SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 número2The Holy Spirit and preaching in the service índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


In die Skriflig

versão On-line ISSN 2305-0853
versão impressa ISSN 1018-6441

Resumo

JORDAAN, Gert J.C.. Blydskap om Christus te sien: 'n Tematiese studie van blydskap in die Johannes-Evangelie. In Skriflig (Online) [online]. 2015, vol.49, n.2, pp.1-9. ISSN 2305-0853.  http://dx.doi.org/10.4102/IDS.V49I2.1968.

'n Ondersoek na die herhaalde verwysings na blydskap in die vierde Evangelie bring aan die lig dat blydskap in hierdie Evangelie tot 'n selfstandige tema uitgebou word. Die tema is volgens die tipiese spiraalpatroon van Johannes se gedagtegang gerangskik, met sy klimaks in die blydskap daarvan om Jesus as die opgestane Here te sien. Binne hierdie patroon word die blydskaptema vanaf Abraham in die Ou Testament tot by Jesus se verskyning ná sy opstanding openbaringshistories ontvou en binne die breë raamwerk van die verbond en die koninkryk van God ontwikkel.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons