Serviços Personalizados
Artigo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares em Google
Compartilhar
Tydskrif vir Geesteswetenskappe
versão On-line ISSN 2224-7912
versão impressa ISSN 0041-4751
Tydskr. geesteswet. vol.64 no.1 Pretoria Mar. 2024
GEDIGTE
Errata
Let asseblief op die volgende:
1) In die artikel deur Theo du Plessis, Die opkoms van Suid-Afrikaanse Gebaretaal as Suid-Afrika se 12de amptelike taal. (Tydskrifvir Geesteswetenskappe, 63(3):585-614) moet 'n datumverandering vanaf 1993 na 1994 aangebring word in die volgende inskrywing:
Beukes, A.-M., & Barnard, M. (1994). Proceedings of the Languages for All Conference: Towards a Pan South African Language Board , 27-28 May 1994, CSIR Conferences Centre, Pretoria. Pretoria: Department of Arts, Culture, Science and Technology.
2) In die artikel deur Earl Basson en Bibi Burger, (Self)portrette in Uit die kroes deur Lynthia Julius: 'n Kultuurhandhawende pedagogiese benadering tot Afrikaanse literatuuronderrig (Tydskrifvir Geesteswetenskappe, 63(4):860-877) moet die volgende inligting asseblief bygevoeg word by die Bedanking:
Die outeurs bedank graag die Universiteit Kaapstad se NAP-Program en die Nasionale Navorsingstigting (subsidienommer 150957) vir befondsing van die navorsing.