SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.79Trends in urban planning, climate adaptation and resilience in Zanzibar, TanzaniaBuilding a food-resilient city through urban agriculture: The case of Ilorin, Nigeria author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Town and Regional Planning

On-line version ISSN 2415-0495
Print version ISSN 1012-280X

Abstract

HUCHZERMEYER, Marie. 'N kritiese lefebvriaanse perspektief op beplanning met betrekking tot infórmele nedersettings in Suid-Afrika. Town reg. plan. (Online) [online]. 2021, vol.79, pp.44-54. ISSN 2415-0495.  http://dx.doi.org/10.18820/2415-0495/trp79i1.6.

Informele nedersettings kruis met ruimtelike beplanning wanneer hulle op 'n trajek na permanente opgradering geplaas word. In Suid-Afrika vereis die wet dat hierdie kruising so nie-ontwrigtend moontlik moet wees. Dit is egter moeilik om te verseker, soos die Slovo Park informele nedersettingsaak in Johannesburg wys. Hierdie artikel demonstreer die konseptuele relevansie van Henri Lefebvre se skrywe oor die reg op die stad en sy nou geassosieerde teorie oor differensiële ruimte vir die informele nedersettings- en beplanningsvraagstuk. Daar word opgemerk dat die beplanningsteorie-diskoers betrokke was by dit wat buite statutêre beplanning plaasvind. Dit ontwyk Lefebvre se radikale kritiek op statutêre beplanning en die direkte implikasie daarvan vir spontane stedelike ruimtelike praktyk. Lefebvre se kritiek op beplanning is oop, en verskaf aanwysings na 'n alternatiewe, naamlik transduksie. Die artikel wys die relevansie hiervan vir die transformasie van beplanning en stedelike ruimte in Suid-Afrika.

Keywords : Beplanning; beplanningsteorie; Henri Lefebvre; informele nedersettings; reg tot die stad; Slovo Park.

        · abstract in English | Other     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License