Servicios Personalizados
Articulo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares en Google
Compartir
Town and Regional Planning
versión On-line ISSN 2415-0495
versión impresa ISSN 1012-280X
Resumen
ORANJE, Mark y VAN WYK, Jeannie. Grondhervorming (en menslike nedersetting) post-onteiening: 'n fokusverskuiwing na die imperatief van 'volhoubare menslikettingsontwikkeling'. Town reg. plan. (Online) [online]. 2019, vol.75, pp.112-124. ISSN 2415-0495. http://dx.doi.org/10.18820/2415-0495/trp75i1.12.
Grondhervorming in Suid-Afrika het minder aandag geskenk aan die skepping van stedelike regverdige en leefbare post-apartheid menslike nedersettings, as aan landelike grondhervorming. Alhoewel onteiening van grond met of sonder vergoeding wel grond beskikbaar sal stel, is die vraag eerder wat ná onteiening gebeur. Suid-Afrika se regs-, beleids- en institusionele raamwerke, en ruimtelike beplanningsinstrumente moet heroorweeg en herontwerp word, sodat die proses van stedelike grondhervorming kan voldoen aan die ontwikkeling van volhoubare menslike nedersettings. Omdat daar lande is wat grootskaalse herstrukturering en herontwikkeling suksesvol aangepak het, word ondersoek ingestel na die metodes wat in twee lande, naamlik Rwanda, na die 1994-volksmoorde, en Nederland, na die Tweede Wêreldoorlog, aangewend is om daardie proses te fasiliteer.
Palabras clave : Grondhervorming; nasionale heropbou; Nederland; nedersetting ontwikkeling; Rwanda; Suid-Afrika.