SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.54 número2 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Historia

versão On-line ISSN 2309-8392
versão impressa ISSN 0018-229X

Historia vol.54 no.2 Durban  2009

 

IN MEMORIAM

 

Professor Tienie van Schoor (24 November 1920 - 25 Julie 2009)

 

 

 

Fransjohan Pretorius, Nicol Stassen, André Wessels

 

Full text available only in PDF format.

 

 

1 MCE van Schoor, "Van Schoor, Marthinus Cornelius", in C J Beyers (red ), Suid-Afrikaanse Biografiese Woordeboek IV (Butterworths, Durban, 1981), pp 753-755
2 Van Sink tot Sandsteen tot Graniet: Die Universiteit van die Vrystaat se Eerste 100 Jaar (Universiteit van die Vrystaat, Bloemfontein, 2006), p 144
3 60 Jaar op die Bult (UOVS, Bloemfontein, geen datum)
4 Van Sink tot Sandsteen tot Graniet, pp 294-295 Vir sy werk as historikus en vir sy onvermoeide ywer om die UV se biblioteekdienste te verbeter, het Van Schoor in 2004 'n Eeufeesmedalje van die UV ontvang
5 Wat die rol en invloed van Tienie van Schoor as dosent en studieleier betref, kyk byvoorbeeld na die herinneringe van een van sy oudstudente - A Wessels, "Herinneringe: Diegene wat my Besiel en Beïnvloed het - Professor MCE ('Tienie') van Schoor", Historia 52, 2, November 2007, pp 274-276
6 A P J van Rensburg, "Die Ekonomiese Herstel van die Afrikaner in die Oranjerivier-kolonie, 1902-1907 " D Phil -proefskrif, UOVS, 1964
7 H J van Aswegen, "Die Verhouding tussen Blank en Nie-Blank in die Oranje-Vrystaat, 1854-1902 " D Phil -proefskrif, UOVS, 1968
8 I Hattingh, "Dr N J van der Merwe as Politikus, 1924-1940 " M A -verhandeling, UOVS, 1979
9 PW Coetzer, "Koalisie en Samesmelting, 1933-1934: 'n Histories-kritiese Studie" D Phil - proefskrif, UOVS, 1980
10 A Wessels, "'n Teoretiese en Praktiese Inleiding tot Historiografiese Annotering " M A - verhandeling, UOVS, 1982
11 A E Cubbin, "Origins of the British Settlement at Port Natal, May 1924-July 1942 " D Phil -thesis, UOFS, 1983
12 S J Odendaal, "Die Mediese rol van dr A E W Ramsbottom voor, tydens en onmiddellik na die Anglo-Boereoorlog in die Vrystaat " M A -verhandeling, UOVS, 1986
13 CFJ Botha, "Die Krygsoptrede van Boer en Brit in Noordwes-Kaapland gedurende die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902 " M A -verhandeling, UOVS, 1986
14 A Wessels, "Die Britse Militêre Strategie tydens die Anglo-Boereoorlog tot en met die Bullerfase " D Phil -proefskrif, UOVS, 1986
15 Kyk M C E van Schoor, "Die Nasionale en Politieke Bewuswording van die Afrikaner in Migrasie en sy Ontluiking in Transgariep tot 1854", Argiefjaarboek vir Suid-Afrikaanse Geskiedenis, 26, 2, 1964 (Die Staatsdrukker, Pretoria, 1964)
16 Kyk Christiaan de Wet-Annale I, Oktober 1972, pp 5-207; Christiaan de Wet-Annale III, sonder datum, pp 3-122; Christiaan de Wet-Annale X, Oktober 2000, pp 1-68
17 B A le Cordeur, "The South African Historical Journal and the Periodical History of South African History", Suid-AfrikaanseHistoriese Joernaal, 20, November 1988, pp 5-11
18 APJ van Rensburg en MCE van Schoor, Geskiedenis van Bethlehem 1864-1964 (Die Stadsraad, Bethlehem, sonder datum)
19 MCE van Schoor, Eeufeesgedenkboek: N.G. Gemeente Lindley (Eeufeeskomitee, Lindley, 1976)
20 MC E van Schoor, Spotprente van die Anglo-Boereoorlog (Tafelberg, Kaapstad, 1981)
21 MCE van Schoor, Kampkinders, 1900-1902: 'n Gedenkboek (Oorlogsmuseum van die Boererepublieke, Bloemfontein, 1982)
22 MCE van Schoor, Die Bannelinge. A.B.O.-Boerekrygsgevangenes, 1899-1902: 'n Gedenkbrosjure (Oorlogsmuseum van die Boererepublieke, Bloemfontein, 1983)
23 Ek is meegedeel dat iemand anders wel met die projek sal voortgaan
24 Kyk byvoorbeeld J J Oberholster en M C E van Schoor, Geskiedenis vir die O.V.S.-skooleindsertifikaat (Nasionale Boekhandel, Kaapstad, 1961); M C E van Schoor en A P J van Rensburg, Geskiedenis vir Standerd 8 (Nasou, Kaapstad, 1968) en talle soortgelyke publikasies, gewoonlik in samewerking met ander persone geskryf
25 Kyk die eerste twee versreëls in Jan F E Celliers se gedig "Generaal de Wet" in die digbundel Die Lewenstuin en Ander Gedigte (Van Schaik, Pretoria, 1925), pp 90-91 Die hulp van professor Jaap Steyn met die verifiëring van hierdie gegewens, word opreg waardeer
26 Professor André Wessels, tans voorsitter van die UV se departement Geskiedenis, het professor Van Schoor sedert 1975 geken en het sowel sy M A -verhandeling (1982) as sy doktorale proefskrif (1986) onder leiding van professor Van Schoor voltooi
27 P E van der Schyff, "In memoriam: Professor Tienie van Schoor", Southern African Historical Society, http://www.sahs.org.za/indexphp/news/43-professor-tienie-van-schoor-html, 1 September 2009
28 P E van der Schyff, "In memoriam"; MCE van Schoor, Spotprente van die Anglo-Boereoorlog (Tafelberg, Kaapstad, 1981), flapteks; M C E van Schoor, Die Bittereinde Vrede (Kraal, Brandfort, 2005), flapteks; MCE van Schoor, John Daniël Kestell 1854-1941 (Oorlogsmuseum van die Boererepublieke, Bloemfontein, 1992), flapteks
29 R Koch, "MCE van Schoor: 24 November 1920-25 Julie 2009", Beeld, 31 Julie 2009, http://jv.news24.com/Beeld/In-Diepte/0,,3-67_2543759,00 hml, 1 September 2009
30 MCE van Schoor, S I Malan en J J Oberholster, Christiaan Rudolph de Wet 1854-1922 (Nasionale Vrouemonumentekommissie, Bloemfontein, 1954)
31 J J Oberholster, M C E van Schoor en A H Maree, Gedenkalbum van die Oranje-Vrystaat (Uitgewer onbekend, Bloemfontein, 1954)
32 M C E van Schoor, "Die biografie in die Afrikaanse geskiedskrywing", Historia, 1, Maart 1959, pp 3-18
33 B A le Cordeur, "The South African Historical Journal and the periodical literature on South African history", South African Historical Journal, 20, November 1988, pp 4-5
34 Van der Schyff, "In memoriam"
35 "Historici bring hulde aan Tienie van Schoor", http://praag co za/content/view/5358/480/, 1 September 2009
36 Oorlogsmuseum van die Boererepublieke, Bloemfontein
37 Oorlogsmuseum van die Boererepublieke, Bloemfontein
38 Tafelberg, Kaapstad
39 Kraal, Brandfort
40 Protea Boekhuis, Pretoria
41 Protea Boekhuis, Pretoria
42 Protea Boekhuis, Pretoria
43 Van der Schyff, "In memoriam"
44 Fransjohan Pretorius is verbonde aan die departement Historiese en Erfenisstudies van die Universiteit van Pretoria
45 Doktor Nicol Stassen is die eienaar van Protea Boekhuis

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons