SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 número2Ambrosiaster's exposition of the Letter to Philemon and the rhetorical analysis of the letterJan A. du Rand, New Testament scholar: A lifelong love relationship with the Johannine New Testament writings índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


In die Skriflig

versão On-line ISSN 2305-0853
versão impressa ISSN 1018-6441

Resumo

VAN DER MERWE, Dirk. 1 Johannes: 'Effekte' in bybelste tekste wat 'geleefde ervaringe' in die nadenkende lees van daardie tekste konstitueer. In Skriflig (Online) [online]. 2015, vol.49, n.2, pp.1-9. ISSN 2305-0853.  http://dx.doi.org/10.4102/IDS.V49I2.1930.

Volgens 1 Johannes 2:28-3:10 is dit duidelik dat die eskatologiese gebeure waarna daar in die teks verwys word, implikasies het vir hoe die mens vóór hierdie gebeure behoort te lewe. Die artikel ondersoek hierdie eskatologiese perikoop deur 'n aantal van die taalkundige effekte in die teks te analiseer om vas te stel hoe die veronderstelde spiritualiteite wat in die perikoop ingebed is, gegenereer is. Hierdie taalkundige effekte vorm deel van die teksretoriek wat deur die outeur aangewend is om bepaalde spiritualiteite in lesers wakker te maak met die doel om hulle te motiveer om volgens die aanbevelings wat in die teks vervat is, te handel. Vier effekte wat in hierdie artikel geïdentifiseer en ondersoek word en wat spiritualiteite of 'geleefde ervaringe' deur die kontemplatiewe lees van tekste tot stand bring, is (1) die dinamiese interaksie tussen teks en leser, (2) die samestelling van beelde, (3) die dialektiek van pretensie en retensie en (4) 'verstrengeling met 'n teks.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons