SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.28 issue1Isivivane, Freedom Park: A critical analysis of the relationship between commemoration, meaning and landscape design in post-apartheid South AfricaEarly sustainable architecture in hanging skyscrapers - a comparison of two financial office buildings author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Acta Structilia

On-line version ISSN 2415-0487
Print version ISSN 1023-0564

Abstract

SOGAXA, Athenkosi; SIMPEH, Eric Kwame  and  NDIHOKUBWAYO, Ruben. Assessment of time management practices of small medium sized contractors in project delivery in the Eastern Cape Province, South Africa. Acta structilia (Online) [online]. 2021, vol.28, n.1, pp.117-141. ISSN 2415-0487.  http://dx.doi.org/10.18820/24150487/as28i1.5.

Die doel van hierdie artikel is om die bestuurspraktyke van Klein tot Medium Ondernemings (KMO's) te ondersoek vir effektiewe tydsbeplanning om die volhoubare sukses te verhoog vir die afhandeling van konstruksieprojekte. 'n Gemengde navorsingsmodel bestaande uit 'n kwantitatiewe sowel as 'n kwalitatiewe aanslag is toegepas. 'n Vraelys is versprei onder die bestuursspanne van KMO's wat geregistreer is by die CIDB, vlakke 1 tot 4. Semi-gestruktureerde onderhoude is gevoer om die resultate van die vraelys te bevestig. Die kwantitatiewe en kwalitatiewe data is geanaliseer deur beide beskrywende statistiek en inhoudsanalise tegnieke toe te pas. Daar is bevind dat gereëlde vergaderings die mees aanvaarbare metode is deur die bestuur van KMO's vir die effektiewe bestuur van tyd om die sukses van konstruksieprojekte te verhoog in Suid-Afrika. Dit sluit in vorderingsvergaderings, beplanningsvergaderings en die toekenning van take aan kontrakteurs en konsultante. Tydsraamwerke word dan ook bespreek. Die kwantitatiewe sowel as die kwalitatiewe benaderings het gewys dat die effektiewe beplanning is gefokus op gereëlde vorderingsvergaderings en produksie van werkers. Die resultate van hierdie studie kan aangeneem en toegepas word as 'n riglyn deur die bestuur van KMO's vir die effektiewe tydsbeplanning om die sukses van konstruksieprojekte te verhoog. Die studie bied effektiewe tydbestuursmodaliteite wat die prestasie van die KMO's sal verbeter.

Keywords : Bouprojekte; leierskap en volhoubare sukses; projekvertragings; KMO's; tydsbestuur; Suid-Afrika.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License