SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.53 número1 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Historia

versão On-line ISSN 2309-8392
versão impressa ISSN 0018-229X

Historia vol.53 no.1 Durban  2008

 

KLIPPIES EN EISCH! KLIPPIES EN EISH!

 

Klippies en eish! Majoor J.P. Marais: Die skepper van Klipdrif Brandewyn

 

Klippies en eish! Major J.P. Marais: The creator of Klipdrif Brandy

 

 

Chris Venter

Doktor Chris Venter was voor sy aftrede verbonde aan die departement Geskiedenis van die Universiteit van Stellenbosch en is tans 'n navorsingsgenoot aan dié departement

 

 


OPSOMMING

Jacobus Petrus (Kosie) Marais, gebore 12 Mei 1900 en eienaar van die plaas Klipdrif in die distrik Robertson, het nie soos die meeste van sy bure gefokus op die produksie van wyn nie. Sonder enige formele opleiding het hy hom sedert 1935 toegespits op die maak van 'n verskeidenheid likeurs en die distillering van 'n hoë kwaliteit brandewyn wat hy as "Klipdrif Export Brandy Red Label" en "Klipdrif Finest Liqueur Brandy Green Label" deur sy Southern Liqueur Company bemark het. Kosie Marais was 'n talentvolle en innoverende mens. Hy was die ontwerper en bouer van alle geboue op die plaas Klipdrif. Hy was verder 'n musikant en kultuurmens, amateur ingenieur, Springbok Bisleyskut, antropoloog en argeoloog, offisier in die Unie Staande Mag en tydens die Tweede Wêreldoorlog ook bevelvoerder van die Spesiale Diensbataljon. As lid van die Torch Commando en die Verenigde Party het hy die politieke arena tydens die 1953-verkiesing as opponent van die Nasionale Party-kandidaat P.W. Botha in die George kiesafdeling betree. Na sy dood in 1963 het Distell die Southern Liqueur Company sowel as die handelsnaam Klipdrif Brandewyn bekom. Later is sy plaas Klipdrif verkoop en die nuwe wynkelder op die plaas is tans bekend as "Major's Hill".

Sleutelwoorde: Abbé Breuil; die algemene verkiesing van 1953; argeologie; Bisley skyfskiet; doktor C.H.T.D. Heese; Klipdrif Brandewyn; Robertson; Southern Liqueur Company; Spesiale Diensbataljon; Springbokskut; Staalkommando; Torch Commando; Tweede Wêreldoorlog


ABSTRACT

Jacobus Petrus (Kosie) Marais, born on 12 May 1900, owner of the farm Klipdrif in the district of Robertson, did not, like most of his neighbours focus on the production of table wines. Without any formal training, he produced a whole range of liqueurs and a high quality brandy, "Klipdrif Export Brandy Red Label" and "Klipdrif Finest Liqueur Brandy Green Label" which he marketed through his Southern Liqueur Company (SLC). Kosie Marais was a talented and innovative person. He designed and built all the buildings on Klipdrif farm, he was a also a cultured man and a musician, amateur engineer, Springbok Bisley marksman, anthropologist and archeologist, an officer in the Union's Permanent Force and, during the Second World War, Commanding Officer of the Special Service Battalion. As member of the Torch Commando and the United Party, he entered the political arena for the general election of 1953 as political opponent of P.W. Botha, the National Party candidate for the George constituency. After his death in 1963, Distell bought Southern Liqueur Company and thus got hold of the brand name Klipdrif Brandy. Later his farm Klipdrif was sold and the new winery on the farm today is known as "Major's Hill".

Key words: Abbé Breuil; archaeology; Bisley target shooting; Doctor C.H.T.D. Heese; general election of 1953; Klipdrif Brandy; Robertson; Second World War; Southern Liqueur Company; Special Service Battalion; Springbok marksman; Steel Commando; Torch Commando


 

 

“Full text available only in PDF format”

 

 

1. Distell Advertorial, "Klipdrift Premium", South African Country Life, June 2005, no page.         [ Links ]
2. J. van Zijl, "The Major would have smiled", South African Country Life, July 2005, pp 20-21.
3. Distell het in 2007 'n Klipdrift-proelokaal in Robertson geopen en hierdie navorsing en foto's van L. Lotz gebruik om die hoogtepunte van Kosie Marais se lewe uit te beeld. 'n Paar duisend toeriste het reeds die proelokaal besoek.
4. A.H. Tromp, Robertson, 1853-1953. Gedenkboek by die geleentheid van die honderdjarige bestaan van die dorp en die NG Gemeente Robertson (Feeskomitee, Robertson, 1953), pp 121-122.
5. L. Lotz-privaatversameling: Evelen Levitz, "The story of a dam", Publico, Desember 1989, p 4.
6. P. du P. Snyman, "Die geheime van SA se oermense", Die Huisgenoot, 20 Januarie 1950, p 61.
7. L. Lotz-privaatversameling: A "tribute" in memory of Major Marais by Major C.R. Wolhuter at the request of the Committee of Robertson Literary Society, 1963.
8. Snyman, "Die geheime van SA se oermense", p 60.
9. Aktekantoor, Kaapstad: Robertson Quitrents nomer 112/3/1, Testament van J.P. Marais en C.E. Marais aangeheg aan die Deed of Transfer 1283, in die guns van Jacobus Petrus Marais, 4 Maart 1911.
10. Aktekantoor, Kaapstad: Robertson Quitrents nommer 112/4/1, Deed of Partition Transfer 13612.
11. F.J. Snijman (red.), Woordeboek van die Afrikaanse Taal V (J-KJ), (Staatsdrukker, Pretoria, 1968), p 335.
12. Snyman, "Die geheime van SA se oermense", p 60.
13. Soos Lynette Lotz na haar vader se boustyl verwys.
14. J. van Zijl, "The Major would have smiled", pp 20-21.
15. The Cape Argus, 21 February 1960 (L. Bean, "Farms of the Cape, Klipdrift and Wonderfontein"); Snyman, "Die geheime van SA se oermense", p 63.
16. L. Lotz-privaatversameling: Foto met onderskrif, koerant en datum onbekend.
17. L. Lotz-privaatversameling: Letter of Secretary of Worcester Yacht Club -J.P. Marais, 22 October 1954.
18. Mededeling van Lynette Lotz, dogter van Kosie Marais, 14 Februarie 2006.
19. Mededeling van Paul Marais, broerskind van Kosie Marais en eienaar van Wonderfontein, Robertson, 28 April 2006.
20. Mededeling deur Lynette Lotz, dogter van Kosie Marais, 2 Februarie 2006.
21. Vir inligting oor die Vrymesselaars, kyk in D.J. Potgieter (Ed) Standard Encyclopaedia of Southern Africa (SESA) V, (Nasou, Cape Town, 1970-1976), p 33; A.A. Cooper, "The effects of political, economic, and social events on the order of Freemasons in South Africa." PhD thesis, University of Stellenbosch, 1983.
22. L. Lotz-privaatversameling: A "tribute" in memory of Major Marais by Major C.R. Wolhuter, 1963.
23. L. Lotz-privaatversameling: Tommy Carse se gedenkskrif oor Kosie Marais getitel "'n Vlermuis, mierkatjie, dassie, eekhoringtjies [sic], kraaie, uile en eiervreterslangetjies was sy huisvriende", 9 April 1963.
24. D.W. Krüger en C.J. Beyers (eds), Suid-Afrikaanse Biografiese Woordeboek III (Tafelberg-Uitgewers, Kaapstad, 1977), p 306.
25. L. Lotz-privaatversameling: Kosie Marais se toespraak voor die Literary Society van Robertson getitel "That contentious issues should be discussed by the Literary Society", 19 April 1955.
26. Krüger en Beyers, Suid-Afrikaanse Biografiese Woordeboek III, pp 392-393.
27. In die notule van die Een-en-Sestigste Jaarlikse Vergadering van die Suid-Afrikaanse Genootskap vir die Bevordering van Wetenskap, gepubliseer in The SA Journal of Science, 59, 9, September 1963, p 430, word Kosie Marais se dood vermeld.
28. L. Lotz-privaatverameling: A "tribute" in memory of Major Marais by Major C.R. Wolhuter, 1963.
29. Krüger en Beyers, Suid-Afrikaanse Biografiese Woordeboek III, pp 107-108.
30. Krüger en Beyers, Suid-Afrikaanse Biografiese Woordeboek III, p 346.
31. Abbé Breuil het tydens so 'n opgrawing by Suurbraak, Swellendam, op 7 November 1944, sy naam op 'n klipwerktuig aangebring en dit aan Kosie geskenk. Die klipwerktuig is steeds in Kosie Marais se kleinseun, Dieter Noli, se besit.
32. Mededeling deur Lynette Lotz, 2 Februarie 2006. Die benaming "Wit Vrou van die Brandberg" het behoue gebly, ten spyte daarvan dat Breuil se teorie later deur kenners verwerp is. Kyk in hierdie verband in Potgieter, SESA V, pp 488-489; Potgieter, SESA IX (Uitgewer, plek, datum), pp 82-83; C. Ewart-Smith, "High and Dry: Cross-border travel in Namibia", Drive Out Off-Road Destinations, 11, June-September 2005, pp 31-34.
33. C.H.T.D. Heese, "The evolution of Palaeolithic technique", Annals of the University of Stellenbosch XI, B, 2, October 1933, p 6, onder die opskrif "Re-construction by Mr J Marais, Robertson, CP", p 51. Sien: A.J.H. Goodwin, The loom of prehistory (The South African Archaeological Society, Cape Town, 1946), p 111, vir dié skrywer se standpunt rakende die moeilikheidsgraad van Heese se verhandeling.
34. Snyman, "Die geheime van SA se oermense", pp 61-62.
35. L. Lotz-privaatversameling: Doktor C.H.T.D. Heese - J.P. Marais, 9 Mei 1949.
36. L. Lotz-privaatversameling: Doktor C.H.T.D. Heese - J.P. Marais, 9 Mei 1949.
37. W.S. Marais, "Eerste na-oorlogse Bisley. Merkwaardige prestasies van SA skuts alhier en oorsee", Die Huisgenoot, 2 April 1948, pp 28, 83; Die Landman, 27 April 1934 (Prestasies van Robertson se baasskut). Die Landman, die plaaslike Robertsonse koerant, het gedurende 1935-1939 gereeld oor Kosie Marais se prestasies op die skietbaan gerapporteer. Anoniem, "Boere skiet teen stedelinge" (foto's), Die Huisgenoot, 2 November 1934.
38. Die Landman, 19 Mei 1933 (Robertson se baasskut).
39. Die Landman, 20 April 1934 (Prestasie van Robertson skut op Bisley. Lt. JP Marais wen Goewerneur-Generaal Beker).
40. Die Landman, 20 April 1934 (Prestasie van Robertson skut op Bisley. Lt. JP Marais wen Goewerneur-Generaal Beker).
41. Die Landman, 1 Mei 1936 (Robertson - Persoonlik); Foto van dié span in: J.A.T. Morris and I.G. Emery (compilers), Springboks past and present. A record of the men and women who have represented South Africa in international amateur sport (South African Olympic and British Empire Games Association, Pietermaritzburg, 1947), no page number.
42. Die Landman, 5 Junie 1936 (Robertson - Persoonlik); Anoniem, "Vaarwel aan ons skutters", Die Huisgenoot, 26 Junie 1936, p 32. Kosie Marais verskyn op foto's wat voor die span se vertrek op die Kaapse hawe geneem is.
43. L. Lotz-privaatversameling: A "tribute" in memory of Major Marais by Major C.R. Wolhuter, 1963.
44. Die Landman, 21 Augustus 1936 (Robertson - Persoonlik).
45. L. Lotz-privaatversameling: SANRA, Annual Report, 1938 and Programme, pp 6, 42, 64; S.W. Marais, "Eerste na-oorlogse Bisley. Merkwaardige prestasies van SA skuts alhier en oorsee", Die Huisgenoot, 2 April 1948, p 32.
46. SANSV/SANRA se naam is later na SA Bisley Unie (SABU) verander en die hoofkantoor is van Bloemfontein na Pretoria verskuif - e-pos van A. du Rand, uitvoerende beampte van SABU, 14 Augustus 2007. Geen ander inligting oor Kosie Marais kon van SABU verkry word nie.
47. Volgens A. Wessels, "Die opbou van die Unie-Verdedigingsmagte in die tydperk September 1939 tot September 1941", Joernaal vir Eietydse Geskiedenis, 19, 3, Desember 1994, p 2 (voetnoot 2), is die gebruik van die meervoud in Unie-Verdediginsmagte die korrekte term.
48. W.A. Dorning, "A concise history of the South African Defense Force (1912-1987)", Militaria, 17, 1, 1987, pp 8-9.
49. Dokumentasiesentrum, Departement Verdediging, Pretoria: Anoniem, Geskiedenis van Regiment Langenhoven, ongenommer en geen datum, p 1.
50. L. Lotz-privaatversameling: A "tribute" in memory of Major Marais by Major C.R. Wolhuter, 1963.
51. L. Lotz-privaatversameling: Letter to the Editor: RSWD's new name, koerant en datum onvermeld; Dokumentasiesentrum, Departement van Verdediging, Pretoria: Anoniem, Geskiedenis van die Regiment Langenhoven, ongenommer en geen datum, p 2.
52. Die Landman, 10 Mei 1935 (Korrespondensie - Redakteur: Oefening en Parades. Majoor RSWD - C.R. Wolhuter).
53. L. Lotz-privaatversameling: A "tribute" in memory of Major Marais by Major C.R. Wolhuter, 1963.
54. D. Joubert, Oorlogsverklaring 1939. Drama in die Volksraad (Tafelberg-Uitgewers, Kaapstad, 1972), pp 2-3; A.M. Grundlingh, "South Africa and the Second World War", in B.J. Lienberg and S.B. Spies (eds), South Africa in the 20th century (JL van Schaik Academic, Pretoria, 1993), p 285.
55. Die Landman, 8 September 1939 (Personalia).
56. Die Landman, 29 Desember 1939 (Die Burgermag soek rekrute).
57. Dokumentasiesentrum, Departement Verdediging, Pretoria: Personal Archives Repository: Service Record of Major J.P. Marais, 15056.
58. Inligting per e-pos ontvang van luitenant-kolonel Deon Visser, Militêre Akademie, Saldanha, 1 Februarie 2006.
59. Die Landman, 29 November 1940 (Die Staalkommando op Robertson).
60. L. Lotz-privaatversameling: The Argus, 23 June 1963 (Obituary: Major P.J. Marais); Cape Times, 23 June 1963 (Death of Major J.P. Marais).
61. H.J. Martin and N.D. Orpen, South Africa at War. Military and industrial organization and operations in connection with the conduct of the War, 1939-1945 VII (Purnell, Cape Town, 1979), pp 104-105.
62. W. Otto, Die Spesiale Diensbataljon, 1933-1973 (SAW, Die Staatsdrukker, Pretoria, 1973), p 85.
63. W. Otto, "Die geskiedenis van die Spesiale Diensbataljon, 1933-1939." MA verhandeling, Universiteit van Pretoria, 1972, pp 23-25.
64. Otto, Die Spesiale Diensbataljon, 1933-1973, pp 87, 143; Dokumentasiesentrum, Departement Verdediging, Pretoria: Personal Archive Repository: Service Record of Major J.P. Marais, 15056.
65. K.A. Heard, General elections in South Africa, 1943-1970 (Oxford University Press, Cape Town, 1974), pp 48-51; B.M. Schoeman, Parlementêre verkiesings in Suid-Afrika (Aktuele Publikasies, Pretoria, 1977), pp 306-308.
66. Kyk in: Potgieter, SESA X (Uitgewer, plek, datum), pp 525-526, vir 'n oorsig van die Torch Commando.
67. Cape Times, 24 October 1951 (Appeal for racial harmony).
68. Heard, General Elections in South Africa, 1943-1970, p 52.
69. L. Lotz-privaatversameling: Kosie Marais - Lynette Marais, 19 Mei 1952.
70. L. Lotz-privaatversameling: Verkiesingspamflet van J.P. Marais.
71. Die Burger, 2 April 1953 (Kandidaat pluk pistool uit).
72. Die Burger, 14 April 1953 (Dawie se rubriek: Ons gesels oor die verkiesing: Die pistool-man).
73. Die Burger, 8 April 1953 (Sap-kandidaat skoon van die wa afgelag).
74. Die Burger, 17 April 1953 (Torch-manne val uit).
75. Die Limited Companies (LC) Argiefgroep in die Kaapse Argiefgroep en 'n besoek aan die Companies and Intellectual Property Registration Office (CIPRO) in Pretoria het geen inligting oor SLC gehad nie.
76. Die Landman, 30 Desember 1938 (By en rondom ons).
77. Mededeling deur L. Lotz, 2 Februarie 2006; D.J. van Zyl, "KWV 1918-1993" (verkorte weergawe deur F.A. Schaafsma), (Human en Rousseau, Kaapstad, 1993), pp 30, 33.
78. Die Landman, 26 April 1935 (Korrespondensie).
79. The Cape Argus, 21 February 1960 (L. Bean, Farms of the Cape - Klipdrif and Wonderfontein).
80. L. Lotz-privaatversameling: Anoniem, "'n Plan is 'n boerdery", Die Huisgenoot, 27 Augustus 1948; Mededeling van L. Lotz, 2 Februarie 2006.
81. Volgens Paul Marais, broerskind van Kosie Marais en eienaar van Wonderfontein, was die heuninglikeur van Kosie iets besonders en hy is steeds verbaas dat die kopers van Southern Liqueur Company nie die produksie daarvan voortgesit het nie - Onderhoud op 28 April 2006 op Wonderfontein, Robertson).
82. Snyman, "Die geheim van SA se oermense", p 63.
83. Mededeling deur L. Lotz, 2 Februarie 2006.
84. Die Landman, 17 November 1939-22 Desember 1939 (Advertensies -Klipdrif Brandewyn).
85. Telefoniese onderhoud met Dick Allsop, afgetrede senior werknemer van Castle Wine and Brandy Company, 27 Februarie 2006.
86. Dokumentasiesentrum, Departement van Verdediging, Pretoria: Chief of the General Staff War (CGS), Box 60: 17/5 Liquor: Supply to the troops, 19 June 1945.
87. Dokumentasiesentrum, Departement van Verdediging, Pretoria: Chief of the General Staff War (CGS), Box 60: 17/5 Liquor: Supply to the troops, 19 June 1945.
88. Van Zyl, KWV 1918-1993, pp 52-53; Mededeling van L. Lotz, 2 Februarie 2006; Anoniem, "Die effek van verhoogde Aksynsbelasting", Die Wynboer, 28, 337, Oktober 1959, pp 3-5.
89. L. Lotz-privaatversameling, "Amount due to Marais Estate in respect of sales of shares to Castle Wine and Brandy Company", 31 May 1968.
90. Anonymous, Annual Report 1969 South African Distilleries and Wines Limited, p 20.
91. Telefoniese onderhoud met Dick Allsop, afgetrede senior werknemer van Castle Wine and Brandy Company, 27 Februarie 2006.
92. Mededeling van Paul Marais, broerskind van Kosie Marais, 28 April 2006.
93. L. Lotz-privaatversameling: A "tribute" in memory of Major Marais by Major C.R. Wolhuter, 1963.
94. Yvonne is gebore op 18 November 1927, Valerie op 8 September 1932, Lynette op 2 Mei 1936 en Jeanniel Pierre op 2 Desember 1943.
95. L. Lotz-privaatversameling: Verkorte Sterftesertifikaat 146486 van J.P. Marais, uitgereik deur die Departement van Binnelandse Sake, 30 Mei 1985.

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons