SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 issue1We're not all like that: Freedom of speech and the denial of racismIncreased lexicographic accessibility in the transition from a tourist dictionary to a tourist guide author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Tydskrif vir Geesteswetenskappe

On-line version ISSN 2224-7912

Tydskr. geesteswet. vol.49 n.1 Pretoria  2009

 

Vryheid van (die Afrikaanse) spraak: Ryk, ryker, Rykie

 

Freedom of (Afrikaans) speech: Rich, richer, Rykie

 

 

Lizette Rabe

Departement Joernalistiek, Universiteit Stellenbosch lrabe@sun.ac.za

 

 


OPSOMMING

Die Afrikaanse joernalis Rykie van Reenen (1923-2003) het op verskeie terreine in die Afrikaanse joernalistiek 'n bydrae gemaak. 'n Mens kan byvoorbeeld konstateer dat sy die Afrikaanse taal "bevry" het van 'n nog gestrenge skryfwyse. Hierdie artikel is 'n eerste verkenning van hierdie "vrydenker" in die Afrikaanse joernalistiek se vrye omgang met dié jong taal. As deskriptiewe artikel word kortliks, as konteks, op die ontwikkeling van die Afrikaanse taal gefokus. Daarop volg 'n kort bespreking van die ontwikkeling van Van Reenen as jong joernalis. Die invloed wat die skrywer MER op haar vorming gehad het, word vervolgens gedokumenteer. 'n Waardering van Van Reenen se tydgenote volg, asook Van Reenen se invloed op 'n nuwe generasie Afrikaanse, veral vroulike, joernaliste. Die artikel sluit af met slegs 'n aantal voorbeelde uit die oeuvre van die "onvergelyklike stilis" wat tot die uitdrukking "ryk, ryker, Rykie" gelei het.

Trefwoorde: Afrikaans, Afrikaanse joernalistiek, invloed, "Kaapse kinders", MER, ontwikkeling van Afrikaanse joernalistiek, styl, Van Reenen


ABSTRACT

The Afrikaans journalist Rykie van Reenen (1923-2003) contributed in many respects to the development of Afrikaans journalism. It can, for instance, also be said that she "liberated" the Afrikaans language from a very formalised style. This article focuses on this aspect of Van Reenen's contribution to Afrikaans journalism and the Afrikaans language. As a first exploration of this "freethinker" in Afrikaans media the article attempts to describe her "free" interaction with this young language that was first recognised as official language in 1925, only two decades before Van Reenen was appointed as the second professional Afrikaans journalist on the Cape daily Die Burger in 1945. Her "infallible style", according to her female colleague and contemporary and later editor of Die Burger and chair of Naspers, Piet Cillié, can be regarded as a liberation of the Afrikaans language. Van Reenen has been described as "undoubtedly the most outstanding Afrikaans journalist of the [twentieth] century" by historian Hermann Giliomee in his seminal book The Afrikaners, although he qualified this in the later (translated and re-edited) Afrikaans edition with a more sober "probably". Van Reenen's characteristic style was possibly the sum-total of a unique linguistic talent coupled with the application and discipline of writing which was polished - burnished - on a daily basis. This descriptive article focuses briefly on the background to the development of the Afrikaans language from the diverse Afrikaans language communities that settled at the Cape during the seventeenth century, leading to a "formalised" language in the first decades of the twentieth century. What follows next is the development of Van Reenen as young journalist, and especially the influence that the Afrikaans author MER (Miem Rothmann) had on her. Van Reenen was one of MER's so-called "Cape children" ("Kaapse kinders"), and in many respects MER was her mentor. An appreciation by Van Reenen's contemporaries with regard to her unique style and contribution to the "liberation" of Afrikaans and the language's stylised and formal use during the middle of the previous century follows. Van Reenen's influence on a new generation of Afrikaans, especially female, journalists, is also briefly referred to. The article concludes with a few examples from the oeuvre of the "unparalleled stylist" that has led to the expression "ryk, ryker, Rykie" (as degree of comparison: rich, richer, Rykie) among her peers.

Key concepts: Afrikaans, Afrikaans journalism, development of Afrikaans journalism, influence, "Kaapse kinders", MER, style, Van Reenen


 

Full text available only in PDF format. 

 

BIBLIOGRAFIE

Anoniem. Geen datum. Journalist of renown and author of several books. Ontvang van Martin Viljoen, redakteur van Matieland, op 4 Februarie 2005.         [ Links ]

Anoniem. 1995. Wie is sy éíntlik. Gedenkbylae tot Rapport. 26 November 1995:17.         [ Links ]

Anoniem. 2003. Acclaimed Afrikaans writer dies at 79. 2003. SABC-nuusbulletin van 29 Desember 2003. www/sabcnews.com/south_africa/general/0,2172,71238,00.html. [Toegang op 2 Maart 2004].         [ Links ]

Aucamp, H. 2003. Joernalistiek skuld Rykie bundel. Die Burger, 30 Desember:14.         [ Links ]

Aucamp. H. 2004. M.E.R. se sterfwoorde - Monumentale biografie van skrywer in wese. Die Burger, 6 Julie 2004:11.         [ Links ]

Blignault, A. 1975. 'n Pure Gelukslag. MER 100. Kaapstad: Tafelberg:14.         [ Links ]

Boshoff, T. 2004. Persoonlike kommunikasie per e-pos. Dokumentasie in besit van die outeur.         [ Links ]

Botha, E. 1975. Die mens en die boek. MER 100. Kaapstad: Tafelberg:26.         [ Links ]

Bouwer, A. 1975. Wie het ek voor my? MER 100. Kaapstad: Tafelberg:29.         [ Links ]

Crwys-Williams, J. 1989. South African Despatches. Two Centuries of the Best in South African Journalism. Johannesburg: Ashanti Publishing.         [ Links ]

Giliomee, H. 2003. The Afrikaners. Cape Town: Tafelberg:564.         [ Links ]

Giliomee, H. 2004. Die Afrikaners. Kaapstad: Tafelberg:470.         [ Links ]

Grosskopf, J. 1986. Motivering vir die toekenning van die graad Doktor in die Lettere aan Rykie van der Byl van Reenen. Commendatio, Stellenbosch: Universiteit Stellenbosch:geen bladsynommers.         [ Links ]

Grosskopf, J. 2003. Rykie gee tree na volgende fase. BY, Bylae tot Die Burger. 27 Desember 2003:4.         [ Links ]

Grunig, L.A. 1993. The "Glass Ceiling" Effect on Mass Communication . Students. In Creedon (ed). Women in Mass Communication. Newbury Park, Calif: Sage Publications, pp. 276-300.         [ Links ]

Le May, J. 2004. Journalist of quality, Rykie should have been SA's first woman editor. The Argus. 4 Januarie 2004:11.         [ Links ]

Malan, M. 2003. Gety het vir Rykie verander. Die Burger, 23 Desember:2.         [ Links ]

Malan. M. Dis só lekker om te vertel... B7, Bylae tot Die Burger. 27 Desember 2003:4.         [ Links ]

MER-versameling. Dokumente-sentrum, Universiteit Stellenbosch. Brief aan Rykie van Reenen. Gedateer 15 April 1953.         [ Links ]

Meiring, M. 2003. Rykie, Rykdom van die Randakker. Die Burger, 31 Desember 2003:8.         [ Links ]

Ponelis, F. 1996. Codes in contradiction: The sociolinguistics of 'Straatpraatjes'. In Adhikari, M. (ed). Straatpraatjes. Language, Politics and Popular Culture in Cape Town, 1909-1922. Pretoria & Cape Town: J.L. van Schaik Academic:129-140.         [ Links ]

Rabe, L. 2002. Eve-olution - the status of women in SA media. Ecquid Novi, 23(2):152-169.         [ Links ]

Rabe, L. 2004. Persoonlike kommunikasie per e-pos. Dokumentasie in besit van die outeur.         [ Links ]

Rabe, L. 2006a. 'Ryk, ryker, Rykie': A first exploration of the journalistic contribution of a journalist extraordinaire. Communicatio: South African Journal for Communication Theory and Research, 32(1):65-87.         [ Links ]

Rabe, L. 2006b. The wedge that cracked the rock - a pioneering woman journalist. Communitas: Journal for Community, 11:169-184. "Rykie van Reenen". 2003. Hoofartikel in Die Burger. 30 Desember 2003:14.         [ Links ]

Steyn, J.C. 2002. Penvegter. Piet Cillié van Die Burger. Kaapstad: Tafelberg:214.         [ Links ]

Steyn, J.C. 2004. Die 100 Jaar van MER. Kaapstad: Tafelberg.         [ Links ]

Van Biljon, M. 2003. Dit is so lekker om te vertel. Bylae tot Die Burger. Die Burger, 27 Desember 2003:5.         [ Links ]

Van der Vyver, M. 1987. Die groeiende rol van die vrou in die Afrikaanse pers met spesifieke verwysing na Die Burger en die Nasionale Pers. Ongepubliseerde meestersverhandeling: Universiteit Stellenbosch: 128.         [ Links ]

Van Niekerk, D. 2004a. Dít is hoekom Rykie 'n legende is. Rapport, 4 Januarie 2004:11.         [ Links ]

Van Niekerk, D. 2004b. Onblusbaar Ryk [sic] van der Byl van Reenen. Insig, Jan/Feb 2004:48.         [ Links ]

Van Reenen, R. 1979. Deurbrake vir vroue... nou vir sustertjies! Bylae tot Beeld. Oktober 1979. Geen bladsynommers.         [ Links ]

Van Reenen, R. 1980. Op die Randakker. Kaapstad: Tafelberg.         [ Links ]

Van Reenen, R. Geen datum. In die ban van Karoo-Afrikaans. http://www.afrikaans.com/av5215.html. [Toegang op 3 Maart 2004].         [ Links ]

Van Reenen, R. 1985. "Voorwoordjie". 'n Boekie vir Piet. Kaapstad: Tafelberg:1.         [ Links ]

Voigt, C. 1995. Ongepubliseerde diepte-projek vir die honneursgraad in joernalistiek, Universiteit Stellenbosch, 1995. Geen bladsynommers.         [ Links ]

Vosloo, T. 2004. Onblusbaar Ryk [sic] van der Byl van Reenen. Insig. Jan/Feb 2004:46-47.         [ Links ]

 

 

1 Giliomee se verduideliking was dat Van Reenen tydens die skryf van die Engelse weergawe reeds terminaal siek was, en dat die beskrywing dus in die lig van emosionaliteit rondom haar verwagte afsterwe gebruik is. Met die Afrikaanse uitgawe was dit nie slegs 'n geval van vertaling nie, maar ook "verwerking", en daarom ook 'n getemperde beskrywing omdat daar volgens Giliomee 'n mate van afstand ingetree het (Rabe 2004).
2 Die bron verwys slegs na Afrikaans, maar dit behoort Afrikaans en Nederlands te lui.
3 Van Reenen het 'n byna legendariese aversie van heldeverering gehad, soos ook uit ander geleenthede blyk; byvoorbeeld Grosskopf se vertelling insake die eredoktorsgraad van die US (2003:4). Die outeur van hierdie artikel het steeds 'n e-pos uit 2002 van haar laaste versoek aan Van Reenen om onderhoude, wat, soos voriges, vriendelik van die hand gewys is.

 

 

Lizette Rabe, professor en voorsitter van die Departement Joernalistiek aan die Universiteit Stellenbosch, het die grade BA, Hons B Joernalistiek (cum laude), M Joernalistiek (cum laude) en DPhil aan dieselfde universiteit verwerf. Sy het haar joernalistieke loopbaan by Die Burger begin en as redakteur van die tydskrif Sarie afgesluit, die eerste vrou wat as redakteur by 'n Afrikaanse Naspers-titel aangestel is. In 2001 het sy die akademie as "praktisyn as professor" aangedurf. Sedertdien het sy onder meer nege gekeurde joernaalartikels asook oorsig-artikels gelewer, en is 'n gereelde bydraer tot die massamedia. Sy was skrywer, medeskrywer of redakteur van verskeie publikasies, en is onder andere raadslid van die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum en stigter-beoordelaar van die Vodacom Joernalis van die Jaar-kompetisie. Haar belangstellings is onder meer gender en media, mediageskiedenis, joernalistiek-praktyk en -opleiding en media-bestuur, sowel as die kultuurgeskiedenis.

Lizette Rabe, professor and chair of the Department of Journalism at Stellenbosch University, completed the degrees BA, Hons B Journalism (cum laude), M Journalism (cum laude) and DPhil at this University. She began her professional career as a reporter on Die Burger and ended it as editor of Sarie magazine, the first woman to be appointed as editor on an Afrikaans Naspers title. In 2001 she crossed the "divide" between practice and academe and became the typical "practitioner turned professor". Since then she has published nine peer-reviewed journal articles as well as review articles, and is a regular contributor to the mass media. She is the author, co-author or editor of several books, is a council member of the South African National Editors' Forum and a founder judge of the Vodacom Journalist of the Year competition. Her interests are gender and media, media history, media management, journalism practice and education, as well as cultural history.

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License