SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.81Trends in urban planning, climate adaptation and resilience in Zanzibar, TanzaniaBuilding a food-resilient city through urban agriculture: The case of Ilorin, Nigeria author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Town and Regional Planning

On-line version ISSN 2415-0495
Print version ISSN 1012-280X

Abstract

ODUNSI, Oluwafemi  and  ONANUGA, Margaret. Modellering van veerkragtigheid teen uiterste klimaatgebeure: 'n huishoudinggebaseerde studie van vloedramp in Nigerië. Town reg. plan. (Online) [online]. 2022, vol.81, pp.97-112. ISSN 2415-0495.  http://dx.doi.org/10.18820/2415-0495/trp81i1.8.

Hierdie artikel ondersoek die verband tussen huishoudings se vloedveerkragtigheid en voorspellers van hul veerkragtigheid in Nigerië met die oog daarop om hul vloedrisikobestuurvermoëns te verbeter. Hierdie studie gebruik 'n kwantitatiewe navorsingsontwerp waardeur 'n deursnee-opnamemetode gebruik word om 512 huishoudings ewekansig te selekteer vir vraelysadministrasie deur 'n multistadium-steekproefprosedure. Data is ontleed deur gebruik te maak van Structural Equation Modelling (SEM). Die studie toon dat omgewings- (β1 = 0.197, p < 0.05), institusionele (β2 = 0.180, p < 0.05) en sosio-ekonomiese (β3 = 0.529, p < 0.05) faktore statisties beduidende positiewe uitwerking op huishoudelike vloedveerkragtigheid het (β4 = -0.035, p < 0.05), terwyl die gedrag-faktor 'n negatiewe effek het. Die sterkste voorspeller van huishoudings se veerkragtigheid teen vloedrampe is die sosio-ekonomiese faktor. Die implikasie is dat lae sosio-ekonomiese status 'n hoë vlak van armoede aandui wat huishoudings se vloedbestandheid vererger. Dit dui daarop dat die armes nie die nodige ekonomiese hulpbronne en sosiale nette het om die impak van vloedrampe te voorkom, aan te pas by en/of te transformeer nie.

Keywords : Climate adaptation; flood adaptation; flood resilience; socio-economic resilience; natural disaster.

        · abstract in English | Other     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License