SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.48 número1 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Tydskrif vir Geesteswetenskappe

versão On-line ISSN 2224-7912
versão impressa ISSN 0041-4751

Tydskr. geesteswet. vol.48 no.1 Pretoria  2008

 

Woorde wat lewe: 'n Huldeblyk aan Elize Botha (19 November 1930 - 16 November 2007)

 

 

Henriette Roos

Departement Afrikaans en Algemene Literatuurwetenskap, Unisa

 

 

Full text available only in PDF format.

 

1 Uiteraard is hierdie bydrae geskryf vanuit 'n sterk persoonlike perspektief en met die aksent op Botha as akademikus, en spesifiek verbonde aan Unisa. Haar curriculum vitae lys egter die talle eervolle posisies en funksies, die vermeldings en toekennings wat haar nasionaal en internasionaal toegeval het. My dank aan Hannelie Marx wat hierdie CV gekompileer, bygehou en aan my beskikbaar gestel het. 'n Seleksie uit die volledige dokument verskyn aan die einde van die opstel.
2 Roos, Henriette (samesteller). 1990. Lewe met woorde. Opstelle oor die prosa. Byeengebring by geleentheid van die sestigste verjaardag van Elize Botha, 19 November 1990. Kaapstad: Tafelberg.
3 Prof Botha, toe reeds emeritus professor by Unisa, is aangestel as professor extraordinarius in die Departement Afrikaans en Algemene Literatuurwetenskap by dieselfde universiteit vanaf Januarie 2004 tot Desember 2006.
4 Du Plooy, Heilna (samesteller). 2005. Aan 'n toegewyde leser. Liber Amicorum Elize Botha by geleentheid van haar uittrede as direkteur van Naspers 26 Augustus 2005. Kaapstad: NB-Uitgewers Bpk.
5 Lindes, Elizabeth. 1955. Veelheid en binding - 'n bydrae tot die ondersoek van die eenheidsprobleem in die literatuurwetenskap. Amsterdam: NV Noord-Hollandsche Uitgevers Maatschappij
6 Botha, Elize. 1983. Die dosent as leser. Intreerede met die aanvaarding van die amp as hoogleraar in die Afrikaanse en Nederlandse letterkunde aan die Universiteit van Suid-Afrika op 29 Maart 1983. Pretoria: Miscellanea 43, UNISA.
7 Die eerste van haar vakpublikasies verskyn in 1958: Einde van 'n tradisie: Drie Nederlandse digbundels in Suid-Afrika, 1908 - 1911. Tydskrif vir Wetenskap en Kuns, April 1958, bl. 29-42. Die laaste in 2007: "Literatuur en moraliteit. Tydskrif vir Geesteswetenskappe 47(2):117-120, Junie.
8 Huismans, Emma. 1994. Sonate voor wraak. Amsterdam: Nijgh en Van Ditmar.
9 Enkele van daardie proefskrifte wat oor 'n tydperk van 20 jaar begelei is, is: Roos, H. M. (Henriette). 1975. "Ik en zelf". 'n Ondersoek na die ek-verteller in die werk van W.F. Hermans. D. Litt proefskrif voltooi aan die Universiteit van Pretoria. Harley, L. J. 1986. Outobiografie, outobiografiese roman en roman-as-outobiografie: 'n generies-tipologiese ondersoek. D.Litt et Phil proefskrif voltooi aan die Universiteit van Suid-Afrika. Van der Merwe, W.P. (Peet). 1993. Tekstuele verbande in die oeuvre van J.C.Steyn. D.Litt et Phil proefskrif voltooi aan die Universiteit van Suid-Afrika.
10 H.J. Pieterse "Aan huis by prof. Elize", bl.72-74; P. H. Roodt " Brief", bl.75-77 in Du Plooy 2005.
11 Sien Joan Hambidge se gedig "Ballade van die getroue digters" in Du Plooy, 2005, bl. 61-62.
12 In die huldigingsbundel aangebied by haar sestigste verjaarsdag, is bydraes opgeneem ook van skrywers en literatore wat deur 'n kritikus onder andere beskryf is as nie vriende van Elize Botha nie. De Vries se mening dat "die akademici Gerrit Olivier en Ampie Coetzee (kan) die akademikus Elize Botha vereer ondanks diepliggende verskille" bevestig hierdie waardering vir Botha as individu. (Abraham H.de Vries.1992. Gesprek oor huldigingsbundels het nog nie begin nie. Journal of Literary Studies/Tydskrif vir literatuurwetenskap 8(1/2):119, Junie.)
13 Botha, Elize. 2007. Literatuur en moraliteit. Tydskrif vir Geesteswetenskappe 47(2):117-120, Junie.

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons