SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.76A futures study into identifying the driving forces in neighbourhood-based management, using good urban governance: The case of Region 2 in Tabriz, Iran índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Town and Regional Planning

versão On-line ISSN 2415-0495
versão impressa ISSN 1012-280X

Resumo

VERSTER, Belinda. Heroordink samewerking in stedelike beplanning deur 'n maatskaplike praktyklens: 'N konseptuele raamwerk. Town reg. plan. (Online) [online]. 2020, vol.76, pp.86-96. ISSN 2415-0495.  http://dx.doi.org/10.18820/2415-0495/trp76i1.7.

Samewerking in stedelike beplanning is sentraal tot alle openbare betrokkenheidsaktiwiteite en is dus 'n kragtige instrument in die beplanner se soeke na sosiale geregtigheid en bemagtigde samelewings. Samewerking as 'n fundamentele stedelike beplanningskonsep word beïnvloed deur neoliberale en tegnokratiese neigings en kan as sodanig geïdentifiseer word as 'n vaardigheid ('n manier van doen) eerder as die beoogde normatiewe karakter 'n manier van wees). Hierdie artikel poog om 'n kontekssensitiewe begrip van samewerking in 'n nuwe raam te plaas en weer daaroor te dink, deur 'n konseptuele raamwerk voor te stel gebaseer op teoretiese perspektiewe uit twee verskillende vakgebiede: Sosiale praktyk en samewerkende stedelike beplanning. Hierdie artikel stel 'verhoudingslees van teks' voor as 'n alternatiewe navorsingsmetode om samewerking te ondersoek. Vyf sosiale praktykdimensies is deur middel van hierdie metode geïdentifiseer. Dit word aangevoer dat hierdie vyf dimensies, naamlik verhoudingsaksies, entiteite, sinmaak, interverwantskap en die strukturering van spanning die waarde van samewerking kan herfokus, as 'n professionele waarde-kenmerk, vir stedelike beplanningstudente en praktisyns.

Palavras-chave : Gesamentlike beplanningsteorie; samewerking; sosiale praktyk-teorie; verhoudingslees van teks.

        · resumo em Inglês | Outros     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons