SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.80Brownfield development is the new green for sustainable mine-dump redevelopmentA futures study into identifying the driving forces in neighbourhood-based management, using good urban governance: The case of Region 2 in Tabriz, Iran índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Town and Regional Planning

versão On-line ISSN 2415-0495
versão impressa ISSN 1012-280X

Resumo

WUST, Francois. Die Suid-Afrikaanse GOP en ROR gekontekstualiseer teenoor globale konsepte van vooruitbeplanning. Town reg. plan. (Online) [online]. 2022, vol.80, pp.54-65. ISSN 2415-0495.  http://dx.doi.org/10.18820/2415-0495/trp80i1.6.

Munisipalitiete regoor die wêreld benodig goeie beplanningsinstrumente ten einde die behoefte aan medium- en langtermynbeplanning aan te spreek. In Suid-Afrika kan die Geïntegreerde Ontwikkelingsplan (GOP) en die Ruimtelike ontwikkelingsraamwerk (ROR) as die twee primêre instrumente beskou word wat in die sisteem van vooruitbeplanning deur die nasionale regering voorgeskryf is. Die sisteem is egter meer as twee dekades oud en nie sonder kritici nie. Gevolglik is 'n vars oorsig geregverdig. As 'n eerste stap in die ondersoek van die instrumente is dit die doel van die oorsigartikel om 'n aantal terme uit die internasionale literatuur wat verwant is aan vooruitbeplanning te identifiseer, te vergelyk en te analiseer. Die terme is bloudruk of meesterbeplanning, komprehensiewe beplanning, geïntegreerde beplanning, strategiese beplanning en ruimtelike strategiese beplanning. Laastens word die GOP en ROR vergelyk met die insigte wat uit die proses na vore getree het.

Palavras-chave : Geïntegreerde Ontwikkelingsplan; GOP; Ruimtelike Ontwikkelingsraamwerk; ROR; vooruitbeplanning; bloudrukbeplanning; meesterbeplanning; komprehensiewe beplanning; geïntegreerde beplanning; strategiese beplanning; ruimtelike strategiese beplanning.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons