SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.55 número1Hengelo is Afrika: de Afrikaanse literatuur in Nederland in 2009 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Tydskrif vir Geesteswetenskappe

versão On-line ISSN 2224-7912
versão impressa ISSN 0041-4751

Tydskr. geesteswet. vol.55 no.1 Pretoria Mar. 2015

http://dx.doi.org/10.17159/2224-7912/2015/V55N1A10 

AKTUEEL

 

Afrikaans in 'n Meertalige Konteks Uitdagings vir HO

 

 

Leon de Stadler

Direkteur, US Taalsentrum. E-pos: lgds@sun.ac.za

 

 

Die status van my voorlegging ...

 

'N BELANGRIKE UITGANGSPUNT ...

Taalbeleid en taalbeplanning gaan in die eerste plek oor die belange van mense en nie oor tale nie

 

TER ONDERSTEUNING ...

"One critical limitation of the field is our tendency to what I call linguicentrism, a term I coin to mean 'language-centered' ...

(however) language policy exists within a complex set of social, political, economic, religious, demographic, educational and cultural factors that make up the full ecology of human life."

(Bernard Spolsky in Language Policy, 2004: ix)

"(the fact that) languages are not only objective, socially neutral instruments for conveying meaning, but are linked up with the identities of social or ethnic groups, has consequences for the social evaluation of, and the attitudes towards languages" (René Appel & Peter Muysken, in Ihemere, 2006)

 

DIE BELANGRIKHEID VAN MT VIR HO

Die nasionale transformasie-imperatief en die verantwoordelikheid van HO

Om 'n pluralistiese samelewing te skep wat in alle opsigte suksesvol sal wees

MT 'n essensiële element hiervan (kyk bv talle verwysings in NOP)

Die belangrikheid van HO om die taal-markplein te definieer

 

DIE BELANGRIKHEID VAN MT VIR HO

Die rol van MT as instrument van kulturele en opvoedkundige verryking, ook in HO

Moedertaalonderrig; verrykte leerervarings deur modelle soos CLIL; belang van MT vir die oordrag van kennis

Die belang van ondersteuningstrukture en dienste

Die huidige nasionale konteks?

 

DIE US SE INSTITUSIONELE VOORNEME EN STRATEGIE

Visie

Die Universiteit Stellenbosch as inklusief, innoverend en toekomsgerig: 'n plek van ontdekking en uitnemendheid waar sowel personeel as studente denkleiers is wat tot diens van alle belanghebbendes kennis bevorder.

 

HOE RAAK DIT DIE TAALBEPLANNING AAN DIE US?

Die US se verbintenis tot 'n meertalige benadering

Belangrik dat voorgraadse aanbod in sowel Afrikaans en in Engels uitgebrei word

Verskillende taalgebruikskonfigurasies

Parallelmediumonderrig

Opvoedkundige tolking

Dubbelmediumonderrig

Enkelmediumonderrig, maar in beperkte gevalle

Voor- en nadele van die konfigurasies - daarom?

Bevorderingsplan vir Afrikaans

Bevorderingsplan vir isiXhosa

 

TAALSENTRUMDIENSTE

Taalbeplanning

Akademiese geletterdheid

Taalverwerwing

Professionele kommunikasie

Skryf- en leesvaardigheidsontwikkeling

Taaldienste, opvoedkundige tolking ingesluit

Bevorderingsplanne Afrikaans en isiXhosa

Taaltoetsing

Navorsing

Posisie van Afrikaans aan die US, volgens 2013-jaarverslag ...

 

 

 

Tabel 6

 

BESONDERE AKSIES TEN BEHOEWE VAN AFRIKAANS

Gebruik van Afrikaans in alle fasette van die Universiteit se werksaamhede

Kursusse vir eie en internasionale studente

Taalsteun, ook tot voordeel van Afrikaanssprekende studente

Besondere projekte deur die Taalsentrum, Dept Afr en Ndl, ens

Woordfees

...

 

PROBLEME, UITDAGINGS EN OPLOSSINGS

Nasionale beleid vs nasionale werklikheid

Beleidsvorming, -implementering, -bestuur

Houdings, onder ons universiteitsmense, maar ook in ons verskillende taalgemeenskappe

Bestuur en ondersteuning

Institusionele vs individuele meertaligheid - dikwels 'n ongemaklike spanning

Bemarking van meertaligheid

Voorbeeld:

 

 

Voorbeeld:

 

 

'N SLOTPERSPEKTIEF

Afrikaans in Suid-Afrika?

Afrikaans en die Afrikaanse taalgemeenskap?

Afrikaans in die onderwys?

Afrikaans in HO?

Afrikaans by die US?

Afrikaans binne meertalige konteks?

Neville Alexander in 'n gedenklesing vir DCS Oosthuizen in 2001, Rhodes Universiteit)

"that the educational institutions ... should be singled out as the decisive agencies in shaping the linguistic markets ..."

En verder ...

"Crucial to the understanding of how this market subjugates the speakers of language varieties other than the legitimate one(s) is the process by which speakers exercise self-censorship, a fact which arises from their completely rational assessment of what counts in the market concerned. It is this complicity in their own subjugation which is the greatest obstacle to any attempt to change conditions ruling on any linguistic market ... 'the decolonisation of the mind'"

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons