SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.119 número3Past the glorious age: Old Testament scholarship in South Africa - are we moving anywhere close to blackening Old Testament scholarship?Still plausible and intelligible? Towards a hermeneutic of congruent biblical theology for today índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Scriptura

versión On-line ISSN 2305-445X
versión impresa ISSN 0254-1807

Resumen

VAN DEN BERG, JA. Weerkaatsende woorde: 'n (outo)biografiese refleksie van 'n (praktiese) teoloog. Scriptura [online]. 2020, vol.119, n.3, pp.1-11. ISSN 2305-445X.  http://dx.doi.org/10.7833/119-3-1762.

Sommige van diepersoonlike ervaringe en bevindinge van 'n (prakties) teologies-akademiese skrywer word in die artikel onthul. Dié onthulling geskied op 'n intiem-persoonlike wyse aan die hand van 'n outo(biografiese) reis. Meesleurend vanuit 'n aanvanklike en terloopse aanraking van die persoonlike lewensruimte van die praktiese teoloog, word 'n trajek gebied aan die hand waarvan die ontwikkeling van akademiese skryfwerk gekaart kan word. Onverwagse mylpale langs die pad van gedokumenteerde prakties-teologiese navorsing sluit onder meer verbandhoudende aspekte van 'n plaaslike, konkrete en beliggaamde aard in. By elk van dié mylpale, wat 'n steil reliëf en gradiënt op die roete verteenwoordig, word op outobiografiese wyse aangedoen. In 'n persoonlike tuiskoms by dié mylpale word tot die ontdekking gekom dat skrywer en leser inderdaad die mees persoonlike in gemeen het, maar dat dít ook universele betekenis het. In die konstruering van dié reflekterende gedagtes word moontlike coordinate vir die toekomstige neerpen en kartering van persoonlike teologies-akademiese onthullings gebied.

Palabras clave : Outobiografie; Narratief; Refleksie; Praktiese teologie; Akademiese skryfwerk.

        · resumen en Inglés     · texto en Africano     · Africano ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons