SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.80A multisensory approach to measure public space quality in the city of Bulawayo, ZimbabweReimagining collaboration in urban planning through a social practice lens: Towards a conceptual framework author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Town and Regional Planning

On-line version ISSN 2415-0495
Print version ISSN 1012-280X

Abstract

MOKHELE, Masilonyane  and  FISHER-HOLLOWAY, Brian. Insluiting van pakhuise en verspreiding in die Kaapse Funksionele streek se ruimtelike planne. Town reg. plan. (Online) [online]. 2022, vol.80, pp.66-76. ISSN 2415-0495.  http://dx.doi.org/10.18820/2415-0495/trptrp80i1.7.

Logistiese prosesse, wat die vloei van goedere vergemaklik, is deurslaggewend in hedendaagse ekonomieë. Grootliks verantwoordelik vir die fisiese verspreidingskomponent van logistiek, is pakhuise en verspreiding (W) fasiliteite toepaslik vir stads- en streekbeplanning omdat dit onder andere die mees spasieomvattende-komponent van logistiek en die voorsieningsketting is. Ten spyte van die belangrikheid van logistiek, was die regulering van die ligging van logistieke fasiliteite onvoldoende as gevolg van die swak verhouding tussen logistieke beplanning en stedelike beleid. Die artikel ten doel om die insluiting van W in die ruimtelike planne van die Kaapse funksionele streek te ontleed. Die studie is gebaseer op kwalitatiewe onderhoude wat met nege stads- en streekbeplanners gevoer is, asook inhoudsontleding van die toepaslike ruimtelike ontwikkelingsraamwerke (ROR's). Daar is bevind dat die SDF's in die streek nie W voldoende aanspreek nie. Dit word dus aanbeveel dat beleidmakers sowel as stads- en streekbeplanners beleidsdokumente in lyn bring om die ontwikkeling van W te fasiliteer. Dit word ook aanbeveel dat beleidsdokumente ingelig word deur die ingewikkeldhede van W in plaas daarvan om bloot op breë industriële grondgebruik gebaseer te word.

Keywords : Logistiek; voorsienings-ketting; ruimtelike ontwikkelingsraamwerk; ruimtelike beplanning; pakhuise en verspreiding; Kaapse funksionele streek; Kaapstad; Stellenbosch; Drakenstein.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License