SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.78Capturing a community's vision as a pattern language: Case study of the Mooiplaas community in Great Kei Municipality, South AfricaA multisensory approach to measure public space quality in the city of Bulawayo, Zimbabwe author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Town and Regional Planning

On-line version ISSN 2415-0495
Print version ISSN 1012-280X

Abstract

KUHN, Jens. Veranderende leerstellings vir stedelike bestuur in Kaapstad, Suid-Afrika. Town reg. plan. (Online) [online]. 2021, vol.78, pp.65-80. ISSN 2415-0495.  http://dx.doi.org/10.18820/2415-0495/trp78i1.5.

Hierdie oorsigartikel reflekteer op die geskiedenis en groei van Kaapstad vanaf stigting tot vandag. Sodoende identifiseer dit 'n reeks van ses verskillende houdings teenoor stedelike groei en bestuur. Sulke gesindhede is dikwels nie uitgespreek nie, want dit was vanselfsprekend, selfs natuurlik, vir die samelewing van hul tyd. Hierdie houdings val saam met die konsep van die beplanningsleer soos voorgestel deur Faludi en lê stil agter die werklike beleidsvorming en -ontwikkeling van die dag. Tog verander die leerstelling oor tyd in reaksie op politieke waardes, ekonomiese herstrukturering en skaal. Ses leerstellings het oorheers vir 'n tydperk van ongeveer 40 jaar elk en word deur die outeur geïdentifiseer en bestempel as korporatiewe bestuur; selfhulp; openbare werke; stadsbeplanning; opskalering, en transformasie.

Keywords : Leerstelling; ruimtelike groei; stedelike bestuur; Kaapstad.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License