SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.100 número7Reversible nephrotic syndrome secondary to pulmonary hydatid diseaseAndreas Vesalius: the Making, the Madman, and the Myth índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


SAMJ: South African Medical Journal

versão On-line ISSN 2078-5135
versão impressa ISSN 0256-9574

SAMJ, S. Afr. med. j. vol.100 no.7 Pretoria Jul. 2010

 

FORUM
IN MEMORIAM

 

Lodewyk Adrian Vosloo (Vossie) (4 September 1932 -18 Februarie 2010)

 

 

 

Vossie is op 4 September 1932 op Harrismith gebore. Hy het met onderskeiding aan die Hoër Seunskool Worcester gematrikuleer. In 1958 het hy as dokter (MB ChB) aan die Universiteit van Kaapstad gekwalifiseer. As student was hy lid van die Medical Residence House Committee, die UCT Rugby Club, en die befaamde Namaqualand Touring Team. Vossie het dikwels gespot dat hy destyds die tweede beste skrumskakel in Suid-Afrika was, want hy het gereeld vir die universiteit se tweede span gespeel omdat die bekende Springbok Tommy Gentles hom uit UCT se eerste XV gehou het!

Hy het sy huisdokterjaar by die Morgenster Sending-hospitaal, in Masjonaland, Zimbabwe, gedoen. Hier het hy onder toesig en mentorskap van die bekende dr. Tommie Steyn, toe hoof van dié hospitaal, waardevolle ondervinding opgedoen. Hier het hy ook sy vrou, Annaleen Steyn, dogter van dr. Tommie Steyn, ontmoet. Hulle is in 1961 getroud, en daar is 2 seuns en 2 dogters uit die huwelik gebore. Later volg daar 8 kleinkinders, op wie Vossie baie trots was.

In 1960 Vossie joined the practice of Dr Marius Barnard in Salisbury (Harare), where he spent a few years before relocating to South Africa to join his brother-in-law, Dr Piet Steyn, in practice in George. This was the birth of the later well-known practice Steyn/Vosloo/Dower that served the George community for many years. During this time Vossie also qualified in aviation medicine, and for some years he was the only doctor in the area who was qualified to do 'flight medicals' for pilots. He had a keen interest in flying and golf.

Vossie continued to practise in George until 2005. For the last 10 years of practice he regularly acted as my surgical assistant during gynaecological operations. For me one of Vossie's most outstanding features was his remarkable memory - he often recalled the minutest details of patients from many years ago, such as their initials, street addresses, medical aids, family relations, and much more.

Vossie was altyd bereid om snags te kom help en hy het 'n lewendige en aansteeklike sin vir humor gehad. Hy was baie lief vir sy honde, en was 'n hartlike familie-mens, vol empatie. Sy pasiënte was lief vir hom en hy het 'n groot vriendekring gehad. Met 47 jaar se goeie herinneringe aan 'n vol lewe op George, sterf hy daar op 18 Februarie 2010. Met sy gedenkdiens in die George NG Moedergemeente op 24 Februarie was die kerk stampvol, en tydens die diens het daar 'n heerlike, harde donderstorm oor die droogte-geteisterde George uitgesak - 'n mens hoef dus nie meer te sê nie.

Opregte meegevoel hiermee aan Annaleen, die kinders en kleinkinders.

J du T Zaaijman
Middelburg
Oos-Kaap

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons