SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.78Brownfield development is the new green for sustainable mine-dump redevelopmentA futures study into identifying the driving forces in neighbourhood-based management, using good urban governance: The case of Region 2 in Tabriz, Iran author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Town and Regional Planning

On-line version ISSN 2415-0495
Print version ISSN 1012-280X

Abstract

JEEVA, Zaakirah  and  CILLIERS, Juanee. 'N verkennende benadering tot die ontwikkelende administratiewe landskap van Suid-Afrika: 1993-2020. Town reg. plan. (Online) [online]. 2021, vol.78, pp.81-91. ISSN 2415-0495.  http://dx.doi.org/10.18820/2415-0495/trp78i1.6.

Die stigting van munisipaliteite in Suid-Afrika was 'n lang en moeilike proses en, na 25 jaar, blyk dit om nog in die ontwikkelingsfase te wees. In 1994 het die nuwe demokratiese regering onderneem om die land se rasgeskeide administratiewe struktuur te herstruktureer, deur gebiede te integreer en sodoende samehangende munisipale entiteite te skep wat sou lei tot meer doeltreffende bestuur van streke. Die afbakeningsbenadering was egter makliker om op papier vas te pen, as om dit in die praktyk te implementeer. Hierdie artikel bestudeer die Suid-Afrikaanse ruimtelike hervormingsproses tussen 1993 en 2020 deur middel van 'n literatuurstudie en analise van die wetgewende raamwerke, met die doel om te bepaal hoe munisipaliteite afgebaken was en die uitdagings wat hulle ervaar het. Die studie het bevind dat die ruimtelike herstruktureringsproses besonder ingewikkeld was weens beperkte kennis van die ruimtelike landskap sowel as gepaardgaande onopgeloste ruimtelike administratiewe kwessies. Die studie vra vir verdere navorsing om die vorming van doeltreffender administratiewe streke te ondersteun.

Keywords : Afbakening; kategorisering; munisipaliteite; rasse-integrasie; ruimtelike hervorming; Suid-Afrika.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License