SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.76Brownfield development is the new green for sustainable mine-dump redevelopmentA futures study into identifying the driving forces in neighbourhood-based management, using good urban governance: The case of Region 2 in Tabriz, Iran author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Town and Regional Planning

On-line version ISSN 2415-0495
Print version ISSN 1012-280X

Abstract

MULEYA, Nicholas  and  CAMPBELL, Maléne. 'N multisensoriese benadering tot die meet van die kwaliteit van openbare ruimtes in die stad Bulawayo, Zimbabwe. Town reg. plan. (Online) [online]. 2020, vol.76, pp.56-71. ISSN 2415-0495.  http://dx.doi.org/10.18820/2415-0495/trp76i1.5.

Die meting van die kwaliteit van openbare ruimtes is belangrik in ruimtelike beplanning as 'n eerste stap in die rigting vir verbeterde stedelike gehalte. Dit blyk asof stadsbeplanners hul subjektiewe beoordelings van plekgehalte soms gebruik deur onbegryplike sensoriese instrumente en nie die sensoriese ervarings en ambisie van die gebruikers nie. Die doel van hierdie artikel was om die nut van 'n nuwe meetinstrument vir openbare ruimtekwaliteit te ontwikkel en te toets op grond van die multisensoriese ervarings en aspirasies van gebruikers as hulle met die strate en openbare parke in Bulawayo omgaan. 'n Kwaliteitevaluering van openbare ruimtes is uitgevoer met 'n kwantitatiewe ontwerp waar 400 deelnemers gewerf is deur stelselmatige proefneming en data versamel is deur middel van 'n multisensoriese meetinstrument vir openbare ruimtekwaliteit. Die instrument en die 'Sensory Public Space Quality Framework is ontwikkel om stadsbeplanners te help in die voorsiening van mens-gesentreerde openbare ruimtes beklee met goeie sensoriese eienskappe.

Keywords : Openbare ruimte; kwaliteitsmeting; multisensoriese beginsels; sensoriese kwaliteit.

        · abstract in English | Other     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License