SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.75 número1Reflections on a Christian view of human communicationMorality, the obtrusive and the conditional índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Koers

versión On-line ISSN 2304-8557
versión impresa ISSN 0023-270X

Koers (Online) vol.75 no.1 Pretoria  2010

 

ORIGINAL RESEARCH

 

Hermeneia: 'n Teologiese gesprek oor hermeneutiese vrae met drie Suid- Afrikaanse teoloë

 

Hermeneia: A theological discourse on hermeneutical issues with three South African theologians

 

 

J.H. van Wyk

Skool vir Kerkwetenskappe, Potchefstroomkampus, Noordwes-Universiteit, POTCHEFSTROOM. E-pos: amievw@intekom.co.za

 

 


OPSOMMING

Onder die Afrikaanse kerke bestaan n Tussenkerklike Raad wat van tyd tot tyd ontmoet om oor aktuele onderwerpe n gesprek te voer. Hierdie artikel bevat n verwerking van n voordrag oor hermeneutiek wat tydens so n ontmoeting in 2009 gelewer is. In die artikel word enkele inleidende opmerkings oor hermeneutiek gemaak, waarna die outeur - ter wille van die debat - die hermeneutiese modelle van drie teoloë uit drie kerke krities ondersoek. Deurgaans blyk watter groot rol her-meneutiek by Skrifinterpretasie speel - en behoort te speel. Vanweë die besondere aktualiteit en belangrikheid daarvan, is een tema uit die teologie, naamlik Christologie, aan n dieper ondersoek onderwerp. Ten slotte doen die skrywer enkele riglyne aan die hand wat syns insiens tot n beter Skrifverstaan kan bydra. Die polemiese aanslag van die artikel moet teen die agtergrond van die ontstaansgeskiedenis daarvan verstaan word.

Kernbegrippe: hermeneutiek, hermeneutiese modelle, interpretasie, Skrifbeskouing, Skrifverstaan


ABSTRACT

There is an interdenominational Council among the Afrikaans churches that meets from time to time to discuss topical matters. This article contains a revision of a presentation on hermeneutics given during such a meeting in 2009. In the article some introductory remarks are made on hermeneutics and subsequently the author critically investigates - for the sake of discussion - the hermeneutical models set up by three theologians from three churches. Right through it is apparent what a great role hermeneutics plays in the interpretation of Scripture - and should play. Since it is particularly topical and significant one theme from theology, namely Christology, is subjected to a more thorough investigation. Finally the author proposes some guidelines which in his opinion could contribute to a better understanding of Scripture. The polemic nature of the article has to be understood against the background of the history of its origin.

Key concepts: hermeneutical models, hermeneutics, interpretation, Scripture,interpretation of Scripture, view of


 

 

Full text available only in PDF format.

 

 

Geraadpleegde bronne

BARTH, K. 1953. Rudolf Bultmann: Ein Versuch ihn zu verstehen. Zurich: Zollikon.         [ Links ]

BAVINCK, H. 1929. Gereformeerde dogmatiek. Deel 1. Kampen: Kok.         [ Links ]

BERKHOF, H. 1990. Christelijk geloof: een inleiding tot de geloofsleer. Nijkerk: Callenbach.         [ Links ]

BERKOUWER, G.C. 1966. De Heilige Schrift. Deel 1. Kampen: Kok.         [ Links ]

BERKOUWER, G.C. 1967. De Heilige Schrift. Deel 2. Kampen: Kok.         [ Links ]

BREED, D.G., VAN RENSBRUG, F.J. & JORDAAN, G.J.C., reds. 2008. Manlik en vroulik in die kerk: geslagtelikheid en die besondere dienste. Potchefstroom: Potchefstroomse Teologiese Publikasies.         [ Links ]

CRAFFERT, P.C. 2008. The life of a Galilean Shaman: Jesus of Nazareth in antropological-historical perspective. Eugene: Cascade.         [ Links ]

DU PLESSIS, I. 2005. Jesus: die keuse: eerlike geloofsvrae oor die Jesus- gesprek. Wellington: Lux Verbi.BM.         [ Links ]

DU TOIT, A.B. 2007. Maar die grootste hiervan is die liefde - oor homo- seksualiteit in Romeine 1. (In Vos, C. & Human, D., reds. Liefde is die grootste: oor erotiek en seksualiteit. Pretoria: Protea Boekhuis. p. 161 171.         [ Links ])

DU TOIT, C.W., ed.1997. Images of Jesus. Pretoria: Unisa.         [ Links ]

DURAND, J.J.F. 2005. Doodloopstrate van die geloof: 'n perspektief op die Nuwe Hervorming. Stellenbosch: Rapid Access.         [ Links ]

ENGELBRECHT, B. 1978. Teologie in die kerk. Pretoria: HAUM.         [ Links ]

GAUM, F., red. 2004. Gesprekke oor die opstanding van Jesus uit die dood. Kaapstad: Ex Animo.         [ Links ]

GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. 1988. Handelinge van die drie en veertigste Nasionale Sinode van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika. Potchefstroom.         [ Links ]

GKSA kyk GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA        [ Links ]

JACKSON, N. 2008. Wanneer domino's val: een na die ander Christen-konsep sneuwel. [Gesprek met dr. Flip Schutte.] Beeld: 21, 17 Nov.         [ Links ]

JACKSON, N. 2009. Net verskillende maniere van glo: ek dink prof. Kónig skuld dié teoloë 'n verskoning. Beeld: 7, 13 Okt.         [ Links ]

JANSON, M. 2001. Op soek na die ware Jesus. Wellington: Lux Verbi.BM.         [ Links ]

JONKER, W.D. 1977. Christus, die Middelaar. Pretoria: NG Kerkboekhandel.         [ Links ]

JOUBERT, S. 2009. Jesus: 'n radikale sprong. Vereeniging: Christelike Uitgewersmaatskappy.         [ Links ]

KAISER, W.C. jr. & SILVA, M. 2007. Introduction to Biblical hermeneutics: the search for meaning. Grand Rapids: Zondervan.         [ Links ]

KENNEDY, P. 2006. A modern introduction to theology: new questions for old beliefs. London: Taurus.         [ Links ]

KÓNIG, A. 2001. Die helfte is my nooit oor Jesus vertel nie: 'n nuwe kyk op die Een wat jou lewe verander. Wellington: Lux Verbi.BM.         [ Links ]

KÓNIG, A. 2009a. Die evangelie is op die spel: die verwarring oor die Bybel, en oor Jesus se lewe, sterwe en opstanding: 'n alternatief op liberalisme en fundamentalisme. Wellington: Lux Verbi.BM.         [ Links ]

KÓNIG, A. 2009b. Jesus se leë graf is die toetssteen: geen sprake van 'n ander vorm van opstanding. Beeld: 9, 15 Okt.         [ Links ]

KÓNIG, A. 2010. Wat kan ek glo? Vereeniging: Christelike Uitgewers maatskappy.         [ Links ]

LOMBAARD, C. 2008. Wit, waaghalsig en welwillend. Kerkbode: 8, 11 Feb.         [ Links ]

MAIMELA, S. & KÓNIG, A., eds. 1998. Initiation into theology: the rich variety of theology and hermeneutics. Pretoria: Van Schaik.         [ Links ]

MALAN, G. 2000a. Analogiese taal by Bultmann in die lig van die kennis- sosiologie. Hervormde teologiese studies, 56(1):237-258        [ Links ]

MALAN, G. 2000b. Bultmann se ontmitologiseringsprogram herwaardeer. Hervormde teologiese studies, 56(4):1107-1118.         [ Links ]

MALAN, G. 2008a. Om die Bybel (beter) te verstaan. Pretoria: Sentik.         [ Links ]

MALAN, G. 2008b. Boekbespreking. Hervormde teologiese studies, 64(2):1106- 1108.         [ Links ]

McCARTHY, J. 1992. Hermeneutics. (In Musser, D.W. & Price, J.L., eds. A new handbook of Christian theology. Nashville: Abingdon. p. 219-224.         [ Links ])

MUDGE, L.S. 2002. Hermeneutics. (In Richardson, A. & Bowden, J., eds. A new dictionary of Christian theology. London: SCM. p. 250-253.         [ Links ])

MUELLER-VOLLMER, K., ed. 1986. The hermeneutics reader: texts of the German tradition from the Enlightenment tot the present. Oxford: Blackwell.         [ Links ]

MULLER, J. 2006. Opstanding. Wellington: Lux Verbi.BM.         [ Links ]

MULLER, J. 2009. Lasarus en Jesus is nie dieselfde nie: deur só te praat, vat jy baie van die betekenis weg. Beeld: 14, 13 Okt.         [ Links ]

RIDDERBOS, H. 1966. Paulus: ontwerp van zijn theologie. Kampen: Kok.         [ Links ]

RIDDERBOS, H. 1967. Commentaar op het Nieuwe Testament: de pastorale brieven. Kampen: Kok.         [ Links ]

SCHUTTE, F. 2008. Jesus' resurrection in Joseph's garden: a postmodern revisit. Pretoria: Protea Book House.         [ Links ]

SCHUTTE, P.J.W. 2006. The resurrection of Jesus: what's left to say? Hervormde teologiese studies, 62(4):1513-1526.         [ Links ]

SMIT, D.J. 1998. Biblical hermeneutics: the 20th century. (In Maimela, S. & Kónig, A., eds. Initiation into theology. Pretoria: Van Schaik. p. 297-317.         [ Links ])

SMIT, D.J. 2006. Neem, lees! Hoe ons die Bybel hoor en verstaan. Wellington: Lux Verbi.BM.         [ Links ]

SNYMAN, G.D. 2007. Om die Bybel anders te lees: 'n etiek van Bybellees. Pretoria: Griffel.         [ Links ]

SNYMAN, G.D. 2009. Kon die GKSA anders besluit oor vroue? Kerkbode: 7, 9 Aug.         [ Links ]

SNYMAN, S.D. 2006. Help Levitikus 18:22 en 20:13 die (NG) Kerk in die debat oor homoseksualiteit? Old Testament essays, 3:968-981.         [ Links ]

SPANGENBERG, S., BOTHA, P. & JACOBS, M. 2009. Jesus van Nasaret. Kaapstad: Griffel.         [ Links ]

STYLIANOPOULOS, T.G. 2008. Scripture and tradition in the church. (In Cunningham, M.B. & Theokritoff, E., eds. Orthodox Christian theology. Cambridge: Cambridge University Press. p. 21-34.         [ Links ])

THISELTON, A.C. 1980. The two horizons: New Testament hermeneutics and philosophical description with special reference to Heidegger, Bultmann, Gadamer and Wittgenstein. Grand Rapids: Eerdmans.         [ Links ]

THISELTON, A.C. 1992. New horizons in hermeneutics: the theory and practice of transforming biblical reading. Grand Rapids: Zondervan.         [ Links ]

TRACY, D. 1994. Theological method. (In Hodgson, P.C. & King, R.H., eds. Christian theology: an introduction to its traditions and tasks. Minneapolis: Fortress. p. 35-60.         [ Links ])

VAN AARDE, A. 2001. Fatherless in Galilee: Jesus as Child of God. Harrisburg: Trinity.         [ Links ]

VAN DER WALT, B.J. 1989. Oor gode en mense: inleding tot 'n Christelike godsdiensfilosofie. Potchefstroom: PU vir CHO.         [ Links ]

VAN DER WALT, B.J. 1992. Venster op die werklikheid: 'n reformatoriese lewensvisie-filosofie-wetenskap. Potchefstroom: PU vir CHO.         [ Links ]

VAN DER WALT, B.J. 1994. The liberating message: a Christian worldview for Africa. Potchefstroom: PU for CHE.         [ Links ]

VAN DER WALT, B.J. 1995. Die hand in eie boesem: 'n besinning oor Afrikaneridentiteit. Potchefstroom: PU vir CHO.         [ Links ]

VAN DER WALT, B.J. 1999. Visie op die werklikheid: die bevrydende krag van 'n Christelike lewensbeskouing en filosofie. Potchefstroom: PU vir CHO.         [ Links ]

VAN DER WALT, B.J. 2006. Postmodernistiese opstandings(on)geloof? Resensie-artikel. In die Skriflig, 71(2, 3, 4):643-649.         [ Links ]

VAN DER WALT, B.J. 2008a. The eye is the lamp of the body: world views and their impact. Potchefstroom: ICCA.         [ Links ]

VAN DER WALT, B.J. 2008b. Probleme rondom die Bybel in die gereformeerde teologie: besinning vanuit 'n Christelike filosofie. In die Skriflig, 42(4):635- 663.         [ Links ]

VAN DER WALT, B.J. 2010a. At home in God's world: a transforming paradigm for being human and for social involvement. Potchefstroom: ICCA.         [ Links ]

VAN DER WALT, B.J. 2010b. Probleme rondom die verklaring van die Bybel in die gereformeerde teologie: 'n Christelike-filosofiese besinning. In die Skriflig, 43(1):1-29.         [ Links ]

VAN DER WALT, T. 2006. Die Messias het gekom! 'n Gids in die evangelies vir toegewyde Bybel-studente. Potchefstroom: Potchefstroomse Teologiese Publikasies.         [ Links ]

VAN DEVENTER, H.J.M. 2008. Boekresensie: hoe lees jy die Bybel? In die Skriflig, 73(1):155-159.         [ Links ]

VAN WYK, J.H. 1989. Die Woord is waardevol: 'n dogmatiese besinning oor die reformatoriese Skrifbeskouing. Potchefstroom: PU vir CHO.         [ Links ]

VAN WYK, J.H. 2001. Etiek en eksistensie - in koninkryksperspektief. Potchefstroom: Potchefstroomse Teologiese Publikasies.         [ Links ]

VAN WYK, J.H. 2002. Fundamentalisme en kritisisme: nadenke oor Skrifbeskouing en Skrifverklaring - van Augustinus tot Bultmann. In die Skriflig, 36(4):593-620.         [ Links ]

VAN WYK, J.H. 2003. Die Nuwe Hervorming: verwagting of verydeling? In die Skriflig, 37(3):345-373.         [ Links ]

VAN WYK, J.H. 2008. Oor die Bybel, Bybellees en etiek: in gesprek met Gerrie Snyman. In die Skriflig, 42(4):685-707.         [ Links ]

VAN WYK, W.C. 2008. Die Bybel in konteks. Die Hervormer, 101(6):7.         [ Links ]

VORSTER, J.M. 2008. The challenge of contemporary religious fundamenta lism. Pretoria: Unisa.         [ Links ]

WESSELS, F. 2006. Wie was Jesus regtig? Oor die historiese Jesus. Welling ton: Lux Verbi.BM.         [ Links ]

 

 

1 Hierdie artikel is 'n omwerking van 'n voordrag wat op 3-4 November 2009 buite Potchefstroom gelewer is tydens 'n byeenkoms van die Tussenkerklike Raad van Afrikaanse Kerke. Dit word met dank aan Bennie van der Walt opgedra vir die reuse bydrae wat hy gelewer het op die terrein van (veral Afrika se) Christelike filosofie en teologie. In sy geskrifte keer hy telkens terug na die vraag van 'n juiste Skrifverstaan en die betekenis van die openbaring (veral ook die belangrikheid van die sg. "natuuropenbaring") asook die bepalende rol wat vooronderstellings en lewensbeskouing by ons Skrifverstaan speel (vgl. Van der Walt, 1989:74-96; 1992:52-68; 1994:56-89; 1999:87-120; 2008a:13-48; 2008b: 635-663; 2010a:48-78; 2010b:1-29).

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons