SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 issue3'n Prinsipiële diskoers oor die epistemologiese fundering van die Pastorale Teologie: 'n Oproep tot reformasieCoding and data analysis during qualitative empirical research in Practical Theology author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

In die Skriflig

On-line version ISSN 2305-0853
Print version ISSN 1018-6441

Abstract

BREED, Gert. Bediening in die teenwoordigheid van God (coram Deo) volgens Eksodus. In Skriflig (Online) [online]. 2015, vol.49, n.3, pp.1-9. ISSN 2305-0853.  http://dx.doi.org/10.4102/ids.v49i3.1842.

Hierdie artikel beskryf die lewe voor die aangesig van God (coram Deo) soos dit in die Eksodusboek geopenbaar is. Aanvanklik word die struktuur van die Eksodusboek ontleed en die tersaaklike resultate weergegee. Daarna word 'n studie gemaak van wat dit volgens Eksodus beteken om voor die aangesig van God te wees. Daar word ook gepoog om die dienswerk van God se volk te beskryf in die lig van die studie oor coram Deo. Die resultate van die ondersoek word deurlopend toegepas op die praktiese dienswerk van die gemeente. Die artikel kom tot die gevolgtrekking dat die bediening grootliks verryk kan word wanneer die gemeente doelbewus begelei en toegerus word om bewustelik voor die aangesig van God saam te kom, te dien en te leef.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License