SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.37 número1The beautiful birdsong of Tshwane: Preliminary reflections on the beginnings of the Uniting Reformed Church of Southern Africa (URCSA) congregation Melodi ya TshwaneLuther's middle course: Balancing freedom and service in De Libertate Christiana (1520) índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Studia Historiae Ecclesiasticae

versión On-line ISSN 2412-4265
versión impresa ISSN 1017-0499

Studia Hist. Ecc. vol.37 no.1 Pretoria may. 2011

 

Pastorale sorg aan oorlogsballinge: Petrus Postma se werk in Ceylon

 

Pastoral care for war exiles: The work of Petrus Postma in Ceylon

 

 

Rikus Fick

Skool vir Kerkwetenskappe en Antieke Tale, Fakulteit Teologie, Noordwes-Universiteit, Potchefstroom, Suid-Afrika

 

 


OPSOMMING

Petrus Postma het waardevolle en gewaardeerde pastorale sorg gedurende die Anglo-Boereoorlog in die Diyatalawa-kamp in Ceylon gelewer. Hy was die seun van die eerste predikant en eerste teologiese professor van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika, Dirk Postma. Hy was predikant van die Gereformeerde Kerk in Pretoria toe die Anglo-Boereoorlog uitbreek. President Paul Kruger was lidmaat van hierdie gemeente en Postma se verbintenis met hom was waarskynlik die rede waarom hy na die Diyatalawakamp in Ceylon verban is. Die oorlog het Postma se benadering tot pastorale bediening ingrypend beïnvloed. Hierdie artikel wil aantoon hoe ingrypend hierdie invloed was deur briewe, kerkraadsnotules, oorlogsdagboeke, preke en ander relevante bronne te raadpleeg. Sy pastorale sorg in die kamp het egter ná sewe maande feitlik tot stilstand gekom toe sy vrou by hom aangesluit en hy parool gekry het om elders te gaan woon. Die rede hiervoor word ook ondersoek.


ABSTRACT

Petrus Postma rendered esteemed and valuable work as pastor during the Anglo-Boer War in the Diyatalawa Camp in Ceylon. He was the son of the first pastor and first professor of theology of the Reformed Churches in South Africa, Dirk Postma. He was the pastor of the Reformed Church in Pretoria at the outbreak of the Anglo-Boer War. President Paul Kruger was a member of this congregation and Postma's association with him was apparently the reason why he was exiled to Ceylon. The war had a profound influence on Postma's approach to pastoral care. This article intends to show how profound this influence was by looking at letters, minutes of church councils, war diaries and several other relevant sources. His pastoral care in the camp all but ceased after seven months when his wife arrived in Ceylon and he was granted parole to live elsewhere. The reason for this is explored.


 

 

“Full text available only in PDF format”

 

 

Bronne geraadpleeg

Andrews, T 1983. Pioneer sketches. (Church Street cemetry). Pretoria: Emagameni.         [ Links ]

Breytenbach, JH 1969. Die geskiedenis van die Tweede Vryheidsoorlog in Suid-Afrika. Deel I. Die Boere-offensief Oktober - November 1899. Pretoria: Staatsdrukker.         [ Links ]

Brink, JN 1904. Ceylon en de bannelingen. Amsterdam: Hollandsch-Afrikaansche Uitgevers-Maatschappij.         [ Links ]

Britz, RM 1903. 'n (NG) gemeente in 'Het kamp te Blomfontein' gedurende die Anglo-Boereoorlog 1900-1903. Acta Theologica 23(1),1-22.         [ Links ]

Britz, RM 2007. "Now, what has become of our prayers and supplications?". Faith in an Anglo-Boer War concentration camp of 1901. Acta Academica 39, 21-44.         [ Links ]

Brohier, RL 1946(1). The Boer prisoners of war in Ceylon (1900-1902). Journal of the Dutch Burgher Union of Ceylon 36(1), 1-6.         [ Links ]

Brohier, RL 1946(2). The Boer prisoners of war in Ceylon (1900-1902). Journal of the Dutch Burgher Union of Ceylon 36(2), 35-47.         [ Links ]

Brohier, RL 1947. The Boer prisoners of war in Ceylon (1900-1902). Journal of the Dutch Burgher Union of Ceylon 37(4), 101-120.         [ Links ]

Cheadle, B 2004. South African Serial Publications of the Anglo-Boer War. Victorian Periodicals Review 37(4), 25-45.         [ Links ]

Coetzee, PA 2010. Die ontstaansdatum van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom. 'n Teologies-kritiese studie. ThM-verhandeling, Universiteit van die Vrystaat.         [ Links ]

d'Assonville, VE 2001. Totius se oorlogsdagboek. Pretoria: Marnix.         [ Links ]

d'Assonville, VE & Van der Linde, GPL 1987. Postma, Petrus, in Beyers, CJ & Basson, JL (reds.), Suid-Afrikaanse biografiese woordeboek. Deel V, 641. Pretoria: RGN.         [ Links ]

d'Assonville, VE 1993. Dit is Totius. J.D. du Toit 1877- 1953. Pretoria: Marnix.         [ Links ]

De Maandbode. Tijdschrift gewijd aan de belangen der Gereformeerde Kerk in Zuid Afrika.         [ Links ]

De Strever: voor Christus en de kerk. Orgaan onder de krijgsgevangenen te Diyatalawa Kamp, Ceylon.         [ Links ]

De Villiers, PGR 2009. Tranquility in the face of death: Calvinist spirituality in war. Studia Historiae Ecclestiasticae 35(2), 119-139.         [ Links ]

Gemeentearchief, Kampen (GAK). Archief De Cock. V.142. Versameling Ds. WH Gispen: Ingekomen brieven en minuten van uitgegane brieven, 1872-1901.         [ Links ]

Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika - Argief (GKSAA). Jan Lion Cachet-versameling. KG:Cachet-5.         [ Links ]

Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika - Argief (GKSAA). Notules van die Kerkraad van Pretoria (1.7.1898 - 12.10.1906) 1.1.4 - 1.1.7.         [ Links ]

Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika - Argief (GKSAA). Bylaes by die notules van die Kerkraad van Pretoria (1863-1949). 2.3.         [ Links ]

Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika - Argief (GKSAA). Notules van die Gereformeerde Kerk van Diyatalawa. KG 44.         [ Links ]

Handelinge van die Algemene Sinodale Vergadering van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika. Acta 1873.         [ Links ]

Jacobs, F 2003. Suffering of war: a photographic portrayal of the suffering in the Anglo-Boer War. Brandfort: Kraal.         [ Links ]

Kotzee, PD s.j. Dagboek gehou tydens gevangenskap te Ceylon. Kopie van manuskrip, Africanaversameling, NWU.         [ Links ]

Krüger, P 1991. Die Teologiese Skool Potchefstroom 1869-1919: 'n Kerkhistoriese studie. ThD-proefskrif, PU vir CHO.         [ Links ]

Laufs, D 1982. Die Teologiese Skool van die Gereformeerde Kerk te Burgersdorp, K.P., en die Anglo-Boereoorlog van 1899-1902. ThM-Verhandeling, PU vir CHO.         [ Links ]

Lourens, JH 1960. Die geestelike bearbeiding van die lidmate van die Nederduitse Gereformeerde Kerk te velde, in krygsgevangenekampe en konsentrasie-kampe gedurende die Tweede Vryheidsoorlog (1899-1902). 'n Historiese en Kerkregtelike Studie. BA-skripsie, Universiteit van Stellenbosch.         [ Links ]

Pelser, PJ & Van der Schijf WG (reds.) 1965. Die Gereformeerde Kerk van Heidelberg 1890-1965. Gedenkboek by geleentheid van die driekwart-eeufees. Potchefstroom: Herald.         [ Links ]

Postma, F 2002. Paul Kruger. Christen, volksman en staatsman. Pretoria: Bienedell.         [ Links ]

Postma, M 1904. Voorwoord. In: Almanak voor de Gereformeerde Kerk in Zuid-Afrika. Dertigste Jaargang, 17-19.         [ Links ]

Postma, P 1900. De Krijgsgevangenen te Ceylon. De Kerkbode (18)3, 46-47.         [ Links ]

Postma, P 1904. In memoriam wijlen president S.J.P. Kruger. In: Almanak van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika, 1905, 23-30.         [ Links ]

Postma, P 1909. De Theologische School, in Lion Cachet, J. (red.), Gedenkboek. De geschiedenis der Gereformeerde Kerk van Zuid-Afrika. Potchefstroom: Het Westen.         [ Links ]

Pretorius, CP s.j. Dagboek. Oorlogsmuseum, Bloemfontein, 6024/1.         [ Links ]

Pretorius, F 1998. Die Anglo-Boereoorlog 1899-1902. Kaapstad: Struik.         [ Links ]

Roodt, K 1942. Godsdiens in die krygsgevangenekampe. Belangrike opvoedkundige werk deur predikante verrig. Die Huisgenoot, 16 Januarie, 7, 47; 23 Januarie, 9, 49.         [ Links ]

Roux, PH 1901. Iets uit die pen van Ds P.H. Roux. De Strever 1(1), 2.         [ Links ]

Spoelstra, B 1963. Die "Doppers" in Suid-Afrika 1760-1899. Kaapstad: Nasionale Boekhandel.         [ Links ]

Van Biljon, FL s.j. Dagboek. Oorlogsmuseum, Bloemfontein, 3554/1.         [ Links ]

Van der Schyff, PF 2003. Wonderdaad ... ! Die PUK tot 1951: wording, vestiging en selfstandigheid. Paarl: Paarl Print.         [ Links ]

Van der Vyver, GCP s.j. Die Gereformeerde Kerk Pretoria. 1859-1904. Ongepubliseer.         [ Links ]

Van der Vyver, GCP 1969. My erfenis is vir my mooi. Gedenkboek by die eeufees van die Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika en van die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys. Potchefstroom: Herald.         [ Links ]

Van der Wall, EH 1929. The Boers at Diyatalawa. Journal of the Dutch Burgher Union of Ceylon 18(3), 103-106.         [ Links ]

Van der Watt, H s.j. Dagboek. Oorlogsmuseum, Bloemfontein, 6993/1.         [ Links ]

Van Schoor, MCE 1983. Die bannelinge. ABO-Boerekrygsgevangenes 1899-1902. Bloemfontein: Dreyer-Drukkers.         [ Links ]

Van Warmelo, D 1977. On Commando. Johannesburg: AD Donker.         [ Links ]

Venter, CJH 2000. Prominente motiewe in 'n seleksie preke voor, tydens en na die Anglo-Boereoorlog. In die Skriflig (34)1, 17-34.         [ Links ]

Venter, FP s.j. Dagboek gehou in die Diyatalawakamp op Ceylon. Manuskrip, Africana-versameling, NWU.         [ Links ]

Venter, FWC 2010. Persoonlike mededelings. 7 September.         [ Links ]

Wessels, EM 2010. Bannelinge in die vreemde. Brandfort: Kraal.         [ Links ]

Wille, J s.j. Aantekeninge oor preke in Ceylon. Argief van die GKSA, Potchefstroom. ABO 1.         [ Links ]

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons