SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.37 número1The impact of apartheid on the educational endeavours of two missionary agencies índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Studia Historiae Ecclesiasticae

versão On-line ISSN 2412-4265
versão impressa ISSN 1017-0499

Studia Hist. Ecc. vol.37 no.1 Pretoria Mai. 2011

 

Von Zinzendorfse Herzenreligion in verhouding tot die piëtisme en die mistiek

 

 

K T August

Departement van Praktiese Teologie, Fakulteit Teologie, Universiteit van Stellenbosch, Stellenbosch, Suid-Afrika

 

 


ABSTRAK

Die Teologiese bydrae en betekenis van Von Zinzendorf, die beskermheer van die Hernude Broederkerk (Morawiese kerk) is nie so bekend in Suid-Afrika nie. Dit is dan die doel van hierdie artikel om sy denke en ingesteldheid aan die kerkhistoriese publiek bekend te stel. Dit is veral van belang aangesien die eerste kerk onder die inheemse bevolking in Suid-Afrika deur die sendingwerk van die Morawiërs begin is. Gedurende dié tydvak (1737-1760) het die moederkerk (Herrnhut in Duitsland) direk onder Von Zinzendorf se bestuur gesorteer.
Dit is bekend dat Von Zinzendorf die geskrifte van die piëtisme en die mistiek van sy tyd bestudeer en goed bekend was met die denkstrominge; maar hy was ook bekend met die denke van die rasionalisme en die humanisme van sy tyd. Dit is seker verskoonbaar as hy vanuit kerkhistoriese kringe bestempel word as 'n piëtis. Hy word egter ook beskuldig van mistisisme en van 'n vroeë Katolieke spiritualiteit. En tog met so 'n veelsydige mens en denker soos Von Zinzendorf wat bekend was vir sy een passie, naamlik "die Lam en Hy alleen", kan mens, selfs gegewe die gevoelsmens wat hy was, hom nie sonder meer etiketteer nie. Die artikel poog om vanuit sy skrifbeskouing en die tydsgees hom te projekteer teen sy eie verklarings rakende die piëtisme en die mistiek en hom voor te stel as 'n teoloog in eie reg met sy hartsgodsdiens.


 

 

“Full text available only in PDF format”

 

 

Bronne geraadpleeg

Primêre bronne

Apologetische Schlussschrift, 1750 RA Herrnhut Archiv        [ Links ]

Berliner Reden II RA Herrnhut Archiv        [ Links ]

Büdingische Sammlung II Herrnhut Archiv        [ Links ]

Ergänzungsbände, III Herrnhut Archiv        [ Links ]

Ergänzungsband VIII        [ Links ]

Jungerhaus-diarium, 20 Maart 1752. RA Herrnhut Archiv.         [ Links ]

Jungerhaus-diarium, 1 Desember 1750.         [ Links ]

Jungerhausr-diarium,12 Januarie 1751        [ Links ]

Jungerhaus- diarium 12-10: 1754        [ Links ]

Gemeinreden I RA Herrnhut Archiv        [ Links ]

Gemeinreden II, 5 Februarie 1747 RA Herrnhut Archiv        [ Links ]

Gothae Synode, 1740, R2 A3 a 1 Herrnhut Archiv        [ Links ]

Hauptschriften I: 193 RA Herrnhut Archiv        [ Links ]

Hauptschriften II, 3 Rede 1741 RA Herrnhut Archiv        [ Links ]

Hauptschriften III RA Herrnhut Archiv        [ Links ]

Hauptschriften IV RA Herrnhut Archiv        [ Links ]

Hauptschriften V .RA Herrnhut Archiv        [ Links ]

Hauptschriften VI, 1748 RA Herrnhut Archiv        [ Links ]

Lehrkonferenz 2 VII Herrnhut Archiv        [ Links ]

Londener Reden I, 16 Februarie 1752 RA Herrnhut Archiv        [ Links ]

Londoner Predigten I, RA Herrnhut Archiv        [ Links ]

Londoner Predigten II, RA Herrnhut Archiv        [ Links ]

Pennsilvanische Rede I, RA Herrnhut Archiv        [ Links ]

Wundenlitanei, Hauptschriften III: RA Herrnhut Archiv        [ Links ]

Sekondêre bronne

August, KT 1985. Die Kruisteologie by Zinzendorf. Universiteit van Wes-Kaapland (Ongepubliseerde verhandeling).         [ Links ]

Beck in Unitas Fratrum, heft 10, 1981.         [ Links ]

Beyreuther, E 1962. Studien zur Theologie Zinzendorfs. Neukirchen: Neukirchen Verlag.         [ Links ]

Beyreuther, E & Mayer, G 1964-1966. Ergänzungsbände 9 Bde.         [ Links ]

Beyreuther, E & Mayer, G 1962-1963. Hauptschriften in Sechs Bänden. Hildesheim: Olms.         [ Links ]

Eberhard, S 1937. Kreuzes-Theologie. München: Christian-Kaiser Verlag.         [ Links ]

Lewis, AJ 1962. Zinzendorf, the Ecumenical Pioneer. London: SCM.         [ Links ]

Ruh, H 1967. Christologische Begrundung des Ersten Artikels bei Zinzendorf. Zurich: EVZ Verlag.         [ Links ]

Uttendörfer, O 1950. Zinzendorf und die Mystik. Berlin: Christlicher Zeitschriften Verlag.         [ Links ]

Uttendörfer, O 1935. Zinzendorfs Religiöse Grundgedanken. Herrnhut: Winter Verlag.         [ Links ]

 

 

1 Nikolas Ludwig Graaf Von Zinzendorf was instrumenteel in die hervestiging en die hernuwing van die Unitas Fratrum (gestig in 1457 in Moravië en Bohemië) in 1722 op sy landgoed te Grosshennersdorf. Die nedersetting wat tot 'n dorp aangegroei het is Herrnhut genoem. Dit is uit hierdie nedesetting dat die eerste sendeling, Georg Schmidt, 'n boorling van die destydse Morawië, aan die Kaap sendingwerk onder die inheemse Khoi in 1738 kom doen het en wat die stigting van die Morawiese Kerk in Suid-Afrika tot gevolg gehad het.

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons