SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.80 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Town and Regional Planning

versão On-line ISSN 2415-0495
versão impressa ISSN 1012-280X

Resumo

JACOBS, Niké  e  CORNELIUS, Selna. Boublokke in beplanning-navorsingsmetodologie: 'N padkaart vir navorsingsontwerpopsies. Town reg. plan. (Online) [online]. 2022, vol.80, pp.105-117. ISSN 2415-0495.  http://dx.doi.org/10.18820/2415-0495/trptrp80i1.10.

Om sin te maak van die magdom beskikbare navorsingsontwerpopsies is dikwels 'n moeisame taak vir navorsers. Deeglike navorsingsontwerp word dikwels in Beplanningsnavorsing nagelaat met oppervlakkige uitsette tot gevolg. Om die ontwerp van navorsing te vereenvoudig, is ' padkaart saamgestel met 'boublokke' wat beskikbare opsies vir navorsingsontwerp organiseer. Ondersteunende en rigtinggewende literatuurverwysings word ook vir elke gelyste opsie verskaf om as vertrekpunt vir navorsers te dien. Hierdie 'boublokke' is saamgestel deur middel van 'n sistematiese oorsig van eweknie-geëvalueerde artikels, boeke en grys literatuur oor metodologie vir sosiale en toegepaste wetenskappe (met 'n spesifieke fokus op Beplanning). Beplanningstudente en -navorsers kan hierdie 'boublokke' gebruik as uitgangspunt om opsies te identifiseer en te kies tydens die samestelling van hul eie navorsingsontwerp. Beplanningsopvoedkundiges kan dit benut om ' deeglike navorsings-metodologie-kursus te ontwerp.

Palavras-chave : Beplanningsnavorsing; filosofiese posisie; gemengde metodes navorsing; kwalitatiewe navorsing; kwantitatiewe navorsing; literatuurstudie; multi-metode navorsing; navorsingsmetodologie; navorsingsontwerp; navorsingsmetodes.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons