SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.48 número1 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Tydskrif vir Geesteswetenskappe

versão On-line ISSN 2224-7912
versão impressa ISSN 0041-4751

Tydskr. geesteswet. vol.48 no.1 Pretoria  2008

 

Lewe-ín-werk: Outobiografiek in Arnold van Wyk se musiek

 

Life-in-work: Autobiography in Arnold van Wyk's music

 

 

Izak Grové

Departement Musiek, Universiteit van Stellenbosch ig@sun.ac.za

 

 


OPSOMMING

Die artikel handel oor die populêre vraag rakende die konsep van betekenis in die kunsmusiek, meer spesifiek die musiek van die Suid-Afrikaanse komponis Arnold van Wyk (1916-1983). Tydens 'n onderhoud met die komponis in 1982 het hy aanduidings gegee ten opsigte van die skeppingsproses van sy klavierwerk, Nagmusiek (wat geskryf is in 1945-1958). Onlangse insae in sketse en briewe wat betrekking het op hierdie en ander werke het nie alleen die komponis se mededelings bevestig nie, maar ook dit onthul wat gesien kan word as aanduidings van die outobiografiese aard van die musiek. Daar kan geargumenteer word dat die komponis bepaalde aspekte van sy innerlike self en sy lewenstyl teruggehou het, om slegs deur middel van sy musiek tot uitdrukking te bring.

Trefwoorde: Biografie, outobiografie, digkuns, estetika, Weltschmerz, romantiek, klaviermusiek, lied, Liszt, Ravel, Petrarca, Rilke, epiloog, homoseksualiteit


ABSTRACT

The essay deals with the popular question regarding meaning in the art of music, in particular in the music of the South African composer Arnold van Wyk (1916-1983). In an interview with the composer in 1982 he gave indications concerning the creative process of his piano work, Night Music (composed 1945-1958). Recent insight into sketches and letters relating to this and other works not only confirmed the composer's communications but also revealed what can be seen as indications of an autobiographical nature of the music. It can be argued that the composer reserved aspects of his inner self and his life-style to be expressed only through his music.

Key concepts: Biography, autobiography, aesthetics, poetry, Weltschmerz, romanticism, piano music, song, Liszt, Ravel, Petrarca, Rilke, epilogue, homosexuality


 

Full text available only in PDF format.

 

BIBLIOGRAFIE

Bayreuther, R. 1997. Naturalismus und biographische Struktur in den Tondichtungen Symphonia domestica und Eine Alpensinfonie von Richard Strauss. In: Biographische Konstellation und künstlerisches Handeln. Frankfurter Studien. Veröffentlichungen des Paul Hindemith-Institutes Frankfurt / Main, Bd VI. pp. 94-106.         [ Links ]

Dahlhaus, C. 1975. Wozu noch Biographien? In Melos / Neue Zeitschrift für Musik (1) pp. 82-83.         [ Links ]

Dahlhaus, c. 1976. Musikästhetik. Musikverlag Hans Gerig Köln.         [ Links ]

Dahlhaus, C. 1980. Between Romanticism and Modernism. Four Studies in the Music of the Later Nineteenth Century (uit die Duits vertaal deur Mary Whittal). Berkeley, Los Angeles/ London:University of California Press        [ Links ]

Dahlhaus, C. 1982. Esthetics of Music (vertaal deur William Austin). New York:Cambridge University Press.         [ Links ]

Danuser, H. 1975. Kann Poetik die Biographik retten? In Melos / Neue Zeitschrift für Musik (1) pp.286-287.         [ Links ]

Grové, I. J. 1983. Die motiwiese eenheid in Arnold van Wyk se liedsiklus Van Liefde en Verlatenheid. In Acta Academica. Reeks B 17. Universiteit van die Oranje-Vrystaat.         [ Links ]

Grové, I. J. (red.) 1984. Arnold van Wyk 1916-1983. Opstelle oor sy lewe en werk. Acta Academica Reeks B 19. Universiteit van die Oranje-Vrystaat, Bloemfontein.         [ Links ]

Kaden, C. 1997. Musik als Lebensform. In Schubert, G. (red.) Biographische Konstellation und künstlerisches Handeln. Frankfurter Studien. Veröffentlichungen des Paul Hindemith-Institutes Frankfurt / Main, Bd VI. pp. 11-25.         [ Links ]

Merrick, P. 1989. Revolution and Religion in the Music of Franz Liszt. London: Cambridge University Press.         [ Links ]

Nowak, A. 1971. Hegels Musikästhetik. Regensburg:Gustav Bosse-Verlag.         [ Links ]

Pekacz, J. (red.) 2006. Musical Biography - towards new Paradigms. Ashgate.         [ Links ]

Prideaux, S. 2005. Edvard Munch - Behind the Scream. New Haven & London:Yale University Press.         [ Links ].

Scholtz, K. Nols sê hoe voel hy oor hierdie ding. Beeld (1974?).         [ Links ]

Schubert, G. (red.) 1997. Biographische Konstellation und künstlerisches Handeln. Frankfurter Studien. Veröffentlichungen des Paul Hindemith-Institutes Frankfurt / Main, Bd VI.         [ Links ]

Skelton, G. 1975. Paul Hindemith - the Man behind the Music. A Biography. London: Victor Gollancz. Smith, M. 1991. The Symbolism of death in Arnold van Wyk's five Elegies: an application of William Kimmel's        [ Links ]

Theory concerning the Phrygian Inflection. Ongepubliseerde doktorale proefskrif. Durban: Universiteit van Natal.         [ Links ]

Temmingh, H. 1965. 'n Stylkritiese studie van die musiek van Arnold van Wyk. Ongepubliseerde MMusverhandeling. PUCHO.         [ Links ]

Thom, M. J. 2006. Die laat klavierwerke van Arnold van Wyk (1916-1983). Ongepubliseerde MMus-tesis. Universiteit van Stellenbosch.         [ Links ]

Vlad, R. 1960. Stravinsky. Onbekend.         [ Links ]

 

 

1 Hierdie artikel is 'n uitgebreide weergawe van 'n referaat gelewer tydens die kongres van die Musiekwetenskapvereniging van Suidelike Afrika, Potchefstroom 2006. Die referaat, op sy beurt, verwys terug na 'n artikel wat in 1984 deel uitgemaak het van 'n bundel opstelle oor Van Wyk se musiek, wat onder my redaksie deur die destydse Universiteit van die Oranje-Vrystaat gepubliseer is in Acta Academica, Reeks B 19 (pp. 121-132). Kyk ook Bibliografie.
2 Nie alleeen word hierin beide die voorgemelde kwaliteite van treurigheid en konserwatisme teruggevind nie; die ritmiese en melodiese ingesteldheid van veral die eerste en vierde liedere, "Die Towenares" en "Hart-van-die-Dagbreek", getuig van 'n vindingryke assimilering van die eiesoortige karakteristiek van die inheemse musiekinstrument, die mbira. As sodanig verteenwoordig die werk een van die eerste geslaagde voorbeelde van 'n "Afrika"-kwaliteit in die inheemse kunsmusiektradisie.
3 Hierdie aantekeninge is deel van die Arnold van Wykversameling (nr. 320) in die Spesiale Versamelingsafdeling van die J.S. Gericke Biblioteek van die Universiteit van Stellenbosch. Aangesien hierdie dokumente nog nie gekatalogiseer is nie, bestaan daar nog geen verwysingsnommers daarvoor nie. Toegang tot die versameling is steeds beperk, en hierdie materiaal is met toestemming aan die skrywer verskaf. Tensy anders vermeld, is alle dokumentêre materiaal wat in hierdie artikel vermeld word (insluitend briewe en komposisiesketse) deel van die Arnold van Wykversameling. Dr Stephanus Muller word hiermee bedank vir sy onbaatsugtige hulp met betrekking tot toegang tot sulke materiaal.
4 Die getikte brief vorm deel van 'n versameling dokumente van die destydse RGN se Dokumentasiesentrum vir Musiek. Dit dra die datum 22 Desember, met die jaartal 1958 in handskrif daarby aangebring, en het betrekking op onderhandelinge met die destydse SAUK. Ek bedank graag mnr Martin Smith vir insae in sy kopie van die brief.
5 Die berig verskyn in 'n ongedateerde koerantberig deur ene K. Scholtz (Beeld?) in die besit van dr Marthinus Ryan (Rustenburg). Verwysings in die berig na "Quasi variazioni" - die werk sou in 1970 vir die eerste keer uitgevoer word - dui moontlik op dieselfde datum.

 

 

Izak Grové het sy voorgraadse en nagraadse opleiding aan die destydse Universiteit van die Oranje-Vrystaat ontvang. Sy proefskrif (DPhil) het gehandel oor Beethoven se liedere. Navorsing daarvoor is in Bonn onderneem, waarin hy ondersteun is deur 'n DAAD-stipendium (1977-78), wat later opgevolg is deur 'n tweede stipendium. Tussen 1972 en 1988 was hy musiekdosent aan sy Alma Mater in Bloemfontein. Tans is hy professor vir musiekwetenskap en musiekteorie aan die Musiekdepartement van die Universiteit van Stellenbosch. Hy is lid van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, lid van die redaksie van die Tydskrif vir Geesteswetenskappe, en voorsitter van die Akademie se Kommissie vir die Uitvoerende Kunste.
Izak Grové completed his undergraduate and postgraduate studies at the then University of the Orange Free State. His dissertation (DPhil) dealt with the songs of Beethoven. Research for his doctorate was conducted in Bonn, for which purpose he was awarded a DAAD stipend (1977-78), which was later followed up by another stipend. Between the years 1972 and 1988 he taught at his Alma Mater in Bloemfontein. Currently he holds the position of professor for Musicology and Music Theory at the Department of Music, University of Stellenbosch. He is member of the South African Academy of Science and Arts, member of the editorial Board of the Tydskrif vir Geesteswetenskappe, and chairman of the Academy's Commission for the Performing Arts.

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons