SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 issue2 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


In die Skriflig

On-line version ISSN 2305-0853
Print version ISSN 1018-6441

Abstract

JOUBERT, Stephan J.. 'Om jou praat te loop': Paulus se outoriteit aan die beweeg in 2 Korintiërs 10-13. In Skriflig (Online) [online]. 2015, vol.49, n.2, pp.1-7. ISSN 2305-0853.  http://dx.doi.org/10.4102/IDS.V49I2.1899.

Individue se liggaamstaal of incessus was 'n prominente visuele aanduiding van morele karakter en status binne antieke Grieks-Romeinse gemeenskappe. Adelikes, aristokrate en slawe het almal op verskillende maniere geloop. In die lig van hierdie algemene kennis het Paulus se opponente in 2 Korintiërs 10-13 hom in die publiek verneder vanweë sy onvermoë om die 'leierskaploop' te doen tussen die Korintiërs. Terwyl Paulus enersyds in gesprek tree met hierdie stereotipe idees, dekonstrueer hy dit in dieselfde asem ten opsigte van die dieptestruktuur van die teks. 'n Nuwe vorm van geestelike outoriteit, wat ook in die swakheid van Christus aan die kruis geleë is, kom na vore in Paulus se eie liggaamlike vernederings en oënskynlike kragteloosheid.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License