SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.54 issue2 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Historia

On-line version ISSN 2309-8392
Print version ISSN 0018-229X

Historia vol.54 n.2 Durban  2009

 

"Om die fakkel verder te dra": Die rol van die jeugvleuel van die Ossewa-Brandwag, 1939-1952

 

"Carrying the torch forward": The role of the youth wing of the Ossewa-Brandwag, 1939-1952

 

 

Charl BlignautI; Kobus du PisaniII

ICharl Blignaut is 'n nagraadse student aan die Universiteit van Pretoria
IIKobus du Pisani is professor in Geskiedenis aan die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit

 

 


OPSOMMING

Die Ossewa-Brandwag (OB) was die grootste van 'n aantal nasionalisties-politiese bewegings wat onder Afrikaners in Suid-Afrika tydens die Tweede Wêreldoorlog-tydperk bestaan het, en wat na nasionaal-sosialisme geneig het. Hierdie artikel handel oor die rol van die OB se jeugvleuel, wat aanvanklik as die Jeugfront, en later as die Boerejeug bekendgestaan het. Die oorsprong, stigting, doelstellings, organisasie en aktiwiteite daarvan word in meer besonderhede bespreek. Alles was gerig op volksdiens in belang van die Afrikanervolk. Van die middel van die 1940's af, het die Nasionale Party (toe bekend as die Herenigde Nasionale Party) die politieke steun van al meer Afrikanernasionaliste verkry, ten koste van die OB. In 1948 het dié party die parlementêre verkiesing gewen en die nuwe regering geword. Aangesien die OB sy bestaansrede verloor het, is dit (insluitend die jeugvleuel) in 1952 ontbind. Gedurende die kort bestaan van die Boerejeug, het dit, ten spyte van goeie leierskap en deeglike organisasie, nooit daarin geslaag om sy ideale op groot skaal te verwesenlik nie, aangesien veranderende omstandighede dit nie toegelaat het om die populêre volksbeweging te word wat dit gestig is om te wees nie. Daardie eer het die Nasionale Party en sy geaffilieerde organisasies te beurt geval. Die nalatenskap van die OB en sy jeugvleuel, veral die republikeinse ideaal, het egter bly voortbestaan in die ideale van die Nasionale Party en het versmelt in die breë stroom van seëvierende Afrikanernasionalisme.

Sleutelwoorde: Afrikanernasionalisme; Boerejeug; doktor J.F.J. van Rensburg; Jeugfront; Ossewa-Brandwag (OB); professor D.J. van Rooy; Suid-Afrikaanse geskiedenis; Tweede Wêreldoorlog


ABSTRACT

The Ossewa-Brandwag (OB) was the largest of a number of nationalist political movements which existed in the Afrikaner society in South Africa during the period of the Second World War, and which were inclined towards national socialism. This article deals with the role of its youth wing, first called the Jeugfront (Youth Front) and later the Boerejeug (Boer Youth) of the OB. The origin, establishment, objectives, organisation and activities of this youth wing are discussed in some detail. Everything was geared towards volksdiens (service to the people) in the interest of the Afrikaner people. From the mid-1940s, the National Party (then called the Herenigde Nasionale Party) gained the political support of more and more Afrikaner nationalists, at the expense of the OB, and won the parliamentary elections to become the new government in 1948. Having lost its raison d'être, the OB, including its youth wing, was disbanded in 1952. During its brief existence, the Boerejeug, never managed to realise its ideals on a grand scale, despite its good leadership and thorough organisation, because changing circumstances did not allow it to become the popular volksbeweging (people's movement) it set out to be. That honour went to the National Party and its affiliated organisations. However, the legacy of the OB and its youth movement, especially its republican ideal, was perpetuated in the National Party and was merged into the broad stream of triumphant Afrikaner nationalism.

Key words: Afrikaner nationalism; Boerejeug; Doctor J.F.J. van Rensburg; Jeugfront; Ossewa-Brandwag (OB); Professor D.J. van Rooy; Second World War; South African history


 

 

Full text available only in PDF format.

 

 

1 D Mosterd, Gedenkboek van die ossewaens op die pad van Suid-Afrika (ATKV, Pretoria, 1940), p 57         [ Links ]
2 PJJ Prinsloo, "Kultuurbeeld van die Ossewa-Brandwag, 1938-1952 " MA-verhandeling, PU vir CHO, 1983, p 15 Vir meer besonderhede oor die Eeufeesvieringe van 1938,         [ Links ] kyk E A Messina, "Die Voortrekkereeufees, 1938 " MA-verhandeling, Universiteit van Wes-Kaapland, 1981
3 A J H van der Walt, 'n Volk op trek: 'n Kort geskiedenis van die onstaan en ontwikkeling van die Ossewa-Brandwag (Kultuur en Voorligtingsafdeling van die Ossewa-Brandwag, Johannesburg, 1944), p 12         [ Links ]
4 Ander voorbeelde van nasionaal-sosialistiese organisasies van hierdie tyd was die Gryshemde en die Nuwe Orde
5 Die Voortrekkerbeweging is in 1931 gestig as 'n Afrikanerjeugbeweging ná pogings van generaal J B M Hertzog om blanke seuns in 'n enkele jeugbeweging met 'n Afrikaneretos saam te snoer Dit het saamgeval met die destydse beweging onder prominente en invloedryke Afrikaners, asook die kultuurgemeenskap, om Afrikaans en die Afrikanerkultuur oor die algemeen te versterk as teenvoeter vir die sterk Engelse inslag in die Suid-Afrikaanse samelewing
6 Van der Walt, 'n Volk op trek, p 9
7 Ossewa-Brandwag-Argief (hierna OBA), Ferdinand Postma-biblioteek, Noordwes-Universiteit, Potchefstroom: Boerejeugversameling, band 9/1/8: Boerejeugpamflette, "Die Boerejeug", circa 1943
8 OBA: JF Marais-versameling, band 2/6, omslag 6: "Kommandant-Generaal oor betekenis van jeug", circa 1947
9 P J Furlong, Between crown and swastika: the impact of the radical right on the Afrikaner Nationalist movement in the fascist era (Witwatersrand University Press, Johannesburg, 1991), pp 167-171         [ Links ]
10 OBA: NGS van der Walt-versameling, band 2/13: "Geskiedenis van die Ossewa-Brandwag", circa 1944
11 OBA: Kommandant-Generaal-versameling, band 2/2, lêer 2/12: korrespondensie kolonel JC Laas/JJ Malherbe, 27 Oktober 1939 en kolonel JC Laas/doktor BA de Wet, 27 Oktober 1939
12 OBA: C M Bakkesversameling, band 2, lêer 2/4: C M Bakkes, "Penkopjoernaal", p 15
13 OBA: C M Bakkesversameling, band 2, lêer 2/4: C M Bakkes, "Penkopjoernaal", p 23
14 Onderhoud tussen C M Bakkes/J A du Pisani en C Blignaut, Pretoria, 7 Mei 2007 (persoonlike versameling van outeur)
15 Onderhoud tussen C M Bakkes/J A du Pisani en C Blignaut
16 OBA: Kommandant-Generaal-versameling, band 2/2, lêer 2/12: korrespondensie R P Zondag/ sekretaresse, 5 Maart 1940
17 J J Badenhorst "Vroeë organisasiestruktuur", in P F van der Schyff (red ), Die Ossewa-Brandwag: vuurtjie in droë gras (Geskiedenisdepartement van die PU vir CHO, Potchefstroom, 1991), p 28         [ Links ]
18 OBA: Kommandant-Generaal-versameling, band 2/2, lêer 2/12: korrespondensie J A Smith/ kolonel Laas, 5 Maart 1940
19 OBA: Kommandant-Generaal-versameling, band 2/2, lêer 2/12: korrespondensie R P Zondag/ sekretaresse, 16 Maart 1940
20 Badenhorst, "Vroeë organisasiestruktuur", p 28
21 Hierdie "veranderende toestande" was die moontlikheid van 'n Duitse oorwinning se impak op Suid-Afrika as geheel, maar veral op die Afrikaner, en dit sinspeel ook op die gedagte van die "komende Christelik-Nasionale Republiek"
22 OBA: Boerjeugversameling, band 9/1, lêer 9/1/2: korrespondensie D J van Rooy/ P J Taljaard, 4 Mei 1948
23 G C Visser, OB: traitors or Patriots? (Macmillan, Johannesburg, 1976), pp 13-16
24 OBA: Boerjeugversameling, band 9/1, lêer 9/1/2: korrespondensie D J van Rooy/ P J Taljaard, 4 Mei 1948
25 OBA: JA de W Strauss-versameling, bevele: OB Kaaplandbevel S/10, 12 Januarie 1941
26 OBA: Boerjeugversameling, band 9/1, lêer 9/1/8: Boerjeugpamflette, Samesnoering van die Afrikanerjeug: Grootraadsbesluit, 1941
27 OBA: Assistent-Kommandant-Generaal-versameling, band 3/4, lêer 3/4/30: Omsendbrief van AKG, 21 Junie 1941
28 OBA: J F van der Merwe-versameling, band 103, lêer 103/11: ledelyste Ficksburg 1940-1941
29 OBA, Boerjeugversameling, band 9/1, lêer 9/1/6: "Organisasie en administrasie: Eed vir penkopkommando", 1941
30 OBA: Assistent-Kommandant-Generaal-versameling, band 3/4, lêer 3/4/30: Omsendbrief van AKG, 21 Junie 1941
31 J F J van Rensburg, Their paths crossed mine (Central News Agency, Cape Town, 1956), pp 152-153         [ Links ]
32 Unie van Suid-Afrika, Parlement, Senaat van Suid-Afrika, debatte, vyfde sessie, agtste parlement, vierde senaat, 20 Maart 1941, kolom 663
33 Vir besonderhede hieroor kyk: L M Fourie, "Mobilisering van die Afrikanerdom", in Van der Schyff (red ), Die Ossewa-Brandwag, pp 47-77
34 OBA: M S F Grobler-versameling, verslae: Verslag oor die werksaamhede van die Penkop-kommando, Pretoria, 27 Junie 1941
35 P J J Prinsloo, "Kultuuraktiwiteite van die Ossewa-Brandwag", in Van der Schyff (red ), Die Ossewa-Brandwag, p 345
36 Die Burger, 20 Desember 1940
37 OBA: Grootraad-versameling, band 1/2, lêer 1/2/12: Notule van Grootraad, 11-12 Mei 1943; OBA: Gebied F-versameling, band 8(1)(b)6, lêer 8(1)(b) 6/34: Boerejeugbevele, 1943
38 OBA: Boerjeugversameling, band 9/1, lêer 9/1/1: Aanstellingsbrief D J van Rooy, 14 Mei 1943
39 OBA: Boerjeugversameling, band 9/1, lêer 9/1/1: korrespondensie D J van Rooy/J A Smith, 25 Mei 1943
40 Prinsloo, "Kultuuraktiwiteite van die Ossewa-Brandwag", p 345
41 OBA: Boerjeugversameling, band 9/1, lêer 9/1/4: Oproep van KG, circa 1947
42 Prinsloo, "Kultuuraktiwiteite van die Ossewa-Brandwag", p 379
43 OBA: Boerjeugversameling, band 9/1, lêer 9/1/6: Werkprogramme, Werkprogram S 1/45, 1945
44 OBA, Boerjeugversameling, band 9/1, leer 9/1/8: Boerjeugpamflette, "Die Boerejeug", circa 1943.
45 Visser, OB: traitors or patriots?, pp 16-17
46 OBA: Boerjeugversameling, band 9/1, leer 9/1/8: Boerjeugpamflette, "Die Boerejeug", circa 1943
47 OBA: Boerjeugversameling, band 9/1, lêer 9/1/1: Boerejeugverslag, Gebied A, 20 Oktober 1944
48 Hierdie arend was ook op die amptelike wapen van die OB en is onbetwisbaar deel van die OB se simpatie met Duitsland en die aanklank wat die beweging by Nasionaal-Sosialisme gevind het
49 OBA: KJH Behrens-versameling, band 7, lêer 7/39: "Handleiding vir laertrekkings", 1944
50 OBA: Boerjeugversameling, band 9/1, leer 9/1/8: Boerjeugpamflette, "Die Boerejeug"
51 Van der Walt, 'n Volk op trek, pp 39, 40
52 Badenhorst, "Organisasiestruktuur", p 31
53 OBA: Gebied F-versameling, band 8(1)(b)6, lêer 8(1)(b) 6/34: Boerejeugbevele, 1943
54 OBA: Boerjeugversameling, band 9/1, lêer 9/1/4: "Die Boerejeug: sy doel, organisasie en administrasie", 1946
55 Badenhorst, "Vroeë organisasiestruktuur", p 31
56 OBA: Boerjeugversameling, band 9/1, leer 9/1/8: Boerjeugpamflette, "Die Boerejeug"; OBA: Gebied F-versameling, band 8(1)(b)6, lêer 8(1)(b) 6/34: Boerejeugbevele, 1943
57 OBA: Boerjeugversameling, band 9/1, lêer 9/1/6: Organisasie en administrasie: "Instellingsbelofte van die Boerejeug".
58 OBA: Boerjeugversameling, band 9/1, lêer 9/1/4: "Die Boerejeug: sy doel, organisasie en administrasie", 1946
59 OBA, Boerjeugversameling, band 9/1, lêer 9/1/6: Uniforms, kleredrag, kentekens: "Erkenningstekens van die Boerejeug", 1948
60 OBA: Boerjeugversameling, band 9/1, lêer 9/1/2: korrespondensie D J van Rooy/ P J Taljaard, 4 Mei 1948
61 P de Klerk, "Die ideologie van die Ossewa-Brandwag", in Van der Schyff (red ), Die Ossewa-Brandwag, p 313
62 De Klerk, "Die ideologie van die Ossewa-Brandwag", p 313
63 OBA: Boerjeugversameling, band 9/1, lêer 9/1/2: korrespondensie D J van Rooy/ P J Taljaard, 4 Mei 1948
64 OBA: Boerjeugversameling, band 9/1, lêer 9/1/6: Uniforms, kleredrag, kentekens: "Erkenningstekens van die Boerejeug", 1948.
65 OBA: Boerjeugversameling, band 9/1, lêer 9/1/2: korrespondensie D J van Rooy/ P J Taljaard, 4 Mei 1948
66 OBA: Boerjeugversameling, band 9/1, leer 9/1/8: Boerjeugpamflette, "Die Boerejeug".
67 OBA: Gebied F-versameling, band 8(1)(b)6, lêer 8(1)(b) 6/34: Boerejeugbevele, 1943; OBA: Boerjeugversameling, band 9/1, lêer 9/1/6: Uniforms, kleredrag, kentekens: "Erkenningstekens van die Boerejeug", 1948.
68 OBA: Assistent-Kommandant-Generaal-versameling, band 3/4, lêer 3/4/30: Omsendbrief van AKG, 21 Junie 1941
69 OBA, Boerjeugversameling, band 9/1, lêer 9/1/2: korrespondensie D J van Rooy/ P J Taljaard, 4 Mei 1948
70 OBA: Gebied F-versameling, band 8(1)(b)6, lêer 8(1)(b) 6/34: Boerejeugbevele, 1943
71 OBA: Boerjeugversameling, band 9/1, lêer 9/1/6: Uniforms, kleredrag, kentekens: "Erkenningstekens van die Boerejeug", 1948.
72 Van der Walt, 'n Volk op trek, p 125
73 Van Rensburg, Their paths crossed mine, p 217
74 Van der Walt, 'n Volk op trek, p 125
75 Sien afdeling oor organisasie van die Boerejeug
76 OBA: Boerjeugversameling, band 9/1, lêer 9/1/2: korrespondensie D J van Rooy/ P J Taljaard, 4 Mei 1948
77 In afdeling iii word in detail na die laertrekke gekyk
78 OBA: Boerjeugversameling, band 9/1, lêer 9/1/6: Werkprogramme, Werkprogram 1/1945
79 OBA: Boerjeugversameling, band 9/1, lêer 9/1/6: Werkprogramme, Werkprogram D/3/1945
80 OBA: Boerjeugversameling, band 9/1, lêer 9/1/4: "Die Boerejeug, sy doel, organisasie en administrasie", 1946
81 OBA, K J H Behrens-versameling, band 7, lêer 7/39: "Handleiding vir laertrekkings", 1944
82 OBA: K J H Behrens-versameling, band 7, lêer 7/39: "Handleiding vir laertrekkings", 1944
83 OBA: Gebied F-versameling, band 8(1)(b)6, lêer 8(1)(b) 6/34: Boerejeugbevele, 1943
84 OBA: K J H Behrens-versameling, band 7, lêer 7/39: "Handleiding vir laertrekkings", 1944
85 Die gebruik van die woord "pienk" dui op iemand wat 'n sogenaamde "liberalis" was in die oë van die destydse verregses Dit het verwys na diegene wat ondersteuners van die Smutsregering was
86 Ondersteuners van Smuts se oorlogspoging, asook vrywillige soldate en regeringstroepe, het destyds 'n rooi lussie gedra wat hulle onderskei het van diegene wat nie saam met Smuts se regeringsbesluite gestem het nie
87 OBA: Onderhoude, band 43: HM Robinson, circa 1940
88 Die Burger, 10 Desember 1940
89 OBA: Grootraad-versameling, band 1/2, lêer 1/2/13: Verslag van GR rakende Majuba, 1946
90 OBA: Boerjeugversameling, band 9/1, lêer 9/1/4: Oproep van KG, circa 1943
91 Oor die Hitler Jugend bestaan 'n uitgebreide literatuur Van die belangrikste boeke in Engels is S Campbell Bartoletti, Hitler Youth: Growing Up in Hitler's Shadow (Scholastic Nonfiction, New York, 2005);         [ Links ] E Hayes, Children of the Swastika (Millbrook Press, Brookfield, 1993);         [ Links ] M H Kater, Hitler Youth (Harvard University Press, Cambridge -Massachusetts, 2006);         [ Links ] H W Koch, The Hitler Youth (Macdonald and Janes, Londen, 1975) Oor die Gioventù         [ Links ] Italiana del Littorio bestaan weinig publikasies in Engels
92 Vir die aard en vorm van ideologiese indoktrinasie by die fascistiese jeugorganisasies in Duitsland en Italië, kyk onder meer na: K A Redding, "Fascist Youth", in Encyclopedia of Children and Childhood in History and Society, http://www faqs org/childhood/Fa-Gr/Fascist-Youth html; Wikipedia, "Hitler-Jugend", http://en wikipedia org/wiki/Hitler Youth; "Hitler Youth" en "Italian Fascist Youth Group" op die Historical Boys' Uniforms-webwerf, onderskeidelik by http://histclo com/youth/youth/org/nat/hitler/hitler htm en http://histclo com/youth/youth/ org/nat/ita/natit htm (almal geraadpleeg op 19 Januarie 2009)
93 Vergelyk die gegewens in hierdie artikel met dié in P D Stachura, "The ideology of the Hitler Youth in the Kampfzeit", Journal of Contemporary History, 8, 3, July 1973, pp 155-167         [ Links ]
94 Kyk veral na: History Learning Site, "Hitler Youth", http://www historylearningsite co uk/ hitler youth htm (geraadpleeg op 19 Januarie 2009), asook "Hitler Youth" en "Italian Fascist Youth Group" op die Historical Boys' Uniforms-webwerf
95 K A Redding, "Fascist Youth"; A Hein, "Hitler Youth (HJ)", Jewish Virtual Library, http://www jewishvirtuallibrary org/jsource/Holocaust/hitleryouth html (geraadpleeg op 19 Januarie 2009); The History Place, "Hitler Youth", http://www historyplace com/ worldwar2/hitleryouth/index html (geraadpleeg op 19 Januarie 2009); "Hitler Youth" op die Historical Boys' Uniforms-webwerf
96 Wikipedia, "Hitler-Jugend"
97 E J Kunzer, "The youth of Nazi Germany", Journal of Educational Sociology, 11, 6, February 1938, p 350         [ Links ]
98 "Hitler Youth" op die Historical Boys' Uniforms-webwerf; Wikipedia, "Hitler-Jugend"
99 Wikipedia, "Hitler-Jugend"
100 Hein, "Hitler Youth (HJ)"
101 OBA: Grootraad-versameling, band 1/2, lêer 1/2/13: Boerejeugverslag, 1946
102 OBA: Gebied F-versameling, band 8(1)(b)6, lêer 8(1)(b) 6/34: Boerejeugbevele, 1946
103 Prinsloo, "Kultuuraktiwiteite van die Ossewa-Brandwag", p 378
104 Badenhorst, "Vroeë organisasiestruktuur", p 39
105 Prinsloo, "Kultuuraktiwiteite van die Ossewa-Brandwag", p 380
106 OBA: Grootraad-versameling, band 1/2, lêer 1/2/13: Verslag van die jeugleier aan die GR, 1946
107 OBA: Gebied F-versameling, band 8(1)(b)6, lêer 8(1)(b) 6/34: Boerejeugbevele, 1947
108 Prinsloo, "Kultuuraktiwiteite van die Ossewa-Brandwag", p 378
109 OBA, Grootraad-versameling, band 1/2, lêer 1/2/13: korrespondensie D J van Rooy/ W R Laubscher, 7 November 1949
110 Prinsloo, "Kultuuraktiwiteite van die Ossewa-Brandwag", p 380
111 Badenhorst, "Vroeë Organisasiestruktuur", p 40
112 Prinsloo, "Kultuuraktiwiteite van die Ossewa-Brandwag", p 381

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License