SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.77Building a food-resilient city through urban agriculture: The case of Ilorin, NigeriaStructuring South Africa's national economic space: A regional corridor network model approach índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Town and Regional Planning

versão On-line ISSN 2415-0495
versão impressa ISSN 1012-280X

Resumo

VAN NIEKERK, Willemien; PIETERSE, Amy  e  LE ROUX, Alize. Bekendstelling van die Green Book: 'n praktiese beplanningsinstrument om Suid-Afrikaanse nedersettings aan te pas vir klimaatsverandering. Town reg. plan. (Online) [online]. 2020, vol.77, pp.103-119. ISSN 2415-0495.  http://dx.doi.org/10.18820/2415-0495/trp77i1.8.

Die Green Bookis nie 'n boeknie, maar 'n nuwe, praktieseaanlynbeplanningsinstrument wat ondersteuning bied om Suid-Afrikaanse nedersettings vir klimaatsverandering en ernstige weersverskynsels aan te pas. Dit verskaf bewyse van huidige en toekomstige (2050) klimaatsrisiko's en kwesbaarheid vir elke plaaslike munisipaliteit in Suid-Afrika (insluitend nedersettings) in die vorm van klimaatsveranderingprojeksies, multidimensionele kwesbaarheidaanwysers, bevolkingsgroei-projeksies, en klimaatverskynsels en impak modellering. Gebaseer op hierdie bewyse het die Green Book 'n 'spyskaart' van beplanningverwante aanpassingsaksies ontwikkel, en bied ondersteuning met die keuse van toepaslike aksies om geïntegreer te word in plaaslike ontwikkelingstrategieë en planne. Die tweede helfte van die artikel beskryf die stappe wat betrokke was in die proses om die spyskaart van aksies te ontwikkel en te struktureer, en verduidelik hoe om die inligting wat in die Green Book vervat is, te gebruik om die beplanning van veerkragtige nedersettings in Suid-Afrika te bevorder.

Palavras-chave : aanlynbeplanningsin-strument; aanpassing; Green Book; Suid-Afrika.

        · resumo em Inglês | Outros     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons