SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 issue2 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


In die Skriflig

On-line version ISSN 2305-0853
Print version ISSN 1018-6441

Abstract

NEL, Marius. Markus se onderskeidende beskrywing van die geskeurde tempelgordyn. In Skriflig (Online) [online]. 2015, vol.49, n.2, pp.1-8. ISSN 2305-0853.  http://dx.doi.org/10.4102/ids.v49i2.1823.

Verskeie vrae kom in hierdie artikel aan die bod: Wat is onderskeidend in Markus se beskrywing van die gordyn in die Jerusalemtempel wat tydens Jesus se kruisiging skeur?; Wat is die evangelis se retoriese strategie?; Watter rol speel die tempel in Joodse godsdiens?; Watter rol speel dit in Jesus se bediening en boodskap?; en Wat is die konteks vir die narratief binne die Evangelie oor die gordyn wat skeur? Die gevolgtrekking is dat Markus die beskrywing benut om God se oordeel oor die tempel te demonstreer, maar terselfdertyd illustreer dit ook hoe die weg tussen hemel en aarde oopgebreek word in die oomblikke toe God se Seun sterf.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License