SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.45 número2 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Tydskrif vir Letterkunde

versión On-line ISSN 2309-9070
versión impresa ISSN 0041-476X

Tydskr. letterkd. vol.45 no.2 Pretoria ene. 2008

 

Kinderidentiteit, ras en seksualiteit in Ons is nie almal so nie en Die reuk van appels

 

Children's identity, race and sexuality in Ons is nie almal so and Die reuk van appels

 

 

Lianne Barnard

Lianne Barnard is 'n senior lektor in die Department Nederlands, Palacky Universiteit, Tsjeggiese Republiek en 'n navorser in die Departement Afrikaans aan die Universiteit van Johannesburg, Suid-Afrika. E-pos: barnardlianne@yahoo.com

 

 


ABSTRACT

This article discusses the self-narration of two children, Marnus in Mark Behr's Die reuk van appels (translated as The smell of apples, 1993) and Gertie in Jeanne Goosen's Ons is nie almal so nie (1990), translated as We're not all like that(2007). These children integrate stereotypes about race and sexuality to form complex, richer narratives about their role in society. Both Gertie and Marnus take contradictory discourses (Coloureds both inferior to us and human like us) and form richer narratives. Both characters are exposed to an alternative non-racist discourse, but "choose" to stay within the dominant racist discourse because their identity as male and female respectively is bound within it. Marnus' choice involves masculinity, violence and sport, and Gertie as Little Red Riding Hood is metaphorically swallowed by the fox of Christian values about women and sex.

Key words: Afrikaans literature, child identity, Jeanne Goosen, Mark Behr, race, sexuality


 

 

Full text available only in PDF format.

 

Aantekeninge

1. Ek aanvaar dus die nut van stereotipes binne 'n teorie van identiteit, maar vind die konsep van stereotiepe karakters problematies. 'n Karakter as 'n imitasie van 'n gekonstrueerde self is 'n interseksie van diskoerse. Hoe minder diskoerse, hoe meer stereotiep is die karakter.
2. Sulke absurde idees is deur bekende handleidings vir die onderrig van Jeugweerbaarheid in skole gepropageer. S. G. Roos (1979: 99) verduidelik die verband tussen kommunisme en popmusiek deur na Pavlov te verwys: "Russiese psigo-politieke agente het verder op hierdie basis voortgebou deur musiek en hipnose te verbind om so 'n gevaarlike wapen te kry om neurose by onskuldige kinders te veroorsaak en hulle te kondisioneer tot losbandigheid en opstandigheid. Verskeie maatskappye wat musiekplate vervaardig is deur hulle in Amerika opgerig en in stand gehou en dit met net een doel voor oë naamlik om geestelike terrorisme te pleeg."
3. Leonard Thompson (1985: 70) beskryf die kern van hierdie mite in The Political Mythology of Apartheid soos volg: 'Africans are said to be quite recent immigrants into South Africa: therefore, they have no greater historical claim to dominion over the land than Whites."
4. Marnus as volwassene is besonder beskermend teenoor sy "meneer". Die weerloosheid van sy geslagsdeel word benadruk met woorde soos "klein mondjie" en "versigtig" (71).
5. Marianne de Jong (1993: 43) sien Gertie se bekering en haar woorde: "Ek het my bekéé-er!" as "the individual's subjection to language as culture and ideology" en "the discourse Doris imposes on Gertie."

 

Bronnelys

Baumeister, Roy F. 1986. Identity: Cultural Change and the Struggle for Self. New York: Oxford University Press.         [ Links ]

Behr, Mark. 1993. Die reuk van appels. Kaapstad: Queillerie.         [ Links ]

De Jong, Marianne. 1993. Dialogism as literary ethics. On two Afrikaans novels and a 'new South Africa'. Theoria, 80: 39-53.         [ Links ]

Goosen, Jeanne. 1990. Ons is nie almal so nie. Pretoria: HAUM-Literêr.         [ Links ]

Grobler, Hilda. 1991. Die boek het homself geskryf - Jeanne Goosen. Tempo, 8.         [ Links ]

Herman, Luc & Vervaeck, Bart. 2001. Vertelduivels: handboek verhaalanalyse. Brussel: VUB Press.         [ Links ]

Louw, Chris. 2001. Boetman en die swanesang van die verligtes. Kaapstad: Human & Rousseau.         [ Links ]

Mitchell, Beverley. 1993. Uit die mond van die suigeling. Vrye Weekblad, 46.         [ Links ]

Payne, Martin. 2000. Narrative Therapy: An Introduction for Counsellors. London, Sage.         [ Links ]

Roos, S. G. 1979. Geestelike weerbaarheid teen ideologiese terrorisme. Pretoria: N.G. Kerkboekhandel.         [ Links ]

Scheepers, Riana. 1990. Ons is nie almal so nie, of is ons? Die Volksblad, 15.         [ Links ]

Seshadri-Crooks, Kalpana. 2000. Desiring Whiteness: A Lacanian Analysis of Race. London: Routledge.         [ Links ]

Thompson, Leonard. 1985. The Political Mythology of Apartheid. New Haven: Yale University Press.         [ Links ]

Van der Merwe, C. N. 1994. Breaking Barriers: Stereotypes and the Changing of Values in Afrikaans Writing 1875-1990. Amsterdam: Rodopi.         [ Links ]

Van Zyl, Dorothea. 1998. Dis my appel en dis my peer. Retorika en geskiedenis in Die reuk van appels deur Mark Behr. Stilet, X (1): 109-20.         [ Links ]

Visagie, Andries. 2001. Fathers, sons and the political in contemporary Afrikaans fiction. Stilet, 13 (2): 140-57.         [ Links ]

Žižek, Slavoj. 1998. The Plague of Fantasies. London: Verso.

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons