SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.80Brownfield development is the new green for sustainable mine-dump redevelopmentA futures study into identifying the driving forces in neighbourhood-based management, using good urban governance: The case of Region 2 in Tabriz, Iran author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Town and Regional Planning

On-line version ISSN 2415-0495
Print version ISSN 1012-280X

Abstract

WUST, Francois. Die Suid-Afrikaanse GOP en ROR gekontekstualiseer teenoor globale konsepte van vooruitbeplanning. Town reg. plan. (Online) [online]. 2022, vol.80, pp.54-65. ISSN 2415-0495.  http://dx.doi.org/10.18820/2415-0495/trp80i1.6.

Munisipalitiete regoor die wêreld benodig goeie beplanningsinstrumente ten einde die behoefte aan medium- en langtermynbeplanning aan te spreek. In Suid-Afrika kan die Geïntegreerde Ontwikkelingsplan (GOP) en die Ruimtelike ontwikkelingsraamwerk (ROR) as die twee primêre instrumente beskou word wat in die sisteem van vooruitbeplanning deur die nasionale regering voorgeskryf is. Die sisteem is egter meer as twee dekades oud en nie sonder kritici nie. Gevolglik is 'n vars oorsig geregverdig. As 'n eerste stap in die ondersoek van die instrumente is dit die doel van die oorsigartikel om 'n aantal terme uit die internasionale literatuur wat verwant is aan vooruitbeplanning te identifiseer, te vergelyk en te analiseer. Die terme is bloudruk of meesterbeplanning, komprehensiewe beplanning, geïntegreerde beplanning, strategiese beplanning en ruimtelike strategiese beplanning. Laastens word die GOP en ROR vergelyk met die insigte wat uit die proses na vore getree het.

Keywords : Geïntegreerde Ontwikkelingsplan; GOP; Ruimtelike Ontwikkelingsraamwerk; ROR; vooruitbeplanning; bloudrukbeplanning; meesterbeplanning; komprehensiewe beplanning; geïntegreerde beplanning; strategiese beplanning; ruimtelike strategiese beplanning.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License