SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.45 issue1 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


De Jure Law Journal

On-line version ISSN 2225-7160
Print version ISSN 1466-3597

De Jure (Pretoria) vol.45 n.1 Pretoria  2012

 

ARTICLES

 

Where does mining stop and manufacturing commence? A critical analysis of section 15A of the Income Tax Act

 

 

Waar eindig mynbou en waar begin vervaardigiging? 'n Kritise ontleding van artikel 15A van die Inkomstebelastingwet

 

 

Winia Janse van RensburgI; Loriaan van NiekerkII

IBCom Accounting (Hons), B Com (Law), MCom (Taxation), Chartered Accountant (SA) Senior Lecturer, Department of Taxation, University of Pretoria
IIBCom Accounting (Hons), MCom (Taxation), Chartered Accountant (SA) Audit manager, PricewaterhouseCoopers

 

 


OPSOMMING

Die doel van die artikel was om die resultate van 'n kritiese ontleding gedoen op die duidelikheid sowel as waarde toegevoeg vir belastingpligtiges in die mynbedryf, met die toevoeging van artikel 15A tot die Inkomstebelastingwet, weer te gee. 'n Literatuurstudie is gedoen wat die verskille tussen wat "'n proses van myn" teenoor "'n proses van vervaardig" sou behels, ondersoek het. Die artikel lig voorts die feit uit dat in werklikheid die myn van 'n mineraal en die daaropvolgende vervaardiging van die mineraal in iets nuuts heel dikwels as deel van 'n aaneenlopende proses plaasvind, wat dikwels moeilik onderskeidbaar is van mekaar (soos prominent uitgewys is in die saak van CSARS v Foskor [2010] 3 All SA 594 (SCA)). Die literatuurstudie het gefokus op die relevante artikels van die Inkomstebelastingwet, sowel as relevante regspraak, met die hooffokus op CSARS v Foskor. Daar is gevind dat, ten spyte van die toevoeging van artikel 15A tot die Inkomstebelastingwet, ('n artikel wat pertinent toegevoeg is tot die wet as 'n direkte gevolg van die probleme deur die Suid-Afrikaanse Inkomstediens in CSARS v Foskor ondervind), is die onderskeid tussen die begrippe "proses van myn" teenoor "proses van vervaardig" steeds onduidelik. Presies wanneer iets "gewin" word as deel van 'n mynproses is steeds onduidelik. Die artikel stel voor dat die term "gewin", wat tans slegs deel vorm van die omskrywing van "mynbou" in artikel 1 van die Inkomstebelastingwet, apart omskryf moet word in artikel 1 van die Inkomstebelastingwet. Hierdie artikel dui dat 'n die toevoeging van 'n omskrywing vir "gewin" 'n wesenlike bydrae sal lewer tot die waarde wat artikel 15A werklik toevoeg, aangesien artikel 15A net van toepassing is op belastingpligtiges wat mynboubedrywighede beoefen. Anders gestel, slegs waar 'n belastingpligtige seker is dat in werklikheid "mynbou" beoefen word, is die toepassing en riglyne verskaf in artikel 15A van die Inkomstebelastingwet, soos deur die wetgewer beoog is, van toepassing op die belastingpligtige. Wanneer dit dus makliker is om te bepaal of die belastingpligtige in werklikheid "mynbou" beoefen, deur "gewin" vir 'n mynbouproses apart te omskryf, sal dit duideliker wees om te bepaal of artikel 15A van die Inkomstebelastingwet op die belastingpligtige van toepassing is.


 

 

“Full text available only in PDF format”

 

1 Department of Minerals and Energy (2007) 5.
2Manual 2009 Budget Speech 2009/2. Available at http://www.sars.gov.za/?sa'staxsystem/?budget2009/2010/budgettaxproposals (accessed 2009-04-07).
3 Commissioner of South African Revenue Services v Foskor [2010] 3 All SA 594 (SCA).
4 58 of 1962.
5 Op cit.
6 Op cit.
7 Op cit.
8 S 1 ITA.
9 ITC 145551 SATC 111
10 SIR v Safranmark (Pty) Ltd 1982 1 SA 113 (A).
11 Op cit.
12 Commissioner for Inland Revenue v Richards Bay Iron & Titanium (Pty) Ltd and Another 1996 1 SA 311(A).
13 Rand Refinery Ltd v Town Council of Germiston 1929 WLD 63.
14 Zaaiplaats Tin Mining Co v Union Government 1945 TPD 42.
15 ITC 145551 SATC 111.
16 ITC 145551 SATC 111.
17 ITA.
18 Definition of "trading stock" s 1 ITA.
19 Faber An analysis of the Tax Implications of ore stockpiling in the mining industry (LLM dissertation 2008 UP).         [ Links ]
20 Part 1 definition of "trading stock" s 1(a)(i) ITA
21 CIR v Richards Bay Iron and Titanium 1996 1 SA 311 (A).
22 Definition of "trading stock" part 2 s 1 ITA.
23 Commissioner for Inland Revenue v Richards Bay Iron & Titanium (Pty) Ltd 1996 1 SA 311(A).
24 Idem.
25 S 22 ITA.
26 Op cit.
27 Commissioner of South African Revenue Services v Foskor [2010] 3 All SA 594 (SCA) par 18.
28 Op cit.
29 Idem.
30 Op cit.
31 Op cit.
32 Op cit.
33 ITC 183671 SATC 115.
34 Op cit.
35 ITC 1836 71 SATC 115 118.
36 Ibid 122.
37 Ibid 122.
38 1982 1 SA 113 (A).
39 ITC 1836 71 SATC 115 112.
40 Commissioner of South African Revenue Services v Foskor [2010] 3 All SA 594 (SCA).
41 Op cit.
42 Explanatory Memorandum to the Taxation Laws Amendment Bill of 2009 (cl 30).
43 Sec 22 ITA; S 15A ITA.
44 S 22 ITA.
45 Op cit.
46 Op cit.
47 S 15A(a)( i) ITA.
48 S 15A(a)(ii) ITA.
49 Op cit.
50 Op cit.
51 Op cit.
52 Op cit.

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License