SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.53 issue1Collecting South African art in the 1930s: The role of Martin du ToitInvloede op my loopbaan author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Historia

On-line version ISSN 2309-8392

Historia vol.53 n.1 Durban  2008

 

Die Rol van die Verligtes in die Grondwetlike Onderhandelinge, 1990-1994

 

The Role of the Verligtes in the Constitutional Negotiations, 1990-1994

 

 

Annie van Wyk

Annie van Wyk is sedert 2003 verbonde aan die Departement Geskiedenis, Unisa

 

 


OPSOMMING

Die totstandkoming van ´n demokratiese Suid-Afrika in 1994 was die gevolg van die ontmanteling van apartheid waarin die verligtes (sedert hulle ontstaan in 1966) in die Nasionale Party (NP) 'nbetekenisvolle rol gespeel het. Die verligte invloed in die NP het bygedra tot die hervorming van apartheid, wat tydens die Vorster en P.W. Botha-eras geïmplementeer is. Toenemende spanning in die land gedurende die 1980's het tot groeiende ontevredenheid in die NP gelei, wat aanleiding tot die ontstaan van 'nlinkse groep, bekend as die "nuwe Nattes" gegee het. As pragmatis, kon F.W. de Klerk nie die toenemende vereistes vir indringende hervormings van die verligtes en "nuwe Nattes" ignoreer nie. Hy het daarin geslaag om die twee faksies, wat voortaan as die verligtes bekend sou staan, binne die NP saam te snoer. Die 1990's het die era vir onderhandelinge vir 'n nuwe demokratiese politieke bedeling vir Suid-Afrika ingelui. Die groep verligtes het in daardie vroeë stadium van die onderhandelinge nie die beginsel van 'nmeerderheidsregering nie, maar eerder magsdeling ondersteun. De Klerk en die verligtes se doelstellings aangaande die verlangde uitkoms van die onderhandelinge het mettertyd begin verskil. De Klerk wou minderheids- of groepsregte behou, met ander woorde magsdeling, terwyl die verligtes begin glo het dat die ANC se groot ondersteuning 'nmeerderheidsregering tot gevolg sou hê en dat individuele regte eerder as groepsregte ondersteun moes word. Die verligtes is tot dié paradigmaskuif in politieke denke gedwing weens druk op politieke, ekonomiese en demografiese realiteite. De Klerk moes weens druk ook uiteindelik tot dié politieke denke toegee. Alhoewel hierdie uiteenlopende doelstellings tot gevolg gehad het dat 'ndemokratiese oorgangsgrondwet met vele tekortkominge tot stand gekom het, het dit ook aanleiding tot 'nvreedsame verkiesing gegee.

Sleutelwoorde: Afrikaners; apartheid; demokratiese politieke bedeling; magsdeling; meerderheidsregering; "nuwe Nattes"; onderhandelinge; oorgangsgrondwet; politieke hervormings; verligte-verkrampstryd


ABSTRACT

The establishment of a democratic South Africa in 1994 was the result of the dismantling of apartheid, in which the verligtes (since their origin in 1966) in the National Party (NP) had a significant role to play. The verligte influence in the NP caused many reforms of apartheid policy to be implemented during the Vorster and P.W. Botha eras. Growing tensions in the country during the 1980s led to increasing dissatisfactions in the NP and resulted in the rise of a left wing, known as the "new Nats". As pragmatist, F.W. de Klerk could not ignore the increasing demands for comprehensive reforms by the verligtes and the "new Nats". He succeeded in unifying these two factions within the National Party, and they became known as the verligtes. In the earlier stage of negotiations, this group did not support majority rule, but rather power-sharing. The 1990s heralded the era of negotiations for a new democratic political dispensation in South Africa. During the course of the negotiations, De Klerk and the verligtes began to differ in their objectives in terms of the intended outcome of the negotiations. De Klerk wanted to ensure a power-sharing agreement, which made provision for the protection of minority rights, while the verligtes started to believed that the ANC's numerical superiority would necessarily lead to a government dominated by the majority and that individual rights, rather than group rights, should be emphasised. They were, however, forced to this paradigm shift due to pressure resulting from political, economic and demographic realities. De Klerk was pressured to accept this political viewpoint at last. However, while these divergent goals resulted in a transitional democratic constitution, characterised by many shortcomings, it also piloted a peaceful election.

Key words: Afrikaners; apartheid; democratic political dispensation; majority rule; negotiations; "new Nats"; political reforms; power-sharing; transitional constitution; verligte-verkrampstryd


 

 

“Full text available only in PDF format”

 

 

1. Die term "verligtes" dui in dié konteks meestal op Afrikaanssprekende en ook sommige Engelssprekende blankes wat apartheid van binne die NP wou hervorm.
2. W. de Klerk, F.W. de Klerk. Die man en sy tyd (Tafelberg, Kaapstad, 1991), p 118.
3. Z.B. du Toit, Die nuwe toekoms. 'n Perspektief op die Afrikaner by die eeuwisseling (J.P. van der Walt, Pretoria, 1999), p 83.
4. De Klerk, F.W. de Klerk. Die man en sy tyd, p 131.         [ Links ]
5. J.A. du Pisani, "B.J. Vorster en Afrikanerverdeeldheid, 1966-1970: 'n oorsig en evaluering van die verlig-verkrampstryd", Joernaal vir Eietydse Geskiedenis, 11, 2, Augustus 1986, pp 4, 10, 17; H. Giliomee, The Afrikaners. Biography of a people (Tafelberg, Cape Town, 2003), p 580; D. Welsh, "The executive and the African population: 1948 to the present", in R. Schrire (ed), Leadership in the apartheid state. From Malan to De Klerk (Oxford University Press, Cape Town, 1994), p 167; H. Kenney, Power, pride and prejudice: the years of Afrikaner Nationalist rule in South Africa (Jonathan Ball, Johannesburg, 1991), pp 269-271; H. Giliomee & L. Schlemmer, From apartheid to nation-building (Oxford University Press, Cape Town, 1990), p 120; H. Giliomee & H. Adam, Afrikanermag opkoms en toekoms (Stellenbosch Universiteitsuitgewers, Kaapstad, 1981), pp 91-92.
6. Giliomee, The Afrikaners, p 549; A. Mouton, Voorloper. Die lewe van Schalk Pienaar (Tafelberg, Kaapstad, 2002), p 132.
7. J.A. du Pisani, "B.J. Voster se nuwe sportbeleid as faktor in die verdeeldheid binne die Nasionale Party wat lei tot die stigting van die Herstigte Nasionale Party", Joernaal vir Eietydse Geskiedenis, 9, 2, 1984, pp 35-74; J. van Rooyen, HardRight. The new white power in South Africa (I.B. Tauris. London, 1994), p 15; F.A. van Jaarsveld, Van Van Riebeeck tot Vorster 1652-1974 (Perskor, Johannesburg, 1975), p 556.
8. Van Rooyen, Hard Right. The new white power in South Africa, pp 19-22.
9. H.J. du Bruýn, "Vrees as faktor in die regse blanke politiek in Suid-Afrika sedert 1948: 'n historiese ontleding". MA-verhandeling, Universiteit van die Oranje-Vrystaat, 1994, p 129.
10. Giliomee & Adam, Afrikanermag opkoms en toekoms, p 94; Kenney, Power, pride andprejudice, p 278; Giliomee, The Afrikaners, p 558; Du Bruýn, "Vrees as faktor", p 120.
11. F.A. Mouton, "P.W. Botha - Reformer or Groot Krokodil", Kleio, 28, 1996, pp 196-197; A. Seegers, "The head of government and the executive", in Schrire (ed), Leadership in the apartheid state, p 57.
12. Du Bruÿn, "Vrees as faktor", p 157.
13. 'n Federale staat is 'n enkele onafhanklike staat, bestaande uit meerdere geografiese en/of etniese komponente waarin voorsiening vir selfbeskikking vir elke geografiese en/of etniese komponent gemaak word en vir 'n sentrale regering vir die behartiging van gemeenskaplike belange.
14. Hulle wou 'n federasie hê wat blankes, kleurlinge en Indiërs sou insluit en terselfdertyd 'nkonfederasie met die swartes sou vorm.
15. Buthelezi het 'n veelrassige federasie as alternatief vir apartheid voorgestel. In 1981 het hy 'n kommissie aangestel met die taak om voorstelle te maak wat tot die integrasie van Natal en KwaZulu sou lei. Daar is een wetgewende vergadering voorgestel wat op die grondslag van proporsionele verteenwoordiging verkies moes word. Daar is ook aanbeveel dat 'n veelrassige uitvoerende komitee saamgestel word wat besluite op die grondslag van magsdeling sou neem.
16. D. van Heerden, "The new nats", Frontline, 6, 2, 31 Maart 1986, p 35; The Sunday Star, 13 April 1986, p 17; Giliomee, Die Afrikaners, p 560.
17. Van Heerden, "The new nats", p 35; The Sunday Star, 13 April 1986.
18. Rapport, 1 Februarie 1987.
19. De Klerk, F.W. de Klerk, p 112.
20. P. Waldmeir, Anatomy of a miracle. The end of apartheid and the birth of the New South Africa (W.W. Norton & Company Ltd, New York, 1997), pp 52-53.
21. B. Pottinger, The imperial presidency. P.W. Botha the first ten years (Southern Book Publishers, London & Johannesburg, 1988), p 355; Giliomee, Die Afrikaners, p 578.
22. J.A. Coetzer, "Die Dakar-byeenkoms", Joernaal vir Eietydse Geskiedenis, 12, 3, Desember 1987, pp 104-112.
23. Waldmeir, Anatomy of a miracle, p 51.
24. R. Harvey, The fall of apartheid. The inside story from Smuts to Mbeki (Palgrave, New York, 2003), pp 228-229; Anoniem, "Dakar-safari vertraag oplossings", Suid-Afrikaanse Oorsig, 21 Augustus 1987, p 3; Waldmeir, Anatomy of a miracle, pp 63-64, 71-72.
25. Anoniem, "Die African National Congress", Maandoorsig van nuusgebeuresentrum vir die ondersoek na rewolusionêre bedrywighede, 1987, p 22.
26. A.J.G. Müller, "Die hervormingsinisiatiewe van die Nasionale Party, 1978 tot 1989, en die redes daarvoor", MA-verhandeling, Universiteit van die Oranje Vrystaat, 1993, pp 206 & 236-237; The Cape Times, 23 Februarie 1987; The Star, 25 Mei 1987; De Klerk, F.W. de Klerk, p 31; F.W. de Klerk, Die laaste trek - 'n nuwe begin (Human & Rousseau, Kaapstad, 1998), pp 166, 180-184; A. Ries & E. Dommisse, Leierstryd Die dramas rondom die uittrede van president P.W. Botha (Tafelberg, Kaapstad, 1990), p 256; Waldmeir, Anatomy of a miracle, pp 133-137; Giliomee, Die Afrikaners, pp 595-596.
27. De Klerk, F.W. de Klerk, p 18; De Klerk, Die laaste trek, pp 167, 170-171, 177; Giliomee, Die Afrikaners, p 586.
28. De Klerk, Die laaste trek, p 178. Die term is in daardie stadium deur die NP-kabinet geskep en word in hierdie artikel deurgaans gebruik om die NP-regering se morele gesagsposisie teenoor die ANC in die onderhandelinge aan te dui.
29. De Klerk, Die laaste trek, pp 178-179.
30. De Klerk, F.W. de Klerk, pp 18, 29; Harvey, Thefall of apartheid, p 186.
31. H.S. Chhabra, New South Africa. Problems of democratic transition (Africa Publications, New Delhi, 1994), p 43; Waldmeir, Anatomy of a miracle, pp 162-164; A. Sparks, Tomorrow is another country: the inside story of South Africa's road to change (University of Chicago Press, Chicago, 1996), pp 124-125; Giliomee, Die Afrikaners, p 588; Vrystaatse Argiefbewaarplek, Bloemfontein: Persoonlike versameling 883 van L. Wessels, lêer 1/V2/1, 1982-1990; De Klerk, Die laaste trek, p 178.
32. De Klerk, Die laaste trek, p 192; Sowetan, 1 May 1992.
33. De Klerk, Die laaste trek, pp 190-192.
34. Vrystaatse Argiefbewaarplek, Bloemfontein: Persoonlike versameling 883 van L. Wessels, lêer 1/V2/1, 1982-1990; Giliomee, Die Afrikaners, p 596; P. du Toit, South Africa's brittle peace: the problem of post-settlement violence (Palgrave, Hampshire, 2001), pp 44-46.
35. De Klerk, Die laaste trek, pp 192-193.
36. De Klerk, Die laaste trek, p 208.
37. Chhabra, New South Africa, pp 37-38, 68.
38. A. Sparks, Tomorrow is another country: the inside story of South Africa's negotiated revolution (Struik, Sandton, 1994), p 130; De Klerk, Die laaste trek, pp 238, 242; J.B. Barber, South Africa in the twentieth century: a political history - in search of a nation state (Oxford, London, 1999), p 293; Sowetan, 15 May 1992.
39. De Klerk, Die laaste trek, pp 233-234; Giliomee, Die Afrikaners, p 589.
40. De Klerk, Die laaste trek, p 239; Giliomee, Die Afrikaners, p 589.
41. De Klerk, Die laaste trek, p 239; Giliomee, Die Afrikaners, p 589; Waldmeir, Anatomy of a miracle, pp 192-196; Vrystaatse Argiefbewaarplek, Bloemfontein: Persoonlike versameling 912 van R. Meyer, lêer 1/1/5/2, 1991, pp 130-133; P. Coetzer, "Perspektief op Kodesa 1", Bulletin NP. Inligtingsdiens van die Nasionale Party, 1, 1992.
42. Waldmeir, Anatomy of a miracle, p 193; Harvey, The fall of apartheid, p 220; Chhabra, New South Africa, p 44; Giliomee, Die Afrikaners, p 589.
43. Waldmeir, Anatomy of a miracle, p 193.
44. A.R. Turton, "Statutory instruments for the maintenance of ethnic minority interest in a multi-cultural community: The case of the Afrikaners in South Africa". Paper presented at the Institute of Ethnology and Anthropology at the Russian Academy of Science, August 1997, p 21; Waldmeir, Anatomy of a miracle, p 193.
45. Giliomee, Die Afrikaners, p 591.
46. Giliomee, Die Afrikaners, pp 591, 598; Waldmeir, Anatomy of a miracle, p 200; Vrye Weekblad, 28 Februarie tot 5 Maart 1992 (Almal wat ja stem, moenie as jabroers beskou word nie), p 6.
47. De Klerk, Die laaste trek, p 244.
48. De Klerk, Die laaste trek, pp 253-256; Waldmeir, Anatomy of a miracle, p 202.
49. Waldmeir, Anatomy of a miracle, p 203.
50. Waldmeir, Anatomy of a miracle, p 203.
51. Chhabra, New South Africa, pp 110-111.
52. Waldmeir, Anatomy of a miracle, pp 208, 212; De Klerk, Die laaste trek, pp 260-264; Chhabra, New South Africa., p 111; H. Giliomee, Presidential address: "Liberal and populist democracy in South Africa: challenges, new threats to liberalism", South African Institute ofRace Relations, 1996, p 4.
53. R. Meyer, "Paradigm shift: the essence of successful change. A personal experience", UNU Update, 23, p 12. Roelf Meyer het in 1979 lid van die parlement geword. Hy is as adjunk-minister van Wet en Orde en ook Konstitusionele Sake (1986-1991) en as minister van Konstitusionele Sake (1992-1994) aangestel. Gedurende 1988 tot 1991 het sy denke toenemend verlig geword en het hy van mening geraak dat onderhandelinge die enigste uitweg vir 'n politieke oplossing was. Hy het besef dat apartheid nie net hervorm moes word nie, maar dat daar na 'n nuwe politieke bedeling gesoek moes word. In dié tyd het hy ook sy siening in die openbaar begin verkondig.
54. L. Wessels, Die einde van 'n era. Bevryding van 'n Afrikaner (Tafelberg, Kaapstad, 1994), p 133; Persoonlike inligting: R. Meyer, Pretoria, 22 Desember 2004; Waldmeir, Anatomy of a miracle, p 215.
55. Francois Venter was verbonde aan Werkgroep 1 by Kodesa wat verantwoordelik vir die skepping van 'n klimaat vir vrye politieke aktiwiteite was.
56. Wessels, Die einde van 'n era, p 133; Persoonlike inligting: R. Meyer, Pretoria, 22 Desember 2004.
57. Persoonlike inligting: R. Meyer, Pretoria, 22 Desember 2004; Waldmeir, Anatomy of a miracle, p 215.
58. Inligtingskomitee van die Nasionale Party van die Vrystaat, "Die Wet op Verdere Vrywaring", Inligtingstuk, 4, 1992, p 24; De Klerk, Die laaste trek, pp 265-271; Sparks, Tomorrow is another country (Chicago), pp 179-184; Die Burger, 12 Oktober 1998.
59. De Klerk, Die laaste trek, pp 265-271; A. Sparks, Tomorrow is another country, (Chicago), pp 179-184.
60. De Klerk, Die laaste trek, p 274.
61. Waldmeir, Anatomy of a miracle, pp 229-231.
62. Wessels, Die einde van 'n era, p 133; Persoonlike inligting: R. Meyer, Pretoria, 22 Desember 2004.
63. Giliomee, Die Afrikaners, p 606.
64. Persoonlike inligting: R. Meyer, Pretoria, 22 Desember 2004; Giliomee, Die Afrikaners, p 598.
65. Waldmeir, Anatomy of a miracle, pp 192, 210-212.
66. C. Louw, Boetman en die swanesang van die verligtes (Human & Rousseau, Kaapstad, 2001), pp 273-274; Waldmeir, Anatomy of a miracle, p 215; Persoonlike inligting: R. Meyer, Pretoria, 22 Desember 2004.
67. C. Nelson, "'n Kritiese beskouing van die RSA se oorgangsgrondwet", Joernaal vir Eietydse Geskiedenis, Junie 1996, p 48.
68. Louw, Boetman en die swanesang, pp 12-13; A. Sparks, Beyond the miracle. Inside the New South Africa (Jonathan Ball, Johannesburg, 2003), p 139.
69. De Klerk, F.W. de Klerk, p 128; Louw, Boetman en die swanesang, p 302; W.P. Esterhuyse, Afskeid van apartheid (Tafelberg, Kaapstad, 1979), p 3.
70. Louw, Boetman en die swanesangs, p 13.
71. Harvey, The fall of apartheid, pp 226-227; Die Burger, 19 September 2006, p 13.
72. De Klerk, F.W. de Klerk, p 131.
73. Vrye Weekblad, 28 Februarie tot 5 Maart 1992.
74. Waldmeir, Anatomy of a miracle, p 228; Louw, Boetman en die swanesang, pp 303-304; Sparks, Beyond the miracle, p 137; Giliomee, Die Afrikaners, p 620; B.M. du Toit, "Boers, Afrikaners, and diasporasi". Paper delivered at the History Commission of the South African Academy for Science and Art, 30 January 2002, pp 28-29; Vrye Weekblad, 28 Februarie tot 5 Maart 1992; Waldmeir, Anatomy of a miracle, pp 149-150, 193, 203, 215.

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License