SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.76Planning for sustainable livelihood development in the context of rural South Africa: A micro-level approachBrownfield development is the new green for sustainable mine-dump redevelopment author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Town and Regional Planning

On-line version ISSN 2415-0495
Print version ISSN 1012-280X

Abstract

EGLIN, Ronald. 'N gemeenskap se visie vasgelê as patroontaal: Gevallestudie van die mooiplaas-gemeenskap in die Groot Kei-Munisipaliteit, Suid-Afrika. Town reg. plan. (Online) [online]. 2020, vol.76, pp.29-41. ISSN 2415-0495.  http://dx.doi.org/10.18820/2415-0495/trp76i1.3.

Bestaande instrumente om 'n gemeenskap se visie vas te lê tydens ruimtelike beplanning en -bestuur van grondgebruik artikuleer dikwels nie die visie van 'n gemeenskap op 'n inspirerende manier en op 'n manier waarop beplanners en die gemeenskap kan kommunikeer oor wat die visie eintlik beteken nie. Die 'patroontaal'-benadering wat deur Christopher Alexander en andere gepionier is, word in Suid-Afrika as 'n moontlike 'nuwe' benadering bekendgestel wat gebruik kan word om 'n gemeenskap se visie te verwoord as deel van 'n munisipale ruimtelike ontwikkelingsraamwerk. Dit word getoon, gebaseer op kwalitatiewe navorsing wat by Mooiplaas, in die Groot Kei-munisipaliteit in die Oos-Kaapse provinsie van Suid-Afrika gedoen is, dat 'n voorlopige patroontaal ontwikkel kan word deur met 'n spesifieke gemeenskap te werk om die kenmerke van hul gemeenskap te identifiseer wat hulle wil behou en verbeter, asook watter nuwe funksies hulle op grond van hul visie in hul gemeenskap wil inbring. Areas vir verdere navorsing rakende die 'patroontaal'-begrip word geidentifiseer.

Keywords : Christopher Alexander; bestuur van grondgebruik; gemeenskaplike grond; patroontaal; Suid-Afrika; ruimtelike beplanning.

        · abstract in English | Other     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License