SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.79Land use land cover change and land surface emissivity in Ibadan, NigeriaIntroducing the Green Book: A practical planning tool for adapting South African settlements to climate change author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Town and Regional Planning

On-line version ISSN 2415-0495
Print version ISSN 1012-280X

Abstract

WALL, Kevin. Die reg op funksionerende stedelike infrastruktuur -'n oorsig. Town reg. plan. (Online) [online]. 2021, vol.79, pp.55-66. ISSN 2415-0495.  http://dx.doi.org/10.18820/2415-0495/trp79i1.7.

'n Belangrike doelwit van plaaslike regering in Suid-Afrika, soos omskryf in die Grondwet, is om die voorsiening van dienste aan gemeenskappe op 'n volhoubare wyse te verseker. Verwaarlosing van infrastruktuur belemmer egter steeds toegang tot dienslewering, wat alle burgers en die ekonomie raak. Ingelig deur sy eie lang loopbaanbetrokkenheid en huidige navorsingsprogram in infrastruktuuroperasie en instandhouding, tesame met huidige uitgebreide sekondêre navorsing, identifiseer die skrywer dat 'n gebrek aan sorg vir infrastruktuur tot infrastruktuur mislukking lei. Dit benadeel op sy beurt die ekonomie en verontrief burgers - in sommige gevalle selfs ontneem van hul regte. Hierdie artikel vestig die aandag op enkele generiese redes vir die mislukking van infrastruktuur en dienslewering en ondersoek maniere om infrastruktuur- en diensleweringstekorte te meet. Dit beklemtoon die gevolge van diensleweringsmislukking en neem kennis van die ervarings van vier dorpe, wat almal diensleweringstekorte het. Die artikel kontrasteer dan die openbare verklarings van owerhede soos ministers en die ouditeur-generaal met die gebrek aan doeltreffende optrede van die kant van baie munisipaliteite en vra waarom dit so is.

Keywords : Begrotings; diens-leweringsmislukkings; ekonomie; infrastruktuurbedryf; instandhouding van infrastruktuur; munisipaliteite; vaardighede.

        · abstract in English | Other     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License