SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.58 número3The economic importance for the state of the protection of minority groupsReaksie op die artikel "'n Ekokrities-filosofiese perspektief op die kortverhaal 'Katvoet' (Riana Scheepers)" deur Carien Smith (Tydskrif vir Geesteswetenskappe 58(2):310-329) índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Tydskrif vir Geesteswetenskappe

versão On-line ISSN 2224-7912
versão impressa ISSN 0041-4751

Tydskr. geesteswet. vol.58 no.3 Pretoria Set. 2018

http://dx.doi.org/10.17159/2224-7912/2018/v58n3a13 

AKTUEEL

 

Redakteursnota

 

 

Navorsing oor ekokritiek en die Afrikaanse letterkunde verteenwoordig 'n opwindende nuwe veld van ondersoek in Afrikaans. Artikels deur Susan Smith en Susan Meyer is reeds in vorige uitgawes van die TGW geplaas. In hierdie afdeling reageer Susan Meyer op Carien Smith se ekokritiese herlees van Riana Scheepers se kortverhaal "Katvoet", wat in die Junienommer van die tydskrif gepubliseer is. Nog 'n respons op Smith se artikel word voorsien vir die Desembernommer, waar daar ook geleentheid sal wees vir 'n antwoord deur Carien Smith.

Voortgesette diskoers skep die geleentheid vir teoretiese omlyning van die veld, wedersydse slyping van standpunte en perspektiewe, asook die ontwikkeling van toepaslike terminologe in Afrikaans.

Die redaksie rig hiermee 'n ope uitnodiging aan belangstellende lesers om deel te neem aan die diskoers oor ekokritiek.

Ina Wölfaardt-Gräbe

Augustus 2018

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons