SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.53 issue2 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Historia

On-line version ISSN 2309-8392
Print version ISSN 0018-229X

Historia vol.53 n.2 Durban  2008

 

P.J. (Piet) van der Merwe en D.J. (Dirk) Kotzé aan die stuur by Stellenbosch, 1959-1977: Goue jare of verspeelde geleenthede?

 

P.J. (Piet) van der Merwe and D.J. (Dirk) Kotzé at the helm at Stellenbosch, 1959-1977: Golden years or wasted opportunities?

 

 

J.S. Bergh

J.S. (Johan) Bergh is professor en departementshoof van die Departement Historiese en Erfenisstudies aan die Universiteit van Pretoria en spesialiseer in die geskiedenis van tussengroepverhoudinge in die voor-industriële tydperk in Transvaal

 

 


OPSOMMING

Hierdie artikel fokus op die periode 1959 tot 1977, maar gee ook aandag aan die voorafgaande en daaropvolgende jare wanneer nodig. Dit benut die herinneringe van kollegas en studente van P.J. van der Merwe en D.J. Kotzé saam met ander bronne. Die Departement Geskiedenis aan die Universiteit van Stellenbosch het in hierdie tydperk skerp kontraste tussen uitstaande prestasies en betekenisvolle tekortkominge vertoon. Die meriete van Van der Merwe en Kotzé se publikasies is byvoorbeeld wyd deur eweknieë in dié tyd erken. Die tesisse van nagraadse studente was ook van merkbare hoë gehalte. Onderrig aan derdejaars- en honneursstudente was egter van gemengde gehalte. Studente van die laat-vyftiger- en die sestigerjare was veral skerp krities teenoor Van der Merwe in hierdie verband. Die swak punt in hierdie tydperk was die outokratiese bestuurstyl en gebrek aan akademiese interaksie tussen kollegas in die departement en met ander Geskiedenisdepartemente. Ten spyte van hierdie tekortkominge het studente en dosente van hierdie periode nogtans daarin geslaag om hulleself in mededingende posisies tussen mede-historici in Suid-Afrika te vestig - in 'n groter mate as in enige ander vergelykbare tydperk in die geskiedenis van die departement. Dit demonstreer in sekere opsigte die positiewe invloed van dié tydperk.

Sleutelwoorde: Akademiese interaksie; D.J. Kotzé; Departement Geskiedenis by Stellenbosch; historiografie; onderrig; P.J. van der Merwe; studieleiding; Universiteit van Stellenbosch


ABSTRACT

This article focuses on the period 1959 to 1977, but also brings into play the years prior to and afterwards when necessary. It utilizes the reminiscences of colleagues and students of P.J. van der Merwe and D.J. Kotzé together with other sources. During this period the department manifested sharp contrasts between outstanding achievements and significant shortcomings. The merit of Van der Merwe and Kotzé's publications was, for example, widely acknowledged by peers at the time. The theses of postgraduate students were notably of a markedly high quality as well. The teaching to third year and honours students was, however, more of a mixed bag. Students of the late fifties and sixties sharply criticized Van der Merwe in this regard. The weak link of this period was the autocratic style of governance and lack of academic interaction between colleagues within the department and with other departments of History. Despite these shortcomings, students and lecturers of this period nevertheless managed to establish themselves in competitive positions amongst fellow historians in South Africa - to a larger degree than in any other comparable period in the history of the department. This demonstrates the positive influence of this period to a certain extent.

Keywords: Academic interaction; D.J. Kotzé; Department of History at Stellenbosch; historiography; P.J. van der Merwe; supervision; teaching; University of Stellenbosch


 

 

 Full text available only in PDF format.

 

 

1. H. van Aswegen en P. Kapp, Verandering en Vernuwing in Geskiedenisbeskouing. 'n Gesprek oor die Ervaring van twee Tydgenote (Kleio, Pretoria, 2006).         [ Links ]
2. Kyk onder meer die boekbesprekings in Historia, 52, 1, Mei 2007; Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 47, 2, Junie 2007; en South African Historical Journal, 57, 2007.
3. P.H. Kapp, Verantwoorde Verlede. 'n Historiografiese Studie. Die Verhaal van die Studie van Geskiedenis aan die Universiteit van Stellenbosch, 1866-2000 (Privaat, Stellenbosch, 2004).         [ Links ]
4. F.A. van Jaarsveld, "Geskiedenis van die Departement Geskiedenis, Universiteit van Stellenbosch, 1866-1977", in F.A. van Jaarsveld, Die Afrikaners se Groot Trek na die Stede (Perskor, Johannesburg, 1982), pp 226295; F.A. van Jaarsveld, "P.J. van der Merwe: Ondersoeker van die Afrikaner se landelike pioniersgeskiedenis", in F.A. van Jaarsveld, Wie en Wat is die Afrikaner? (Tafelberg, Kaapstad, 1981), pp 129-175.         [ Links ]
5. D.J. Kotzé, "Stellenbosch se Bydrae", in H.B. Thom en ander, Stellenbosch 1866-1966 Honderd Jaar Hoër Onderwys (Nasionale Boekhandel, Kaapstad, 1966), pp 470-472.         [ Links ]
6. D.J. Kotzé (red.), Professor H.B. Thom (Universiteit van Stellenbosch, Stellenbosch, 1969).         [ Links ]
7. D.J. van Zyl en G.W. Hofmeyr, "D.J. Kotzé (1927-1992): Afrikanerhistorikus en Kultuur- en Bewaringsleier", Suid-Afrikaanse Historiese Joernaal, 31, November 1994, pp 209-220; D. van Zyl, "Dirk Kotzé was 'n Veelsydige en Hardwerkende Dosent", Eikestadnuus, 20 Maart 1992; G.S. Hofmeyr, "Huldeblyk aan Dirk Kotzé: Kultuur, Bewaringsmens", Die Burger, 16 Mei 1992.
8. F.A. van Jaarsveld, "Dirk Jacobus Kotzé (1927-1992)", Historia, 37, 2, November 1992, pp 1-2.
9. P.J. van der Merwe, "Die Matabeles en die Voortrekkers", Argiefjaarboek vir Suid-Afrikaanse Geskiedenis, 49, II (Staatsdrukker, Pretoria, 1986).         [ Links ]
10. Kyk byvoorbeeld: K. Smith, The Changing Past (Southern, Johannesburg, 1988), pp 76-80;         [ Links ] W. Visser, "The Production of Literature on the 'Red Peril' and 'Total Onslaught' in Twentieth-Century South Africa", Historia, 49, 2, November 2004, pp 105-128;         [ Links ] D.J. Kotzé Junior, "An Historian's Science as a Vocation: D.J. Kotzé's Use of Nationalism and Socialism at Stellenbosch." Paper presented at the Conference of the Historical Association, 5 April 2004, Stellenbosch.
11. My dank aan diegene wat bydraes opgestel en aan my gestuur het. Die bydraes van enkele oudstudente/oudkollegas het my met die ter perse gaan van hierdie artikel ongelukkig nog nie bereik nie. Met hierdie artikel word, vanweë die aard daarvan, in 'n groter mate as wat normaalweg die geval sou wees, van aanhalings gebruik gemaak. Hiermee word 'n blik op die departement in 'n groot mate deur die oë van oudstudente en oudkollegas gebied.
12. Van Jaarsveld, "P.J. van der Merwe: Ondersoeker", pp 131, 134-136.
13. Van Jaarsveld, "P.J. van der Merwe: Ondersoeker", pp 145, 154; Kapp, Verantwoorde Verlede, p 84.
14. J.S. Bergh, "Historiese Verenigings en Tydskrifte in Suid-Afrika: Verlede, Hede en Toekoms", Historia, 38, 2, November 1993, pp 37-38, 40-41.         [ Links ]
15. I.D. Bosman, "Die Eerste Botsing tussen Blank en Bantoe. Dr. P.J. v.d. Merwe: Die Trekboer in die Geskiedenis van die Kaapkolonie en Die Kafferoorlog van 1793", Historiese Studies, 2, 3, Julie 1940-Mei 1941, p 174.
16. I.D. Bosman, "V.d. Merwe dr. P.J.: Trek", Historiese Studies, 6, 4, Desember 1945, pp 240-241.         [ Links ]
17. Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, Agendas en Jaarverslae, Verslag van Werksaamhede oor die Tydperk April 1947-1948, p 13.
18. W.K. Hancock, "Trek", The Economic History Review, 10, 3, 1958, pp 331-399.         [ Links ]
19. Van Jaarsveld, "Geskiedenis van die Departement Geskiedenis", pp 274, 279.
20. W. Beinart, P. Delius and S. Trapido (eds), Putting a Plough to the Ground (Ravan, Johannesburg, 1986), p 7.         [ Links ]
21. Smith, The Changing Past, p 78.
22. H.B. Giliomee aan J.S. Bergh, 18 Maart 2008. (Inligting oor "Die Afrikaanse Geskiedenistradisies"). Hermann Giliomee is 'n emeritusprofessor van die Universiteit van Kaapstad en tans ereprofessor aan die Universiteit van Stellenbosch.
23. Kapp, Verantwoorde Verlede, pp 81-82.
24. P.H.R. Snyman, "P.J. van der Merwe. Die Noordwaartse beweging ...", Contree, 26, Oktober 1989, p 38.
25. Snyman, "P.J. van der Merwe", p 38.
26. C.F.J. Muller, "Van der Merwe, P.J.: Nog Verder Noord", Historia, 8, 2, 1963, pp 133-134.         [ Links ]
27. Die Burger, 8 Februarie 1963, p 6 (Nog Verder Noord. Deeglike Navorsing oor Potgieter-kommissie). My dank aan P.H. Kapp wat hierdie resensensie, asook enkele ander in Die Burger en Die Huisgenoot, onder my aandag gebring het.
28. Die Brandwag, 13 Desember 1946, p 29 (n Rubriek vir Boekliefhebbers. P.J. van der Merwe).
29. Die Huisgenoot, 18 Junie 1948, p 53 (Ons Bring Hulde Aan ...). Hierdie standpunt het Van der Merwe ook in 1968 met sy honneursvoorlesings gehandhaaf (Persoonlike herinneringe).
30. Herinneringe opgestel op my versoek: D.J. van Zyl, "Prof. Piet van der Merwe", September 2007, pp 3-6.
31. Kapp, Verantwoorde Verlede, p 86.
32. Herinneringe opgestel op my versoek: J.C. Visagie, "Herinneringe aan P.J. van der Merwe en D.J. Kotzé", Julie 2007. Doktor Visagie is 'n emeritusdosent van die Universiteit van Stellenbosch.
33. Van Jaarsveld, "P.J. van der Merwe: Ondersoeker", pp 143-144, 154-166.
34. The Van Riebeeck Society, Cape Town, 1950.
35. D.J. van Zyl en G.S. Hofmeyr, "D.J. Kotzé (1927-1992): Afrikanerhistorikus en Kultuur- en Bewaringsleier", South African Historical Journal, 31, November 1994, pp 210-211.
36. Herinneringe opgestel op my versoek: D.J. van Zyl, "Prof. Dirk Kotzé: Statuur as Akademikus", Oktober 2007.
37. Van Zyl en Hofmeyr, "D.J. Kotzé (1927-1992)", p 210; Kapp, Verantwoorde Verlede, pp 89-90.
38. Veral Positiewe Nasionalisme en Soeklig op die Kommunisme is klaarblyklik op 'n populêre wyse aangebied om dit meer toeganklik vir die gewone leser te maak.
39. Van Zyl en Hofmeyr, "D.J. Kotzé (1927-1992)", pp 212-215. Hierdie werke sluit onder meer in Dapper Kinders van Suid-Afrika (Sondagskool-Boekhandel, Bloemfontein, circa 1963); Professor H.B. Thom (Universiteit van Stellenbosch, Stellenbosch, 1969 - as redakteur en skrywer); Die Kindermonumente in Bloemfontein (Sondagskool-Boekhandel, Bloemfontein, 1958); Die Afrikaanse Taalmuseum (Uitgewer en plek onbekend, 1977); en hoofstukke in publikasies soos Grense 'n Simposium oor Rasse- en ander Verhoudinge (Universiteit van Stellenbosch, Stellenbosch, 1961); H.B. Thom (red.), Stellenbosch 1866-1966 (Nasionale Boekhandel, Kaapstad, 1966); en A.G. Oberholster en P. van Breda (reds.), Paarlvallei, 1687-1987 (RGN, Pretoria, 1987).         [ Links ]
40. D.J. Kotzé Junior, "An Historian's Science as a Vocation: D.J. Kotzé's Use of Nationalism and Socialism at Stellenbosch." Paper presented at the Conference of the Historical Association, 5 April 2004, Stellenbosch.
41. Van Zyl & Hofmeyr, "Afrikanerhistorikus en Kultuur- en Bewaringsleier", p 219.
42. J.J. Oberholster, "Stalsprys vir Algemene en Kritiese Geskiedskrywing 1974 aan prof. D.J. Kotzé", Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns Jaarboek, 1974, p 43.
43. M. Boucher, "Nationalism", Kleio, 4, 2, October 1972, pp 66-71.
44. Boucher, "Nationalism", pp 66-71.
45. F.A. van Jaarsveld, "D.J. Kotzé: Van Nasionalisme as historiese verskynsel ...", Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 11, 2, Junie 1971, pp 136-139.
46. M.J. Swart, "Kotzé, D.J. Die Kommunisme. Die Klassieke Marxisme", Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 6, 1966, pp 206-208.
47. Van Jaarsveld, "Geskiedenis van die Departement Geskiedenis", p 284.
48. Herinneringe opgestel op my versoek: D.J. van Zyl, "Prof. Dirk Kotzé: Statuur as Akademikus", Oktober 2007.
49. Kapp, Verwantwoorde Verlede, p 75.
50. Aangehaal in: Van Jaarsveld, Wie en Wat is die Afrikaner?, p 141.
51. Persoonlike herinneringe.
52. Die Huisgenoot, 18 Junie 1948, p 53 (Ons Bring Hulde aan . P.J. van der Merwe).
53. Onderhoud met C.J. Barnard, 10 Julie 2007.
54. Onderhoud met Bun Booyens, 4 Desember 2007.
55. Herinneringe opgestel op my versoek: E.L.P. Stals, "Persoonlike herinneringe aan prof. P.J. van der Merwe", Augustus 2007, p 5.
56. Herinneringe opgestel op my versoek: E.L.P. Stals, "Persoonlike herinneringe aan prof. P.J. van der Merwe", p 5.
57. Herinneringe opgestel op my versoek: C. de Wet, "Professor P.J. van der Merwe", Oktober 2007. Doktor Con de Wet was voor sy aftrede aan die Kaapse Argiefbewaarplek verbonde, onder meer as Streekhoof: Kaapland (1993-1995), Hoofvan die Bewaarplek (1989-1993) en Redakteur van Bronnepublikasies (1963-1979).
58. Van Aswegen & Kapp, Verandering en Vernuwing, p 85.
59. Kapp, Verantwoorde Verlede, p 85.
60. Herinneringe opgestel op my versoek: C. Venter, "Herinneringe", September 2007.
61. Herinneringe opgestel op my versoek: J.C. Visagie, "Herinneringe oor P.J. van der Merwe en D.J. Kotzé", Julie 2007.
62. Van Aswegen & Kapp, Verandering en Vernuwing, p 16. Henning van Aswegen is 'n emeritus-professor van die Randse Afrikaanse Universiteit.
63. Van Aswegen & Kapp, Verandering en Vernuwing, p 13.
64. Herinneringe opgestel op my versoek: D.J. van Zyl, "Prof. Piet van der Merwe", September 2007, pp 6-7, 8, 10.
65. Van Jaarsveld, "Geskiedenis van die Departement Geskiedenis", p 255.
66. Van Jaarsveld, "P.J. van der Merwe: Ondersoeker", p 138.
67. Persoonlike herinneringe.
68. Herinneringe opgestel op my versoek: E.L.P. Stals, "Persoonlike herinneringe aan prof. D.J. Kotzé", Augustus 2007.
69. Herinneringe opgestel op my versoek: C. de Wet, "Prof. D.J. Kotzé", November 2007.
70. Kapp, Verantwoorde Verlede, p 90.
71. Kapp, Verantwoorde Verlede, pp 90-91.
72. Herinneringe opgestel op my versoek: D.J. van Zyl, "Prof. Dirk Kotzé. Statuur as Akademikus", Oktober 2007, pp 3-4.
73. Persoonlike herinneringe.
74. Onderhoud met B. Booyens, 4 Desember 2007.
75. Onderhoud met C.J. Barnard, 10 Julie 2007.
76. Herinneringe opgestel op my versoek: E.L.P. Stals, "Persoonlike Herinneringe aan P.J. van der Merwe", Augustus 2007.
77. Herinneringe opgestel op my versoek: E.L.P. Stals, "Persoonlike Herinneringe aan P.J. van der Merwe", Augustus 2007; Herinneringe opgestel op my versoek: E.L.P. Stals, "Persoonlike Herinneringe aan D.J. Kotzé", Augustus 2007.
78. Van Aswegen & Kapp, Verandering en Vernuwing, p 18.
79. Van Aswegen & Kapp, Verandering en Vernuwing, p 18.
80. Herinneringe opgestel op my versoek: D.J. van Zyl, "Prof. Piet van der Merwe", September 2007, pp 8-9.
81. Van Jaarsveld, "Geskiedenis van die Departement Geskiedenis", pp 256-257.
82. Kyk byvoorbeeld W.P. Coolhaas en G.J. Schutte van Nederland se resensies van Argiefjaarboeke in Zuid-Afrika, volumes 48, 50, 52, 56, 59, 61 en 63.
83. Kapp, Verantwoorde Verlede, pp 133-135. Na Kotzé volg D.J. van Zyl (Universiteit Stellenbosch) en F.A. van Jaarsveld (Randse Afrikaanse Universiteit en Universiteit van Pretoria) met tien elk.
84. Herinneringe opgestel op my versoek: E.L.P. Stals, "Persoonlike herinneringe aan P.J. van der Merwe", Augustus 2007.
85. Herinneringe opgestel op my versoek: D.J. van Zyl, "Prof. Piet van der Merwe", September 2007, p 12.
86. Kapp, Verantwoorde Verlede, pp 82-83.
87. Mededeling deur C.J. Barnard aan my, 8 September 2007.
88. Onderhoud met B. Booyens, 4 Desember 2007.
89. Herinneringe opgestel op my versoek: E.L.P. Stals, "Persoonlike herinneringe aan P.J. van der Merwe", Augustus 2007.
90. Dit moet nogtans beklemtoon word dat met my assistentskap vir die twee professore, en omdat ek in die eerste helfte van 1970 ook die laaste deel van my termyn as Studenteraadslid uitgedien het - belas met onder meer die instelling van die nuwe pruimrooi baadjie vir studente - ek beperkte tyd tot my beskikking gehad het vir die voorbereiding van my navorsingsvoorstel.
91. Persoonlike argief: C.F.J. Muller - J.S. Bergh, 29 Julie 1970.
92. Persoonlike herinneringe.
93. Onderhoud met C.J. Barnard, 10 Julie 2007.
94. Herinneringe opgestel op my versoek: E.L.P. Stals, "Persoonlike herinneringe aan P.J. van der Merwe", Augustus 2007.
95. Onderhoud B. Booyens, 4 Desember 2007.
96. Herinneringe opgestel op my versoek: D.J. van Zyl, "Prof. Piet van der Merwe", September 2007, pp 13, 14, 15, 16.
97. Persoonlike argief: P. Kapp - J. Bergh, 21 Julie 2007.
98. Persoonlike herinneringe.
99. Herinneringe opgestel op my versoek: C. de Wet, "Prof. D.J. Kotzé", 3 November 2007.
100. Herinneringe opgestel op my versoek: D.J. van Zyl, "Prof. Dirk Kotzé: Statuur as Akademikus, 23 Oktober 2007."
101. Van Jaarsveld, "Geskiedenis van die Departement Geskiedenis", p 282.
102. Van Aswegen & Kapp, Verandering en Vernuwing, p 15.
103. Hierdie aansoek word bevestig deur dokumentasie in die P.J. van der Merweversameling in die Staatsargief, Kaapstad (Kapp, Verantwoorde Verlede, p 76, voetnoot 4).
104. Persoonlike herinneringe.
105. Persoonlike argief: Adjunk-Registrateur (Unisa) - J.S. Bergh, 8 Julie 1971 en 31 Julie 1971.
106. Persoonlike argief: J.S. Bergh - Departementele Voorsitter, Geskiedenis (US), 10 Augustus 1971.
107. Persoonlike argief: P.J. van der Merwe - J.S. Bergh, 22 September 1971.
108. Persoonlike argief: P.J. van der Merwe - J.S. Bergh, 7 Desember 1971.
109. Persoonlike argief: D.J. Kotzé - J.S. Bergh, 23 Augustus 1971.
110. Persoonlike herinneringe.
111. Herinneringe opgestel op my versoek: E.L.P. Stals, "Prof. D.J. Kotzé", Augustus 2007.
112. Herinneringe opgestel op my versoek: E.L.P. Stals, "Persoonlike herinneringe aan prof. P.J. van der Merwe", Augustus 2007. Hierdie insident word in breë trekke deur Bun Booyens bevestig - Onderhoud met B. Booyens, 4 Desember 2007.
113. Persoonlike argief: P. Kapp - J.S. Bergh, 21 Julie 2007.
114. Onderhoud met B. Booyens, 4 Desember 2007.
115. Herinneringe opgestel op my versoek: D.J. van Zyl, "Prof. Piet van der Merwe", September 2007, pp 20, 25; Herinneringe opgestel op my versoek: D.J. van Zyl, "Prof Dirk Kotzé: Statuur as Akademikus", Oktober 2007, pp 5-6.
116. Herinneringe opgestel op my versoek: C. de Wet, "Prof. D.J. Kotzé", 3 November 2007.
117. Herinneringe opgestel op my versoek: J.C. Visagie, "Herinneringe oor P.J. van der Merwe en D.J. Kotzé", Julie 2007.
118. Piet Kapp in Van Aswegen & Kapp, Verandering en Vernuwing, p 20.
119. Herinneringe opgestel op my versoek: D.J. van Zyl, "Prof. Piet van der Merwe", September 2007, p 18.
120. Persoonlike herinneringe.
121. Van Aswegen & Kapp, Verandering en Vernuwing, p 20.
122. Van Aswegen & Kapp, Verandering en Vernuwing, p 20.
123. Herinneringe opgestel op my versoek: E.L.P. Stals, "Persoonlike herinneringe aan prof. P.J. van der Merwe", Augustus 2007.
124. Onderhoud met B. Booyens, 4 Desember 2007.
125. Kapp, Verantwoorde Verlede, p 89.
126. Van Aswegen & Kapp, Verandering en Vernuwing, p 15.
127. Persoonlike herinnering.
128. Herinneringe opgestel op my versoek: D.J. van Zyl, "Prof. Piet van der Merwe", September 2007, pp 20-21.
129. Herinneringe opgestel op my versoek: D.J. van Zyl, "Prof. Piet van der Merwe", September 2007, p 25.
130. Herinneringe opgestel op my versoek: C. de Wet, "Professor P.J. van der Merwe", Oktober 2007.
131. Herinneringe opgestel op my versoek: E.L.P. Stals, "Persoonlike herinneringe aan prof. P.J. van der Merwe", Augustus 2007.
132. Herinneringe opgestel op my versoek: J.C. Visagie, "Herinneringe aan P.J. van der Merwe en D.J. Kotzé", Julie 2007.
133. Van Aswegen & Kapp, Verandering en Vernuwing, p 18.
134. Herinneringe opgestel op my versoek: C. Venter, "Herinneringe", September 2007.
135. Herinneringe opgestel op my versoek: D.J. van Zyl, "Prof. Piet van der Merwe", September 2007, p 8.
136. Persoonlike herinneringe.
137. Van Aswegen & Kapp, Verandering en Vernuwing, p 16.
138. Henning van Aswegen som dit trouens goed op selfs vir die sewentiger- en tagtigerjare: "Die RAU was, soos Stellenbosch en die UOVS, 'n Afrikaner universiteit deur en deur" - Van Aswegen & Kapp, Verandering en Vernuwing, p 55.
139. F.A. Mouton, History, Historians and Afrikaner Nationalism. Essays on the History Department of the University of Pretoria, 1909-1985 (Kleio, Vanderbijlpark, 1977).
140. Smith, The Changing Past, pp 57-102.
141. Smith, The Changing Past, p 77.
142. Herinneringe opgestel op my versoek: D.J. van Zyl, "Prof. Dirk Kotzé: Statuur as Akademikus", Oktober 2007, p 5.
143. Herinneringe opgestel op my versoek: E.L.P. Stals, "Persoonlike herinneringe aan prof. P.J. van der Merwe", Augustus 2007.
144. Van Aswegen & Kapp, Verandering en Vernuwing, p 15.
145. Van Aswegen & Kapp, Verandering en Vernuwing, p 15.
146. Kapp, Verantwoorde Verlede, p 89.
147. Daar moet nogtans daarop gewys word dat kontak tussen departemente Geskiedenis aan Engelssprekende en Afrikaanssprekende universiteite in hierdie tyd in elk geval weinig of glad nie plaasgevind het nie. Stellenbosch behoort waarskynlik nie in hierdie verband uitgesonder te word nie. Henning van Aswegen en Pieter Kapp wys byvoorbeeld daarop dat daar in hulle tyd by die Randse Afrikaanse Universiteit - onderskeidelik 1974 tot 2001 en 1972 tot 1985 - aanvanklik min indien enige kontak met die nabygeleë departement by Wits was - blykbaar vir die eerste keer as departement in die negentigerjare! - Van Aswegen & Kapp, Verandering en Vernuwing, pp 44, 82.
148. Hermann Giliomee verwoord miskien iets van die krag van hierdie reaksie in 'n onderhoud met Hanlie Retief (van Rapport): "Toe Stellenbosch my daardie jare gesê het ek is nie goed genoeg nie, was dit vir my 'n hélse stimulus. Ek het besluit ek sal nie verbitter nie, nié van julle vervreem nie, maar, julle blêddie fools, ek gaan julle wýs julle is verkeerd!" - Rapport, 25 November 2007, p 22 (Nuus - Altyd gatkant teen die juk). Henning van Aswegen sluit hierby aan in gedagtewisseling met Pieter Kapp: "[D]it lyk ook asof ons beide uit die negatiewe ervarings heelwat geleer het en in mens se eie loopbaan veral doelgerig daardie negatiewe dosent/student verhoudings en krapperige, soms kleinlike onderlinge verhoudings met mede dosente totaal probeer uitskakel het" - Van Aswegen & Kapp, Verandering en Vernuwing, p 53.
149. Diko van Zyl stel vir die beoordeling hiervan 'n spektrum van onafhanklike kriteria voor, naamlik deurlopende en oorspronklike gehalte-navorsing en -publikasies wat wye erkenning van vakgenote geniet; hoogstaande studieleiding aan 'n wesentlike aantal magister- en doktorale studente; die inisiëring van omvangryke navorsingsprojekte waarby 'n wye spektrum akademici en nagraadse studente betrek word; besielende en gehalte-onderrig aan studente; die promovering van die vak na buite deur byvoorbeeld referate, lesings en deelname aan vakverenigings; en doeltreffende en inspirerende departementele leierskap - Herinneringe opgestel op my versoek: D.J. van Zyl, "Prof. Piet van der Merwe", September 2007, pp 1-2.
150. Herinneringe opgestel op my versoek: D.J. van Zyl, "Prof. Piet van der Merwe", September 2007, pp 1-2.
151. Herinneringe opgestel op my versoek: D.J. van Zyl, "Prof. Piet van der Merwe", September 2007, pp 1-2; Herinneringe opgestel op my versoek: D.J. van Zyl, "Prof. Dirk Kotzé: Statuur as Akademikus", Oktober 2007, pp 7-8.

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License