SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.55 issue1Afrikaans in 'n meertalige - konteks Uitdagings vir HOUitdagings vir Afrikaans in hoëronderwys: Die taalbeleid van die Universiteit van Johannesburg as gevallestudie author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Tydskrif vir Geesteswetenskappe

On-line version ISSN 2224-7912
Print version ISSN 0041-4751

Tydskr. geesteswet. vol.55 n.1 Pretoria Mar. 2015

http://dx.doi.org/10.17159/2224-7912/2015/V55N1A10 

AKTUEEL

 

Enkele gedagtes oor Afrikaans as onderrigtaal aan die Universiteit van Pretoria

 

 

Prof NJ Grové

Universiteit van Pretoria. E-pos: Elana.VanVreden@up.ac.za

 

 

TAAL EN HOËR ONDERWYS: KERNDOKUMENTE

Grondwet

Beleid van die Minister van Hoër Onderwys afgekondig ingevolge artikel 3 van die Wet op Hoër Onderwys, 1997

Statute van die onderskeie universiteite

Taalbeleide van die onderskeie universiteite

 

UNIVERSITEITE -VERSOENING VAN VELE DINGE WAT IN VELE RIGTINGS TREK

Die kerndoelstelling van universiteite

Universiteite, kwaliteit en globalisering

Internasionale ranglyste

Statuur van individuele akademici

Internasionale studente, personeel en samewerking

Eksterne befondsing van navorsing

Meer met minder

Differensiasie

Nasionale doelstelllings

Transformasie

Indiensnemingsbillikheid (EE)

Oplossing vir/verligting van SA se sosiale en maatskaplike werklikhede

 

UNIVERSITEITE: STUDENTE-INSKRYWINGS I.T.V. AFRIKAANS HUISTAAL

(Hemis-data)

 

 

WATTER MEGANISMES GEBRUIK DIE STAAT OM HOËR ONDERWYSIN-STELLINGS TE RIG?

Die volgende meganismes bestaan:

Nasionale wetgewing

Befondsing van universiteite

Prestasie-ooreenkomste met Rade van universiteite en gepaardgaande verslagdoening

Beleide in terme van die Wet op Hoër Onderwys

Magte van die Minister van Hoër Onderwys om direktiewe uit te reik

Bogenoemde moet binne die raamwerk van die Grondwet geskied.

 

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA KERNTAALDATA

 

 

AKADEMIESE PERSONEEL PERMANENTE AANSTELLING (TAALVOORKEUR)

 

 

UP SE TAALBELEID - SPESIFIEK WAT AFRIKAANS BETREF

Aanvraag en bekostigbaarheid, maar probeer terselfdertyd Afrikaans op die langtermyn te beskerm as universiteitstaal

Wat probeer ons met die kernkursusbenadering?

Bewaar en bou Afrikaans as vaktaal uit

Opleiding van onderwysers om in Afrikaans onderrig te kan verskaf

 

PROBLEME MET TAALBELEIDE

1. staat en Taalbeleid

Geen staatsbefondsing om meertalige onderrig te ondersteun nie.

Geen verpligting op universiteite om jaarliks formeel verslag te doen oor meertaligheid nie.

Geen werklike riglyne oor hoe om botsende doelstellings sinvol te versoen nie.

2. Effek van globalisering van Hoër Onderwys

3. Taalbeleide en Bestuur

Beleide maklik wysigbaar.

Taalbeleide te veel gekoppel aan die lotgevalle van individue.

 

DIE TOEKOMS?

Waar was ons 20 jaar gelede?

Waar gaan ons oor 20 jaar wees?

Geen universiteit gaan op sy eie hierdie saak op die langtermyn oplos nie.

Ons moet 'n politieke oplossing kry - rolspelers moet praat met die Staat.

Onderrigtaal is deel van die groter hoër onderwys differensiasie-debat.

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License