SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 issue2The joy of seeing Christ: A thematic study of joy in the Gospel of JohnRevelation 21:1-8 in text and preaching author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

In die Skriflig

On-line version ISSN 1018-6441

Abstract

VAN DER WATT, Jan G.. Johannese navorsing in Afrika, deel 1: 'n Analitiese oorsig. In Skriflig (Online) [online]. 2015, vol.49, n.2, pp. 1-14. ISSN 1018-6441.  http://dx.doi.org/10.4102/IDS.V49I2.1928.

Hierdie artikel is die eerste van twee, wat saam 'n bydrae tot die geskiedenis van Bybelnavorsing in Afrika wil lewer. Afrika se teologiese bewuswording wat op die koloniale periode volg, sluit die dissipline van Nuwe-Testamentiese navorsing in. In hierdie artikel word die bydrae van teoloë wat in Afrika werk, ondersoek en ge-evalueer. In sekere areas het die teoloë uit Afrika besonder goed gevaar, maar ander areas behoort meer aandag te geniet.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License