING

In hierdie artikel word aangedui dat die Arbeidsreg nie op die verbintenis tussen 'n predikant en 'n kerkraad in die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika toegepas behoort te word nie. Daar word geargumenteer dat die Arbeidsreg nie ten doel het om 'n eksegeties-dogmaties bepaalde verhouding, soos dié tussen die kerkraad en predikant te reël nie. Verderword daarop gewys dat 'n predikant van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika nie as 'n werknemer van die kerkraad beoordeel kan word nie, aangesien 'n predikant 'n geroepe dienskneg van Christus is. Die roeping van 'n predikant is 'n belangrike aanduiding dat 'n predikant nie 'n werknemer van 'n kerkraad is nie, maar in diens van die Here staan. Daar word eweneens aangedui dat die Kerkorde nie die predikantsdiens op 'n kontraktuele basis reël nie, maar die roeping van 'n predikant. Arbeidsreg het ten doel om arbeidsregtelike aspekte van 'n persoon se lewe te reël, terwyl die reëlings van die Kerkorde van toepassing is op 'n predikant se hele lewe.


ABSTRACT

In this article it is argued that Labour Law is not applicable on the relationship between a minister and a church council to the Reformed Churches in South Africa. The main focus of the argument is that Labour Law does not have the purpose to regulate a relationship based on an exegetic-dogmatically founded foundation. It is also argued that a minister in the Reformed Churches in South Africa cannot be considered an employee of the church council because of the calling he received from the Lord. The calling of a minister is the main indication that he is not an employee of the church council, but a servant of the Lord. Therefore it is also stated that the Church Order does not regulate the minister's office on a contractual basis, but that the Church Order regulates the calling of a minister. Labour Law intents to regulate the labour aspect of a person's life while the Church Order applies to a minister's whole life.


 

 

“Full text available only in PDF format”

 

Geraadpleegde bronne

BAVINCK, H. 1930. Gereformeerde dogmatiek. Vierde Deel. 4e onveranderde druk. Kampen: Kok.         [ Links ]

BERGER, A. 1953. Transactions of the American Philosphical Society. Encyclopedic Dictionary of Roman Law. Philadelphia: The American Philosophical Society.         [ Links ]

BERKHOF, L. 1976. Systematic theology. London: Cox & Wyman.         [ Links ]

BOUWMAN, H. 1970a. Gereformeerd kerkrecht. Eerste Deel. Kampen: Kok.         [ Links ]

CALVIN, J. 1848. Commentary on the Epistles of Paul the apostle to the Corinthians. Vol. 1. Translated from the original Latin, and collated with the author's French version, by the Rev. John Pringle. Edinburgh: Printed for the Calvin Translation Society.         [ Links ]

CALVYN, J. 1991. Institusie van die Christelike Godsdiens. Boek IV. Vertaal deur H.W. Simpson. Potchefstroom: Calvyn Jubileum Boekefonds.         [ Links ]

COENEN, 1986. Call. (In Dictionary of New Testament Theology. Volume 1. Grand Rapids: Zondervan. p. 271-276.         [ Links ])

DE BRES, G. 1561. Die Nederlandse geloofsbelydenis. (In Die berymde Psalms. Kaapstad: NG Kerkuitgewers. p. 488-516.         [ Links ])

DU PLESSIS, L.M. 1997. Menseregte in die skadu's en skanse van die ivoortoring. Stellenbosch law review, (2):181-191.         [ Links ]

DU PLOOY, A. le R. 1979. Ekklésia en meerdere vergaderinge. Potchefstroom: PU vir CHO. (M.A.-verhandeling.         [ Links ])

DU PLOOY, A. le R. 1982. Kerkverband: 'n Gereformeerde kerkregtelike studie. Potchefstroom: PU vir CHO. (Th.D.-proefskrif.         [ Links ])

DU PLOOY, A. le R. 1998. The keys of the Kingdom as paradigm for building up the church in reformed church government. In die Skriflig, 32(1):53-68.         [ Links ]

DU PLOOY, A. le R. 2002. Kerke se interne verbandsreg en die arbeids-wetgewing. Advies aan die Konvent van Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika. p. 1-6. (Ongepubliseer.         [ Links ])

FORMULIER kyk FORMULIER VIR DIE BEVESTIGING VAN BEDIENAARS VAN DIE WOORD

FORMULIER VIR DIE BEVESTIGING VAN BEDIENAARS VAN DIE WOORD. 2001. (In Die Psalmboek. Wellington: NG Kerkuitgewers. p. 137-142.         [ Links ])

GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. KERKORDE. 1998. Kerkorde-boekie van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika. Potchefstroom: Administratiewe Buro van die GKSA.         [ Links ]

GILDENHUYS, J. 2001. An assessment of constitutional guarentees of religious rights and freedoms in South Africa. Stellenbosch: University of Stellenbosch. (LL.D. dissertation.         [ Links ])

GOUMAZ, L. 1964. Het ambt bij Calvijn: een samenvatting naar zijn commentaren op het Nieuwe Testament. Vertaald en ingeleid door K. Deddens. Franeker: Wever.         [ Links ]

GROGAN, J. 2000. Workplace law. 5th ed. Kenwyn: Juta.         [ Links ]

GROGAN, J. 2003. Workplace law. 6th ed. Kenwyn: Juta.         [ Links ]

HK kyk URSINUS, Z. & OLEVIANUS, C. JORDAAN, B. & RYCROFT, A. 1994. Handleiding tot die Suid-Afrikaanse Arbeidsreg. Kenwyn: Juta.         [ Links ]

KO kyk GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. KERKORDE MILNER, B.C. 1970. Calvin's doctrine of the church. Leiden: Brill.         [ Links ]

NEDERDUITSE GERFORMEERDE KERK KERKORDE. 1999. Kerkorde, bepalinge en reglemente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika. Kaapstad: LuxVerbi.         [ Links ]

NGB kyk DE BRES, G.

NGKO kyk NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK. KERKORDE

OLIVIER, M. 2002. The South African Constitution and freedom of religion: some labour law imperatives and implications. Nederduitse Gereformeerde teologiese tydskrif, 43(3 & 4):531-542.         [ Links ]

PAUL, R.S. 1965. Ministry. Grand Rapids: Eerdmans.         [ Links ]

PEL, P.T. et al. 1991. Rechtspositie en tractement van de predikant. Zwolle: GMV.         [ Links ]

PHILIP, J. 1979. The call to the ministry. (In Stein, J., ed. Ministers for the 1980's. Edinburgh: Handsel. p. 22-31.         [ Links ])

PIENAAR, G. 1982. Die gemeenregtelike regspersoon in die Suid-Afrikaanse Privaatreg. Potchefstroom: PU vir CHO (LL.D.-proefskrif.         [ Links ])

PIENAAR, G. 1986. Die regsposisie van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika. Potchefstroom: EFJS.         [ Links ]

POLMAN, A.D.R. s.a. Onze Nederlandse Geloofsbelijdenis: verklaard uit het verleden gekonfronteerd met de heden. Deel 4. Franeker: Wever.         [ Links ]

PONT, A.D. 1981. Die historiese agtergronde van ons kerklike reg. Deel 1. Pretoria: HAUM.         [ Links ]

RICHEL, P.J. 1942. Het kerkbegrip van Calvijn. Franeke: Wever.         [ Links ]

SILLEVIS SMITT, P.A.E. 1910. De organiastie van de Christelijke kerk in den apostolischen tijd. Rotterdam: De Vries.         [ Links ]

SMELIK, E.L. 1973. De brieven van Paulus aan Timotheus, Titus en Filemon: de wegn der kerk. (In Klijn, A.F.J., red. De prediking van het Nieuwe Testament. Nijkerk: Callenbach.         [ Links ])

SMIT, C.J. 1984a. Kerkorde en belydenis. In die Skriflig, 18(70):41-46.         [ Links ]

SMIT, C.J. 1984b. Tot lof van die kerkorde ... in sy dienskneggewaad. In die Skriflig, 18(71):37-44.         [ Links ]

SMIT, C.J. 1984c. God se orde vir sy kerk. Pretoria: NG Kerkboekhandel.         [ Links ]

SMIT, C.J. 1985. Kerkreg en kerkorde in die lig van God se reg vir sy kerk. Potchefstroom: PU vir CHO. (Th.D.-proefskrif.         [ Links ])

SMIT, J. 2001. 'n Gereformeerd-kerkregtelike beoordeling van die predikant se verbintenis aan die plaaslike kerk. Potchefstroom: PU vir CHO (Th.M.-verhandeling.         [ Links ])

SMIT, J. 2006. Die kerk se regsposisie in Suid-Afrika in die lig van godsdiens-vryheid - gereformeerd-kerkregtelik gesien. Nederduitse Gereformeerde teologiese tydskrif, 47(3 & 4):633-551.         [ Links ]

SMIT, J. 2007. Die beroepsbrief in die Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika - 'n kontraktuele werksaanbod? In die Skriflig, 41(4):571-600.         [ Links ]

SPOELSTRA, B. 1971. Vrou en amp en die amp in die algemeen. In die Skriflig, 18(5):25-44.         [ Links ]

SPOELSTRA, B. 1989. Gereformeerde kerkreg en kerkregering: 'n handboek by die Kerkorde. Hammanskraal: Hammanskraalse Teologiese Skool van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika.         [ Links ]

URSINUS, Z. & OLEVIANUS, C. 1563. Die Heidelbergse Kategismus of onder-wysing in die Christelike leer. (In Die berymde Psalms. 1976. Kaapstad: NG Kerkuitgewers. p. 521-566.         [ Links ])

VAN BRUGGEN, J. 1984. Ambten in de Apostolische Kerk: een exegetisch mozaïek. Kampen: Kok.         [ Links ]

VAN DER LINDE, G.P.L. 1965. Grondbeginsels van die Presbiteriale kerkrege-ringstelsel. Potchefstroom: Pro Rege.         [ Links ]

VAN DER LINDE, G.P.L. 1978. Die beoefening van die kerkreg in die Gereformeerde Kerk in SA sedert 1859. In die Skriflig, 12(48):52-72.         [ Links ]

VAN DER LINDE, G.P.L. 1980. Die Kerkregeringstelsel. Diktaat: Kerkreg II. Potchefstroom: PU vir CHO.         [ Links ]

VAN DER LINDE, G.P.L. 1983. Die kerkorde - 'n verklaring van die Gereformeerde Kerkorde. Potchefstroom: Potchefstroomse Teologiese Publikasies.         [ Links ]

VAN DER LINDE, G.P.L. 1987. Die diens van die Woord in die kerk. In die Skriflig, 21(83):19-27.         [ Links ]

VAN DER WALT, J.J. 1976. Christus as Hoof van die kerk en die presbiteriale kerkregering. Potchefstroom: Pro Rege. VAN GENDEREN, J. 1982. De ouderling als ambtsdrager: een handreiking aan de ouderling. (In Koole, D. & Velema, W.H., red. Uit liefde tot Christus en zijn gemeente. Tweede druk. Kampen: Kok. p. 56-70.         [ Links ])

VAN GINKEL, A. 1975. De ouderling. Amsterdam: Ton Bolland.         [ Links ]

VAN ITTERZON, G.P. 1974. Het kerklijke amp in geding. (In Van Dyk, M.P., red. Theologie en gemeente. Nr. 10. Kampen: Kok.         [ Links ])

VAN'T SPIJKER, W. 1970. De ambten bij Martin Bucer. Kampen: Kok.         [ Links ]

VAN'T SPIJKER, W. 1987. De kerkorde van 1578. (In Nauta, D. & Van Dooren, J.P., red. De Nationale Synode van Dordrecht 1578. Amsterdam: Buijten & Schippenheijn. p. 126-141.         [ Links ])

VAN'T SPIJKER, W. 1990. De kerk bij Calvijn: theocratie. (In Van't Spijker, W. et al. De kerk: wezen, weg en werk van de kerk naar reformatorische opvatting. Kampen: De Groot Goudriaan. p. 143-162.         [ Links ])

VAN'T SPIJKER, W. 2001a. Calvyn. Referaat gelewer te Potchefstroom. (Ongepubliseer.         [ Links ])

VAN'T SPIJKER, W. 2001b. Luther. Referaat gelewer te Potchefstroom. (Ongepubliseer.         [ Links ])

VERSTEEG, J.P. et al. 1982. Nieuwtestamentisch profiel van de ouderling. (In Koole, D. & Velema, W.H., red. Uit liefde tot Christus en zijn gemeente. 2e druk. Kampen: Kok. p. 11-55.         [ Links ])

VISSER, J. 1982. Die tug oor ampsdraers. Potchefstroom: PU vir CHO. (Th.D.-proefskrif.         [ Links ])

VORSTER, J.D. s.a. Die beroepstelsel. Pretoria: NG Kerkuitgewers.         [ Links ]

VORSTER, J.M. 1999. An introduction to Reformed Church polity. Potchef-stroom: Potchefstroomse Teologiese Publikasies.         [ Links ]

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons