SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 issue3Bible reading in Africa: The shaping of a reformed perspectiveLiving wisely in a modern world author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


In die Skriflig

On-line version ISSN 2305-0853
Print version ISSN 1018-6441

Abstract

THERON, Petria M.. Kodering en data-analise tydens kwalitatiewe empiriese navorsing in Praktiese Teologie. In Skriflig (Online) [online]. 2015, vol.49, n.3, pp.1-9. ISSN 2305-0853.  http://dx.doi.org/10.4102/ids.v49i3.1880.

Hierdie artikel word aan prof. George Lotter opgedra. Deur die jare was hy instrumenteel in die vorming van meer as 90 nagraadse studente in Praktiese Teologie by die Noord-Wes Universiteit (NWU). Baie empiriese navorsing het onder sy leiding plaasgevind. Dit is in ooreenstemming met die nasionale en internasionale tendens van 'n meer empiriese benadering in Praktiese Teologie. Dit is dus van die uiterste belang dat Praktiese Teologie-dosente en -studente se vaardighede in empiriese navorsing verder ontwikkel moet word. In hierdie artikel word aangetoon dat 'n meer sistematiese benadering gevolg moet word tydens die kodering en die data-analisefase van kwalitatiewe navorsing. 'n Model vir die kodering en data-analise vir navorsing in Praktiese Teologie word ook voorgestel.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License