SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.75 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Town and Regional Planning

versión On-line ISSN 2415-0495
versión impresa ISSN 1012-280X

Resumen

STEYN, Das. Verskillende waardes lei tot alternatiewe benaderings tot die landdebat in Suid-Afrika. Town reg. plan. (Online) [online]. 2019, vol.75, pp.104-111. ISSN 2415-0495.  http://dx.doi.org/10.18820/2415-0495/trp75i1.11.

In Suid-Afrika het die Europese- en die Afrika-tradisie mekaar ontmoet. Elkeen het 'n eie historiese beskouing van grondbesit en hoe om dit te bestuur. Met die opkoms van die modernistiese ideologiese denke is hierdie siening oor grond beïnvloed deur onderskeidelik kapitalisme en kommunisme. Goudappel se Urbanistiek Konsep sal gebruik word om aan te toon hoe ideologiese denke die teoretiese denke maar ook die praktiese denke oor grond oorheers. Die oplossing lê nie in 'n enkele beleid oor grond nie, maar in 'n verskeidenheid van verskillende streke waar elk met 'n eie oplossing na vore kom wat pas by die kulturele agtergrond van die verskillende volke in hierdie land om vir elkeen 'n plekkie in die son te besorg. Hierdie artikel is dus 'n teoretiese uiteensetting dat daar verskillende waardesisteme is wat die benadering tot moontlike oplossings van die grondkwessie in Suid-Afrika beïnvloed.

Palabras clave : Grondkwessie in Suid-Afrika; modernistiese denke; onafhanklike streke of stadstate; tradisionêle waardes.

        · resumen en Inglés | Otros     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons