SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.26 número1 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Acta Structilia

versão On-line ISSN 2415-0487
versão impressa ISSN 1023-0564

Resumo

DU PLESSIS, Hendri. Facilitation of construction project management through building contracts: A South African perspective on the locally developed suites of contracts. Acta structilia (Online) [online]. 2019, vol.26, n.1, pp.120-147. ISSN 2415-0487.  http://dx.doi.org/10.18820/24150487/as26i1.5.

Hierdie artikel ondersoek die diepte waarop die Suid-Afrikaanse bou-kontrakte die effektiewe implementering van konstruksieprojekbestuurspraktyke kan fasiliteer. Die hipotese verklaar dat die standaard Suid-Afrikaanse kontrakte vir bouwerk so ontwikkel het om beheer deur konstruksieprojekbestuursprosesse te bevorder. Die Suid-Afrikaanse bou-kontrakte word vergelyk met die projekbestuurskantoor se hoof fokusareas vir beste praktyke. Dit streef daarna om die bevorderlikheid van goeie projekbestuursfunksies op bouprojekte te evalueer. Die hoofklousules van elke kontrak word vergelyk met die konstruksieprojekbestuur kennis areas. Twee kontrakte word aanskou met die doel om vas te stel of beide kontrakte (General Conditions of Contract tor Construction Work 2015 and the Joint Building Contracts Committee's (JBCC) Principal Building Agreement Edition 6.2) die werkgewer se agent die nodige magtiging verleen om die projek te bestuur vir sy beoogde doel. Dit het duidelik geword dat die kontrakte kan toelaat dat sekere projekbestuursfunksies geïmplementeer word deur die klem op verskillende aspekte van die kontrak te plaas. As gevolg van die kompleksiteit en uniekheid van elke projek, is die aantal standaardkontrakvoorwaardes wat 'n kontrak beheer, beperk. 'n Sterk projekbestuursfunksie moet tydens die beplanningsfases plaasvind. Die gebruik van die kontrak beïnvloed die manier waarop die projekbestuurfunksies toegepas word gedurende die projek lewensiklus. Die projekbestuurder moet dus 'n intieme kennis hê van die inhoud van die kontrak om die verlangde konstruksieprojekbestuursfunksies te implementeer, soos benodig tydens elk van die projeklewensiklus stadiums.

Palavras-chave : General Conditions of Contract for Construction Work (GCC); Joint Building Contracts Committee (JBCC); Principal Building Agreement (PBA); projeklewensiklus; konstruksieprojekbestuur.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons